Angus2013-03-19Beste Jan,
Dankie vir jou mooi uiteensetting. Ek moet jou tog daarop wys dat die enigste vereiste vir ? lewende taal is dat dit deur ? groep mense gepraat moet word; dit moet as kommunikasiemiddel gebruik word. Dis al. Daarna kom allerhande t
2013-03-19Dankie Jan
Ek gee jou gelyk op die punt van orde. Die orasie sal ek beslis nie van die hand wys nie. Het reeds 'n nota gemaak van jou voorvereistes. Die tarief kan weer onder oë geneem word na lewering. Oor die intellektuele reus (lees ongegra
2013-03-19Trienie
Goddelike ingryping(as daar wel so iets is) is maar baie selektief. Miljoene mense kry swaar en as omstandighede of hul eie pogings dit toelaat, verbeter dit hul lewe, nié een of ander goddelik ingryping nie!
Hierdie ou het besluit o
2013-03-18Jan jy sê: "Ons sal net oor jou tarief moet praat; dis bietjie styf." Mag ek daarop wys dat hierdie soort Transvaalse Afrikaans eintlik nie Afrikaans is nie. Dis anglisisties. Dis lekker om as Kapenaar jou 'n slag reg te help!
Waardeer
2013-03-18Hello
Ek het nou al 'n paar aanhalings wat die gedagtes prikkel geplaas voor hierdie verduideling en sluit vir nou eers af met die volgende:
"Anyone who says we are a society lacking belief is not paying attention. If anything, we a
2013-03-18"One of the problems with clever people is that they transport their cleverness around like confetti, to chuck at people whether it's wanted or not"
2013-03-18"A democracy never has to worry about the crown prince being a psychotic bastard. It never has to worry about being forced to accept the last leader's feeble-minded son as the successor. I mean, we did it anyway, back in 2000. But we weren't for
2013-03-18'n Spoeg-en-plak-ekstra vir jou:
"Toleration is historically the product of the realization of the irreconcilability of equally dogmatic faiths. Those who wished to survive realized that they had to tolerate error"
2013-03-18Hello, Hans
Dit is die potgooi wat soveel beter is as enige instelling hier wat RSG laat uitstaan in my boeke. Gaan kyk hoe power SAFM & 702 is in daardie verband.
Met potgooi hoef jy nooit na tjailatyd te luister nie en net di
2013-03-18Hierdie een was goed. 'n Griekse gedagte vanuit Plato se tyd die dramaturge, wat aangevoer het:
Dit is beter om nie gebore te word nie, maar indien wel gebore om dan vroeg te sterf.
Of dan in Engels die volgende een:
2013-03-18Hello
In 'n antwoord op 'n skrywe van Cornelius, verwys ek na 'n artikel uit die Washington Post. Die temas in die artikel is in die algemeen bekend en bied daarom niks nuuts nie. Wat wel opmerklik is, is die swart stemme wat gehoor word en
2013-03-18Dankie, Wouter. Jy stel nie teleur nie. Miskien moet ek net weer die laaste vraag in my kommentaar hierbo herhaal; Is die mate van vermorsing van belasting en hul sodanige onvermoë om burgers van 'n land te beskerm teen misdaad, nie ook 'n vorm
2013-03-18Hello
Die grootbaas van LitNet (wie se boek ek nie gelees het nie), In stede van die liefde, is sekerlik een van die mooiste titels wat daar is. Yuri se brief oor die verval is onstellend, en kan jy nie praat van in stede van verval maa
2013-03-18Hello, Hans
Tortelduiwe & koeksisters, 'n groot tent en nou die koerantverkoper. Daar is geen begeerte om Trienie te oordeel nie, maar het haar storie slegs gebruik as die vertrekpunt van 'n brief oor 'n algemene tendens wat bevestig, dat dit
2013-03-18Jinne!
Nou verstaan ek hoekom daar so min vroue op hierdie forum is. Haat julle vroue? Is jul albei geskei? Of in 'n 2de, 3de, dalk 4de huwelik? Ek dink nogal so.
Pasop, dalk ruk vroue nog die land reg wat julle weggegee het, en nie kon bestuur.
D
2013-03-18Ag nee Hans
Ek dog jy gaan nog meer voël foto's wys, asook van die ander diere. Wil dit graag sien! Jy praat my taal. Waarom nou die kleine onskuldige muis wys? Hy sou nie baie kos ge-eet het nie. Is die voël se foto van jou af,
2013-03-18Cornelius, ek dink Trienie beskou haarself as een of ander profetes. Die laaste sin in haar bydrae maak dan sin:
"Hierdie is natuurlik nie die end van die storie nie, dit verseker ek jou, want waar God ingryp, verander mense en hul omstandighede dra
2013-03-18Wel, Hans, die foto onderaan sê duidelik dat jy nie die sentimentele tipe is nie. Een van die beste "punch lines" wat ek op LitNet al gesien het.
2013-03-18Hans, dalk kan Trienie iemand kry om tortelduiwe te skiet vir die koerantman soos wat haar pa vir haar gedoen het in die moeilike dae na die oorlog. Sy sal dan nie skuldig hoef te voel as sy middagetes by hom verby ry om te gaan eet by die huis.
Ek wonde
Rietha2013-03-18O jirre wat 'n mal wêreld. My seuns sê nou die dag vir my hulle het besluit om moontlik nooit kinders te he nie en hoe sal ek (potensiele ouma) daaroor voel... (die regte antwoord het ek wel gegee: dat hulle vrouens dalk die laaste se hier sal
Rietha2013-03-18Angus, ek het wel al die bybel in 'n klomp vertalings DEURGELEES (tot numeri - vrek baie mense kan nie totaal deur Numeri ploeg nie) - wil graag weet waarna jy verwys, asseblief. Ek sal self moet gaan naslaan, want net omdat ek die bybel deurgelees het, b
2013-03-17Hello Cornelius,
In teensstelling met jou bewering dat die klassifisering van geweld deur my slegs 'n
"skandalige en ydele poging om die werklike gevolge van onderdrukking deur enige regering van die dag op 'n landsburger daarva
2013-03-17Hello,
In die inleidende skrywe word die volgende opmerking gemaak:
Dit word aanvaar dat demokrasie in ‘n land kan misluk, grootliks as gevolg van korrupsie en die mag wat deur gekose leiers misbruik word om regte terug te ro
2013-03-17Hello Cornelius,
Jy spreek 'n verskeidenheid van onderwerpe aan en is my hoop dat die antwoorde in hierdie skrywe op almal sal antwoord.
Om te begin met Shekinah en dan daarmee tesame dat die intellektualisme daarvan jou nie r
2013-03-17Hello Hans,
Die '50 shades' boek is deur my gelees na 'n vriendin my aangepor het om so te doen en ook my eie nuuskierigheid, na die boek sonder enige koste in my hand geplaas is om te sien hoekom hierdie boek so veelbesproke is. Sy du
2013-03-16Trienie Mahne,
Jy is gewis besig om jouself baie vinnig in dieselfde formaat van godsdiensboewery as die berugte Kobus de Klerk, te onderskei.
Om die een of ander duistere rede dink jy dis slim om gewoon van die komptabiliteit in jou vorig