Waarskuwing: Francoiswilliamsiaans
Vir ingeval jy vergeet wat jy geskryf het plak ek sommer jou hele opmerking hier:
400 moorde per dag in SA?
Sluit dit nou Ossie sinne in?
Maar wat is die nut van 400 moorde per dag, as julle ouens nog nie dood is nie?
dan mis dit mos die punt of hoe...
Nee, nie 400 per dag nie maar MEER as 400 per dag in SA soos ek jou vertel het. Mens kan maar ’Ossie sinne’ hier insluit; dit sal geen beduidende verskil maak nie want in Australië, in vergelyking met die Nuwe! Verbeterde! SA! (erkenning aan Anton Barnard) doen die polisie nog hulle werk. Misdaad het nie so handuit geruk daar soos hier nie want hier erken die regering dit al.
Jy verander die onderwerp omdat jy weer soos gewoonlik jou kop se kak gepraat het soos altyd wanneer jy ewe windgat op jou seepkissie spring en borrels hap (hoe kan ’n ou so voor-op-die-wa wees; het jou pa of die onnies jou nooit gewetter nie?). Maar laat ek jou maar antwoord; al verstaan jy soos gewoonlik nie is daar dalk ander wat inligting oos die NSA wil hê:
Jy vra wat die nut van 400 per dag is as ons ouens nog nie dood is nie? So dis hoekom jy uitgewyk het; bang jy’s dalk eendag een van die 423 van daardie dag? Jy’s miskien wys, liewer bang as dood. Die groep wat die ergste ly is egter die plaasboere; eergister weer ’n plaasaanval gewees (waarvan ons weet sover). Daar is al by die 3000 plaasboere dood blykbaar, dit gee ’n syfer van amper 170 per jaar die afgelope 18 jaar. Hoeveel ’Ossie’-boere word per jaar deur die Ossie-SwJ’s vermoor? Ek wed dis nie naastenby so erg soos hier nie maar laat weet maar.
Gister weer het jou SwJ’s drie treinwaens in ’n opstand uitgebrand en die dag daarvoor vier waens. Behalwe die een wat ek in my vorige brief aan jou genoem het is daar weer ’n kinderlykie gekry, weer verkrag en hierdie keer met sekere liggaamsdele vermis. Vandag is ’n berig van ’n pad wat weer versper is met brandende bande; die inwoners is woedend omdat Zoeloestraatnaam verander is!
Daar is nou al ’n derde geval van polisie wat ’n mens agter hulle vangwa’s aansleep en ek kan jou verseker, dis net die oortjies van die seekoei. Hierdie is inderdaad ’n geweldadige en korrupte land maar jy weet dit, dié wat jy Sjina toe uitgewyk het. Dit is nou wel die vlaag van karatefilms wat jou soontoe gelok het maar, met die uitbreek van ’demokrasie’ intussen, is dit veiliger vir jou daar, jou bedrewenheid met jou gekoppelde knuppeltjies ten spyt.
Ek het gevra of Birmingham nie plek is wat so vol immigrante is nie; Swj’s en dies meer. Ek wonder nog steeds, is die moord wat jy so leedvermakerig aandag op gevestig het nie dalk deur een van jou SwJ’s gepleeg nie? Ek reken die kans is goed.
Jan Rap
NS Ek het hierdie brief Saterdag geskryf en, nog vor ek hom pos Sondag, is daar toe nog ’n boer vermoor en sy vrou verkrag, nog ’n dogtertjie (7 jaar oud) in een of ander township dood aangetref na sy verkrag is en ’n nuusberig dat R600miljoen by verdagte staatskontrakte betrokke is. ’n Gewelddadige en korrupte spul; jy’s veiliger in Sjina, bly daar. Terloops, ek hoor Australië is die tweede (of is dit nou vierde?) skoonste land. Lees bietjie Yuri Thumbran se brief oor ons stede en dan laat weet jy ons waar jy dink Suid-Afrika op daardie lys is.


Kommentaar
Hello
Hello
Blabla ... boelkak ... SA se misdaadsyfers kom pragtig AF...die weste sin gaan OP ... hoeveel moorde per dag in die VSA???
Die moordsyfer is per 100 000 van die bevolking, so dit maak nie saak hoe groot die bevolking is nie. 20% van 100 is 20 en van 200 is dit 40. So alhoewel die een getal rekenkundig groter as die ander een is is dit nog steeds 20%. Comprehende, pisvoet?
Die weste se syfers gaan op want hule kry meer al hoe meer immigrante uit die 3de wêreld (soos vanuit Afrika byvoorbeeld). So steek met skerp voorwerpe en slaan met stomp voorwerpe neem toe. Comprehende?
'n Telling van 3 wat na rustyd opskuif na 6 toe het 100% verbeter terwyl die opponente van 20 na 25 verbeter het na rustyd, 'n skamele 10% verbetering verteenwoordig. Maar wie wen nog steeds? Comprehende?
Terloops, hulle btrand weer vandag bande en het nou die dag die Gautrein tot byna stilstand gebring na hulle 370 meter se kabel gesteel het.
Daar is 45 000 tienerswangerskappe per jaar en blykbaar is die onnies die grootste oortreders.
Nog 'n ding: Suid-Afrikaanse misdaadsyfers kom nie pragtig af nie, dit word pragtig verdoesel. Help nie eintlik nie, $1 is vandag oor die R9.30.
'Skuus, van 20 na 25 is 'n 25% vermeerdering
Hello Francois et al,