Johannes Comestor2013-03-16Jan Rap, in die landboubylae (p 12) tot Die Burger (15.03.2013) is daar interessante opmerkings oor die woord "pomelo" wat letterlik of etimologies na 'n groter sitrusvrug as "grapefruit" verwys. "Pomelo" kom van die Fra
2013-03-16Aandag alle liefhebbers van tale
Die welstand van ’n taal word nie gemeet aan die feit dat jy nog steeds die opsie van Afrikaans by die OTM geniet nie. Die taal triomfeer nog minder deur ’n hardegat aandrang om in jou moedertaal aangespreek
2013-03-15Wouter, ek is bevrees dat Trienie eenvoudig sal aangaan asof niks gebeur het nie. Ek sal nie my asem ophou vir 'n verskoning of selfs net 'n verduideliking. Haar laaste bydrae ('Hier kom nog 'n mooi storie!') klink nie of dit kom van iemand wat skaam voel
francois williams2013-03-15Amusant!
So jy dink die Moros bestaan nie meer nie!!
Het jy nie gesien hulle het Sabah laasmaand binnegeval nie?
Ek verkies die eiland Sequijor, vol hekse, en mooie hekse ook!!
Moeder Maria moet maar loop slaap...gaap.
Francois W2013-03-15Jesus?
Hy is die outjie uit die Middeleeue uit nie waar nie?
Kannie regtig Jood wees met sy blonde hare en blou ogies nie of hoe, of was hy dalk Sami?
Hans2013-03-15Doc Immelman
Ek het paar stories oor 'spergebied'-misdade en Nama-oorloë gelees. Nou ja, dit was nog in dae toe biblioteke gewerk het! Einde van era!
Hans
francois W2013-03-15Die chinese gaan binnekort begin om ALMAL uit die kussings te lug...die Kanada en OZ ekonomie se borrels gaan altwee vanjaar bars...kyk maar mooi, daai poepolle gaan in hul miljoene moet kom loop werk soek, oa in SA...
2013-03-15Hierdie is nie deur my gelees nie en is daar geen belangstelling van my kant af in hierdie onderwerp nie en is niks deur my oor die jare raakgeloop nie, wat dalk 'n mening sou kon regverdig.
Kommentaar kom net wanneer die persoon 'n idee he
francois williams2013-03-15400 moorde per dag in SA?
Sluit dit nou Ossie sinne in?
Maar wat is die nut van 400 moorde per dag, as julle ouens nog nie dood is nie?
dan mis dit mos die punt of hoe...
2013-03-15Die vereiste vir bewys, die verdagmaking is nou 'n ou laai en mag nie staan nie. Maar dit is seker te wagte wanneer wanaanhalings deur my uitgewys word uit Comestor se hand, dat dit noodsaaklik is om aan die leser te probeer toon dat Wouter onbetroubaar i
2013-03-15Is hierdie frase van Chris aan Trienie: 'Jy is nie 'n baie goeie leunaar nie, en dit is 'n baie goeie ding', ongelooflik menslik, ondersteunend en die goedheid van die waarheid?
2013-03-15Hello LRB
Tong in kies - net nou en dan, en dit dit gebeur baie min, lees ek nie-ernstige goed of kyk 'n 'simple film', maar dit gebeur amper nooit. Hierdie was die eerste keer weer in jare ...
'n Effense verskoning, maar hierdie is reg
Thomas2013-03-15Angus
Ek het gisteraand my kos mooi netjies op die middellyn van my ronde bord gerangskik en diep en ernstig gepeins. Ek het besef dat die vlieënde spaghetti monster móét bestaan want niemand kon nog ooit bewys dit nie bestaan
Angus2013-03-15Dankie vir die aanbod, maar nee dankie! As ek so kyk na die twak wat jy skryf, dan sukkel ek maar liewer op my eentjie voort.
So terloops, ek het amper al die digbundels op my boekrak waaraan jy kan dink, en nog 'n terloops, ek vra nie of ek iets kan k
Angus2013-03-15Hoe spreek 'n mens "pi" uit? Is dit paai, of pie? Skryf 3.14 op 'n stukkie papier, en hou dit voor die spieël. Dan sal jy sien hoe (mits jy natuurlik die 4 skryf soos die rekenaar, nie 'n oop 4 nie.)
2013-03-15Hoe rustig lyk die Wiking daar by die Tankwa iewers... wens ek kon ook nou daar in die stilte ronddwaal en die skerpioene trap...geniet dit, Hans!
Johannes Comestor2013-03-15Kobus, daar is geen papegaaiery en manteldraaiery nie. Soos jy ook ondervind het, kan Wouter 'n bate op die werf wees mits hy hom gedra. Verwys my verdere opmerkings op die hoofwerf.
Johannes Comestor
Johannes Comestor2013-03-15Wouter, jy redeneer dat minderhede nie in 'n demokrasie (ekstra) beskerm (mag) word nie, maar dit is wat in bv. die VSA gedoen word. Is die VSA, wat so hoog opgee oor demokrasie, dus nie een nie? Alles hoef nie in alle opsigte vir almal te geld nie. Wat j
Johannes Comestor2013-03-15Dit gaan nie om 'n vereiste minimum getal boeke wat oor 'n onderwerp gelees moet word nie. Dit gaan wel oor die aard van die leeswerk. 'n Mens moet nie net oor Kafka, Camus of wie ook al lees nie, dus ander mense se opinies nie, maar ook Kafka, Camus, ens
2013-03-15Pi (pastei in Afrikaans) is natuurlik ook nie gelyk aan 3.14 nie. Ons moet dus eintlik eerder gaan soek vir 'n pastei-oomblik as pasteidag, en die naaste wat ons kan kom in alledaagse terme is 14 Maart, vyftiende uur, negende minuut en tweede sekonde. (3.
francois williams2013-03-15Hannes, die enigste doos is die een wat jou elke dag in die spieëltjie aangaap ... ditto die ander twee ... frustrasies verrot die brein ...
2013-03-14Trienie, kom ek vertel jou gou iets van myself. Ek is 'n alkoholis wat seker nou al so vyftien jaar, ek tel nie regtig meer nie, laas iets gedrink het. Aan die begin het ek gegaan na AA-ontmoetings en dan het dit gewoonlik die volgende patroon gevolg: Die
2013-03-14Hello Kobus et al,
Die persoonlike aspek kom gereeld na vore en is 'n eienskap in debatvoering, hier en elders wat my fassineer. Die uitdaging bly om te verskil maar sonder om te verval in 'n algemene patroon wat hierdie tipe van driftige a
2013-03-14Vele dank Cornelius - Maar was dit nie vir Chris en die toeval van wat my geskukkel het met die 'image search' van Google, sou die tent en die stories om dit nog gestaan het.
Hans2013-03-14Trienie se tent?
Wel, daai tannies het seker maande aan daai Billy Graham Revival tent van 1950's gewerk? Ek hou nog steeds meer van 1963 duet van Bob Dylan/Joan Baez se 'with God on our side', Newport folk festival, tydsgenoot van Billy Graham se Re
Hans2013-03-14Chris, ek kan 1970's so affêre onthou!
1. Die Shekinah is volgens kabalah Adonai se vroulikheid...?
2. Ek kan nie dink dat apostole, blou rokke of selfs lastige jehovahs sulke tente en wonderwerke gehad met voltydse boer aan die roer nie, s
2013-03-14Kolskoot CM... en as ek CJ Langenhoven se wysheid so 'n bietjie mag aanpas - spesiaal vir "Dolf" om self ook vir 'n slag so effe te besin: Rek die WAARHEID en jy doen aan HOM te kort.
2013-03-14Hello,
Die kwessie van hierdie sogenaamde 'beloofde referendum' is nou al holrug gery en word dit soos klokslag weer en weer herhaal. Die mylpale wat gestel is en die mislukking om daardie mylpale te haal sou 'n referendum vir die totale be
2013-03-14Wouter,
Jou formulering van die "tipes van geweld" hierbo, is gewoon 'n skandalige en ydele poging om die werklike gevolge van onderdrukking deur enige regering van die dag op 'n landsburger daarvan, te ontduik.
Die Nas
2013-03-14Trienie, jy klouter nie net teen tenttoue op nie, jy vertel blykbaar ook leuens. Daardie foto wat jy geplaas het is nie jou pa se tent wat op julle stoep gemaak is nie. Jou pa sal in sy graf omdraai. Wil jy nie liewer 'n nuwe blaadjie omslaan en s&e