Maklik om die gene van vroue te verduidelik! Die Nore het met hul vroue wat hul gebuit het, handel gedryf, sover as Noord-Afrika en so onlangs as in bestaan van die Turkse Ottomanryk! Van hierdie wit vroue het selfs in Ryk Tulbagh se era tussen kleurlinge aan Kaap geland! Al het dit via die Hoik-eilandstadstaat gekom in Noordsee. Onthou dat Ryk wette teen oorspandabelrigheid ingestel het! Al vroue aan Kaap was nie uit Hottentot- of slawegeledere nie!
Daar het in Hoik-tyd ook geen amptelike maatskappykerk gekom aan Kaap nie, al lieg die kerke ook hieroor, want meeste van Here17 was Joodse maatskappydirekteure! Bv Rembrandt van Rhijn was ‘n Jood uit Spanje, wat voor die geforseerde kerstening van Jode en More deur Katolieke gevlug het! Texerel was Hoik Hansiatiese stadstaat! Die Noorweegse prinsdom in Vlaandere was deur Franse oorheersing beëindig. Daarna was dit Katolieke apostate konings wat oor die lande baas was, laaste berugte koning was Charles v! Onthou, ons het nie met 'n bliksemstraaltjie of posbeskrywing in hierdie wêreld aangekom nie, maar met genetiese indrukke van ons voorvaders! Die Sami in Skandinawiese lande is laaste inheemse Europeërs! Nou ja, my familienaam se wortels lê in noorde van Europa! My voorvaders wat my gat skoongemaak het en my bek kos gegee het as baba, sal ek onthou en hul was wit!! Ek het met 'brake fluid getan' vir amper 2 jaar in Owamboland en het my vel slegte knou vir altyd gegee! Jonk en dronk?? Nou in retrospek, gedane sake het geen keer!
Ons is te groot drolle in hare gedraai oor geskiedenis en godsdiens in Sa, voor en na 1994! Geen bruinman kan baasskap opeis oor Vlaamse afrikaans in Sa nie!! Hul het hul inheemse tale en kultuur weggemoer en doen dit nou met Afrikaans!! Ek wil nie Wvk hou oor my eie goed met diewe nie!!! Eet so paar sjokolade paashase hierdie solstice op 21 Maart! Vir die res, Jesus het unisex geslagsrol in hedendaagse godsdiens, waar is sy voorbeeld hoe hy met sy vrou en kinders in verhouding gestaan het in evangelies! Daai ou ta wat vir my gesê het ek 'praat' kak se van is seker 'Venter'?
Hans


Kommentaar
Jesus?