Die veel besproke 50 Shades of Grey herinner baie aan James Hadley Chase se cheap seksboeke uit 1960's en 1970's.
Hooka Tooka of Let's twist again, Chubby Checkers?
Ek dink dat dit op RSG se belaglike musiekspeellys mentaliteit is! As jy 'n vaal lewe het, dan maak jy een 'vol sonde' op?? As jy in veiligheidskompleks woon, versin jy geweldsmisdaad om saam te praat? Ek wonder dikwels hoekom mense in SA so mentaliteit het?
Sielkundige afwykings strek dikwels verder as wat maklik herkenbaar is??
Hans
Ns. Naomi, ek werk al byna 2 dekades as kaptein by Daveyton-polisiestasie, na ek uit Namibië gekom het. Ek beleef wat ander 'horrors' noem, daagliks! Bv honde wat met dooie baba rondhardloop in plakkerskamp of ou vrou wat deur rotte gevreet was in plakkershut of opehartoperasie met Okapi ens ens! Ek plak elke jaar op my erf in Knoxstraat Calvinia, in die agterplaas en bou 'n 1000 stene.


Kommentaar