So lyk ek nou in die Karoo!

  • 3

Jislaaik die flits van xperia selfoon kamera is skielik en skerp in die Karoo-nag! Uitgerafel na drama rondom slepery in Daveyton, waarvan meeste ondersoek na die, ook skorsing en arrestasie gedoen was terwyl ek aan diens was! Veral vuurwapens afvat! Nie dat dit drama was nie!

So, ek hoef nie oor ouderdom te lieg nie of dat ou vrouens my 'stage fright' gee nie!!!

Trienie, wanneer kom kuier jy?

Ek het nie leeus nie, maar ’n skerpioen het my gisteraand gelooi! Dié bliksem is satanskind, want dit het gebrand en my gat was lam vandag! Anti-histamine help!

Hardegat knaap, jaag man hom, dan maak hy geluid my knypers en sy dik stert is in 'n krul geruk! Hy is darem nie so erg soos geelslang nie? Die Kaapse kobra is 'mal' en baie aggressief!!

Ek sit nie meer lank stil met voete op grond, my les weereens geleer met Kool vuur op my knieg!!

Hans

  • 3

Kommentaar

  • CorneliusHenn

    Hoe rustig lyk die Wiking daar by die Tankwa iewers... wens ek kon ook nou daar in die stilte ronddwaal en die skerpioene trap...geniet dit, Hans!

  • Geharde ou wêreld, die Karoo. Hulle se my gedurende die sondvloed het dit daar net so gedrup-drup.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top