Wouter 2013-03-19 at 16:30 Amen. Dit is wat dit is, niks minder, niks meer, sonder dat die bestaan 'n doel het, die heelal en bring berusting vir die wat met daardie kennis kan leef. Sien Camus vir nog 'n beskrywing daarvan. Reply
CM 2013-03-20 at 13:01 Wouter Ferns. Baie dankie vir jou insig. Dit is 'n helderheid wat vir min beskore is, en skakel 'n lewenslange geworstel uit. CM Reply
Wouter 2013-03-20 at 18:10 Hello CM, Ek gee egter nie die liefde, op nie en glo nog daarin. Dit maak alles hier soveel beter. Maar jou gedagte prikkels is stof tot nadenke Baie Dankie Wouter Reply
CM 2013-03-21 at 10:56 Hello Wouter, Die woord 'liefde' het baie betekenisse, sommige baie wreed, maar ek verstaan wat jy sê. Die werklikheid is wonderlik, as 'n mens dit kan beleef. Baie dankie CM Reply

Kommentaar
Amen.
Wouter Ferns.
Baie dankie vir jou insig. Dit is 'n helderheid wat vir min beskore is, en skakel 'n lewenslange geworstel uit.
CM
Hello CM,
Hello Wouter,
Die woord 'liefde' het baie betekenisse, sommige baie wreed, maar ek verstaan wat jy sê.
Die werklikheid is wonderlik, as 'n mens dit kan beleef.
Baie dankie
CM
Hello Wouter,
Die woord 'liefde' het baie betekenisse, sommige baie wreed, maar ek verstaan wat jy sê.
Die werklikheid is wonderlik, as 'n mens dit kan beleef.
Baie dankie
CM
Die liefde wat goed en opbouend is, nie 'n besitlike liefde nie?