Wouter, jy is geregtig tov jou opinie oor RSG

  • 1

Ons mag egter wel verskil van jou opinie! Ek dink dat nuus oor Indië, Nigerië of Sirië fokkol met my te make het en dat Europese nuus dalk nog steeds meer belangrik is tov bv ekonomie van ons amper bankrot landjie! Microsoft se omset is jaarliks groter as ons begroting, waar inflasie vinniger groter word as groeikoers?

Dan is dit duidelik dat daar ’n obsessiewe omroepers werk, wat ’n voos onderwerp bly trap tot ergelike vervelens! Dikwels op Trienie-styl! Ek wil nie na verkakte speellyste verwys nie! Daar het samesteller se smaak in stront geval, bv Tjailatyd!

Hans 

  • 1

Kommentaar

  • Hello, Hans 

     
    Dit is die potgooi wat soveel beter is as enige instelling hier wat RSG laat uitstaan in my boeke. Gaan kyk hoe power SAFM & 702 is in daardie verband.
     
    Met potgooi hoef jy nooit na tjailatyd te luister nie en net dit waarvaan jy hou.
     
    Ook, gaan bevestig jou syfers oor Microsoft vs die begroting. Dit klop nie. 
     
    Baie dankie,
    Wouter
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top