Ek het al in verlede met baie snye op gesig geloop, na ek die baard met pak weggooibare skeermesse gepak het!
Ek het in Desember 2012 my hand halfpad afgesny! Kon toe nie skeer nie. Toe koop ek haarknipper op spesiale aanbod by Clicks en skeer my baard met haarknipper! Dis nou so halfuur se versigtig werk en geen wonde of ingroeibaard na die tyd nie!
Dis net te moeilik om in koue water en stof te skeer in karoo! Dis mos vakansie vir gesig en baard?
Hans


Kommentaar
Hans, ek gaan daai spesiale aanbod by Clicks opvolg!... maar dan weer; ek het nou die dag "'n man met 'n baard" in Boksburg ontmoet... moet erken, ek begin ook deesdae oorweeg om een te kweek wat ek oor my bors kan kam... Cornelius