Lewer kommentaar op LitNet en wen boeke! Jy hoef nie in te teken om kommentaar te lewer nie.
En hierdie week se wenner van Die Uitsonderlike Snowflake Versameling deur Heilie Pienaar is: Perdebytjie. Baie geluk!
Met komplimente van Random House Struik.
Titel: Die Uitsonderlike Snowflake Versameling deur Heilie Pienaar
Uitgewer: Random House Struik (Lifestyle)
ISBN: 9781431702978
Klik hier om die boek by kalahari.com te koop.
Klik hier vir die volgende wenboek.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.



Kommentaar
Baie dankie LitNet
Ek is baie in my skik met my boekprys!
Groete,
Perdebytjie.