2013-03-11Hallo Wouter,
Die beste plek om te wees is in 'n ander se hart. Ek vra verskoning waar ek oordrewe skepties teenoor jou gereageer het.
Dis skakels wat jy hier vir my gelaat het is besonder leersaam en bemoedigend. Ek het al ses
Angus2013-03-11Ek het al met my eie oë gesien hoe 'n kulkunstenaar water in 'n silinder sonder boom gooi, en dan twaalf seuns hulle knuppeldik aan melk laat drink. Hy het gesê hy kan water in wyn verander, maar is bietjie skrikkerig vir die seuns se ouers.&nb
2013-03-11Beste Angus,
Na baie dink oor jou antwoord, kan ek jou verseker dat jy wel 'n splinternuwe en wonderlik geseënde faset in my begrip daarvan gebring het.
My tyd is so 'n bietjie beperk om werklik reg daaraan te geskied, dus v
2013-03-11Beste Chris,
Baie dankie vir jou leersame antwoorde hierbo.
Dis wonderlike genade om te weet dat selfs tussen die infernale Kobus de Klerk se haat en riool deur, die voedsame geestelikheid wat jy met ons deel tog totaal en ongesk
2013-03-11Kobus de Klerk,
Soos jy dit self mos altoos seg; jou tirade teenoor my is maar net weer ‘n onbeholpe poging om jou onvermoëns en insigloosheid en jou besef van ontoereikendheid in hierdie gesprek, te verdoesel...
Ek vergewe jou nogmaals
2013-03-11Hallo Wouter,
Ek neem kennis.
Ten einde my punt aan jou te herhaal, spoeg en plak ek die volgende sinnetjie uit jou eie kommentaar hierbo - kompleet bet vet gedrukte letters nes jy dit gestel het: He [FW de Klerk] seeks creation
jaco fourie2013-03-11Beste Wouter
Dit is met skok dat ek van jou siekte verneem, heelwaarskynlik die rede vir jou lang afwesigheid hier op SêNet. Hopelik raak die medikasie nooit op nie, sodat jy nog 'n lang lewe vorentoe mag geniet.
Beste wense vorentoe, en danki
jaco fourie2013-03-11Beste Cornelius,
Daar is gewoonlik twee kante tot elke storie, geskiedenis ingesluit. Wouter het met groot moeite sy vertolking aan die geskiedenis geheg, met betroubare bronverwysings aangehaal. Dit help nie net om vir hom terug te kap me
2013-03-11Behalwe vir 'n ander postering wat nog nie geplaas is nie, waar ek wonder hoekom bevind julle samesweringsteoriste julle self gedurig op die gekkegrens is daar tog die volgende vraag?
Wanneer is die waarheid aan jou en die uitverkorenes ope
2013-03-11Wouter: (1) Toon aan in watter opsigte my vertolking van Camus foutief of vergesog is. (2) Kafka maak dit vir my onmoontlik om meer te beweer as dat daar heelwat van waarde in sy werk is; dus, alles is sekerlik nie kaf nie. (3) Die wittes het 'n reg
2013-03-11Bokwerda,
Is jy ernstig - en dan predik jy vir die verantwoordelike media dat hul onverskillig is - hoe voel dit om deel van die gekkegrens te wees, wat jul gedurig laat dink net julle het die waarheid in pag en terwyl die res blind deur di
2013-03-11KdK, na jou woorde van "liefde" hierbo kan ek dit nie weerstaan om tog iets by te voeg:
Foeitog, wat 'n skok moes dit nie vir jou gewees het om na al hierdie jare (?) se aanhaal van Deissmann uit te vind dat hy in heeltemal 'n ander Jesus glo a
Reusedwerg2013-03-11Baie dankie vir die vars nuus. Die mense kan maar vliegtuie bou. Die besigheidstralers wat hulle bou vergelyk goed met die Gulfstream. Daar was sprake dat ons lugmag op 'n stadium van die Bombardier Global Express vliegtuie wou aankoop, maar het 'n stil d
2013-03-11
Die tipe enjins is meer geskik vir kleiner rederye en korter roetes, meer ekonomies. Blykbaar is hulle ook minder lawaaierig met opstyg, namate woonbuurte al nader en rondom lughawens kruip, 'bitch" mense meer en meer oor die lawaai. Snaaks, hulle
2013-03-11Chris en Thys,
julle sou die antwoord selfs op Google kon kry in minder tyd as wat dit vat om jul vrae hier te skryf, so is julle werklik op soek na kennis of wil julle net guano praat?
Perdebytjie, het jy 'n verwysing vir daardie opdrag wat jy 'n probl
2013-03-11
En terwyl almal praat en redeneer en skryf en simposeer en vergader en alle ander vorms van oneffetiewe parades paradeer, gaan die Swartman maar net voort. Sonder om 'n woord te sê ...
Is daar nog enigiemand oor om wakker te skrik?
Duits
2013-03-11Ai Cornelius,
Moet asseblief jouself “nie verder mors nie” (soos jy dit stel) – jy raak heeltemal genoeg ge-mors op die werf kwyt! Jy wil eenvoudig net nie leer nie!
Sterkte
Dolf
2013-03-11
Maar net nog 'n patetiese poging van die verwronges om hulself te regverdig deur die idee te probeer skep dat baie "belangrikes" net so verwronge was.
Pateties, in my altyd-beskeie opinie, terwyl ek alle ander hul opinies gun.
Duitsw
2013-03-11
Beste Wouter
Jammer om te hoor van jou siekte. Hierdie is voorwaar 'n baie moeilike onderwerp, want die mens se oorlewingsdrang is sekerlik sy sterkste drang. Ek dink nie mens kan net swart of wit gaan tov genadedood nie. Al is daar geen godsdi
Bokwerda2013-03-10Best Dave en Jan Rap
Dave, jy kan my gerus `n komplotdenker noem, want ek is een. Samesweringskenner is ook `n mooi woord. Ek is dit sedert my studentejare toe ek bedrieg is deur twee predikante. Ek het toe uitgevind dat hulle en ander (`n staatsaankla
2013-03-10Comestor is kwaad en word dit aanbeveel dat Comestor eerder lang stories oor die Astor's en Bloomsbury gaan skryf waar wat hy ook al daarvan dink maar verbygegaan kan word of dan soos 'n wafferse letterkundige Kafka & Camus die twee denkers in 'n blik
2013-03-10Hello Cornelius,
Het jy gesien ek het die lesings oor pluralisme vir jou geplaas aangesien jy die eerste persoon was aan wie ek gedink het met die luister daarvan.
Dit is inderdaad baie maklik om in die denke van die tyd te verval
2013-03-10KdK, soos ek gesê het hiebo, hierdie gesprek is oor. Om te reageer op jou laaste reaksie sal jou net 'n verdere geleentheid bied om Deissmann verder te verkrag vir jou eie doeleindes. Die skakel vir Deissmann se boek is hierbo. Enige iemand kan dit
2013-03-10Tragies (vir sy onthalwe) hoe net die grootste ketter van hierdie forum - Cornelius - vir Chris kamstig 'ondersteun'. Omdat hulle ewe min insig het en ewe groot haat en renons in my as persoon. Dit gaan dus nie vir hulle oor integriteit en Waarheid nie, m
2013-03-10Hello,
In die dae toe ek nog VH1 gekyk het, was van die plesiere 'n dag soos, all day Prince, waar net die musiek videos van Prince gespeel word, of Kate Bush, of Sting of wie jou gunsteling-kunstenaar wou wees. Dink aan die opgewindenheid
2013-03-10Hello JorsTroelie
Volgens wat ek verstaan oor die verhouding tussen Ierland en die VSA is dat die VSA was 'n destinasie vir armoedige Ierse bevolking om hul omstandighede in Ierland te ontvlug. Dit is ook bekend dat die Iere vir vele dekades as 'n mind
JorsTroelie2013-03-10Wouter,
Is dit waar dat daar net soveel wit slawe van Ierland af ingevoer is na VSA as swartes van Afrika?
Nou die aand sien ons op TV die pragtige kerk in New York gebou op slawekerkers met 'n skildery van 'n wit slawedogtertjie op 'n veiling.
2013-03-10Hello Cornelius
Ek dink nie dat Gustav Adolf Deissmann se interpretasie van wie Jesus was, was toevallig nie. 'The Religion of Jesus and the Faith of Paul' is gepubliseer (1923) kort na die Eerste Wêreldoorlog. Hy het hom beywer vir vrede en beter
2013-03-10Thys, net Johannes vertel ons van hierdie "party trick" van Jesus. Behalwe, soos jy hierbo noem, die goedpraat van Jesus van drankgebruik, moerse hoeveelhede, pas hierdie daad van Jesus moeilik in by ander wonderwerke gedoen deur hom. In veral J
2013-03-10Chris,
Jou tirade teenoor my is maar net weer ‘n onbeholpe poging om jou onvermoëns en insigloosheid en jou besef van ontoereikendheid in hierdie gesprek, te verdoesel.
Daar gaan jy toe boonop heen en doen presies wat ek jou gemaan het om
2013-03-10Jammer, Stefan, miskien moet jy bietjie gaan luister op SoundCloud. Ek dink Victor S Wolf is absoluut coool! Baie beter as die Riku Latti van ouds.
Dankie, Victor, dat jy jou musiek op hierdie manier aan ons beskikbaar stel!