As jy ’n hetroseksuele man is, sal jy al agtergekom het dat SA vroue dikwels hul alter ego front, as hul bipolêr is. Verder het ’n persona so ’n tyd terug geskryf dat ek "kak praat" toe ek geskryf het dat "nuwe Jesus" geslagloos is, agv ’n helse Lulu in drinkwater ... As Jesus nog ’n Calvinistiese inslag gehad het, was hy vol testosteroon manlik! Deesdae ruik hul na shekinah? Wonder of daai reuk nie van skelm besoeker agter daai studeerkamerdeur was nie? Dalk was ’n naaimasjien getrap dat die "tabernakel se flappe" geklap het? Dis hoekom die man dan so rustig daar uitgeloop het, wonderwerke afgehandel!
Dalk moet Trienie weer koeksisters verkoop om shelter vir haar koerantman te gee???
Hans


Kommentaar
Hans, dalk kan Trienie iemand kry om tortelduiwe te skiet vir die koerantman soos wat haar pa vir haar gedoen het in die moeilike dae na die oorlog. Sy sal dan nie skuldig hoef te voel as sy middagetes by hom verby ry om te gaan eet by die huis.
Ek wonder of sy al ooit van die oorskiet terug gebring het vir hom.
Jinne!
Nou verstaan ek hoekom daar so min vroue op hierdie forum is. Haat julle vroue? Is jul albei geskei? Of in 'n 2de, 3de, dalk 4de huwelik? Ek dink nogal so.
Pasop, dalk ruk vroue nog die land reg wat julle weggegee het, en nie kon bestuur.
Dalk moet ons weer die Sannas begin laai!
En ja Chris, ek sal koeksisters bak as dit iemand daardeur uit 'n shelter kan hou. Ek sal net ma se resepboeke diep moet gaan uitkrap.
Hello, Hans