adre claassens2013-03-13Liewe Trienie, ja, dis 'n pragtige verhaal en 'n wonderlike pad wat jy geloop het!
In my ondervinding is dit nie die gehoorsames en die wat in hul spore trap, wat so 'n mooi ondervinding met hulle se Skepper het nie, juis hulle wat so 'n bietjie
Johannes Comestor2013-03-13My en Wouter se gebruik van aanhalings verskil inderdaad baie. SêNetters kan gerus self hieroor oordeel.
Ek was bewus daarvan dat Wouter 'n agterdeur het waaruit hy kon ontsnap vir wat ek oor sy vier bydraes van 7 deser geskryf het en hy he
Johannes Comestor2013-03-13Sowat van stiksienigheid sal 'n mens seker moeilik elders kry. Wat ons tans het, is magsoorgawe aan die swartes. Daar is nie sprake dat die politieke mag bv 50-50 tussen wit en nie-wit of tussen wit/bruin/Asier en swart gedeel word nie. Nou kom Woute
2013-03-12Jaco, hier's die redes en bronne soos jy gevra het:
Die feit dat ek die hede betreur:
Rede: Die huidige gemors.
Bewys dat dit gemors is: Opstande, partykeer sommer drie 'n dag.
Bron: Ekself, ek het myself afgevra of ek die verlede betreur soo
2013-03-12Trienie, om jouself 'die mees rebelsgesinde, goddelose, ontembare kind' te noem is nie nodig nie. Al wat jy gedoen het is om teen die toue van 'n tent uit te klim. Moenie so swaar wees op jouself nie.
2013-03-12Wil jy nou regtig maak asof ek in jou slagyster getrap het? Hoe desperaat is jy nie tog om maar net die laaste woord in te kry nie. 'n Laaste woord wat finaal demonstreer hoe onnooslik en oningelig jy regtig is.
Probeer 'n klein bietjie meer uitvind oor
2013-03-12Hoekom moet Comestor se weergawe nie aanvaar word nie, omdat Comestor nie onpartydig kan wees as sy lewe daarvan sou afhang.
Stap vir stap is die gebeure op rekord.
Die leser moet haar net wend tot die bron....
2013-03-12Cornelius,
Baie dankie vir die kommentaar, jou argumente word aanvaar, maar die wittes se wens was nie in 'n vakuum nie, en is haalbaar slegs dit wat moontlik is. Die argument is dat die burgery se belange gelyk en ewewigtig beskerm word.&n
2013-03-12Nommer 1 & 2:
Kafka en Camus aangespreek elders.
Nommer 3:
Wittes het 'n reg tot mag, soos alle burgers 'n gelyke reg tot daardie mag het.
Nommer 4: Lees vir 'n slag die aanhaling met aandag,
2013-03-12O ja hierdie:
'Ek het dit aan hom voorgestel dat ons ooreenkom oor watter boeke ons lees en dat ons dan op dieselfde dag en dus onafhanklik ons indrukke oor 'n bepaalde boek op SêNet publiseer (22.11.11). Hy het my uitdaging aanvaar,
2013-03-12Hello,
Heel amusant, die pot skel die ketel uit, met stellings soos, 'lang, onverteerde aanhalings vorendag te kom', terwyl 'n groot persentasie van Comestor se werk net uit aanhalings bestaan, keurig gekies en vereis dat dit met omsig
2013-03-12Beste CM
Die werklikheid is nie soseer ingewikkeld vir begrip nie,maar hoogdrawende aangeleerde onsin word soveel makliker geglo,omdat harde dinkwerk en logika nie daarby betrokke is nie.
2013-03-12Hello,
Begin by die Kafka, twee tot drie paragrawe se keel skoonmaak, wat maar gelaat kon word in die brief aangebied deur Comestor, 'n verwysing na 'n paar boeke en dan vir die die wat meer wil weet 'n verwysing na die boek van Crumb.
2013-03-12Hello Chris, Perdebytjie & Jaco.
Baie dankie vir die reaksies hierop, dit is regtig 'n riem onder die hart. Dit is 'n bekende siekte wat al gemaai het onder die bevolking hier en sekerlik na regte die vrug van sonde genoem kan word, soo
Johannes Comestor2013-03-12Jan, ek was lugtig om op die Brand-huldeblyke kommentaar te lewer. Op LitNet het ek hulle almal gelees. Wat my opgeval het, is hoeveel van die skrywes eintlik deur linkse politiek gemotiveer is. Hulle vier dit eintlik. Vir my was Van der Rheede s'n d
Hans2013-03-12Wouter, meeste Afrikaanse webblaaie is nonsens!
Ek stem saam met disinformasie en gebruik 3 'bronne' op internet om by 'n redelike gevolgtrekking te kom! Afrikaanse webblaaie vermy ek, dis geld- en tydmors!! Gewoonlik blatante nonsens as mens enige t
2013-03-12Mmmm,
Het gedink daar skuil in jou gemoed donker dinge omtrent jou en eksvrou. Oorsaak van jou gevoelens. Meer as wat jyself besef... Ek lees dit tussen die lyne van jou briewe.
Ek het vir jou verassing Hans, jy kan maar vloek, jy mag Go
2013-03-12Ja-ja, net soos hul vir Stefanus en die ander ware gelowige christene van ouds, gestenig en verbrand het - die modderkruipers darem - en na al die eeue leer hul nog steeds nie dat daar Lig en Verlossing uit die donker modderpoel van eiewysheid i
Dave2013-03-12re
'Deur die Internet weet ons nou dat die CIA en Mossad die waarskynlike aanstigters en uitvoerders was.' (steeds dieselfde paragraaf waarna ek reeds verwys het)
Wie is die 'ons' waarvan jy hier praat? Ek dink dit sal meer van pas wees as jy jouself
Hans2013-03-12As jou swaer die Avrocar toetsloods was, kon ons al samesweringsteoloë op LitNet dalk opgewonde gekry het? Vra jou swaer oor die Avrocar-projek in Kanada en waarom Kanada nog nooit die lugvaart omgewing opgewonde gekry het na die biljoen dollar gel
NaomiB2013-03-12Hi Cornelius
Ons het die stelsel verander sodat slegs die laaste twee weke se inhoud gereflekteer word onder "meeste kommentaar" - juis om variasie te verseker.
Groetnis
NaomiB
jaco fourie2013-03-12Domheidsmacht - skrywer Van Schendel
Die mag van domigheid word hier op SêNet in die wese van Hans en sy disleksiese soort skrywes openbaar. Dat hy van ander se dommigheid hierbo kan praat is seer seker die grootste ironie van die da
2013-03-12A! So, die gesprek is dus nié op ’n einde nie, Chris, ten spyte van die feit dat jy dit twee maal benadruk het… natuurlik omdat die insiglose, maar arrogante verwaande agnostikus – dit is nou jy – voel hy móét
Kobus Faasen2013-03-12Dit beteken dus ons moet die konsep van "moedertaal" verander na "vadertaal". Selfs die Universiteit van Orania vind so 'n patriargalisme te glibberig om te hanteer. Die ander universiteite het nog nooit van "vadertaal"
Johannes Comestor2013-03-12Wouter herhaal hier van die aanhalings wat hy as reaksie onder my brief van 1 deser gepubliseer het. Dit bewys nie (1) dat die wittes in die referendum ten gunste van magsoorgawe of swart meerderheidsregering gestem het nie en dus (2) dat een mens, een st
jaco fourie2013-03-11Duitswester,
Wat buite Afrika woon en nie meer in Namibia nie, tog homself nog als "Duitswester" , 'n voor 1ste wêreldoorlog konotasie, wil noem. Hoekom? weet sy g*d alleenlik? Al sy argumente, maak nie saak wat die onderwer
2013-03-11Duitswester, Google sê Dionysus het drie ketels vol wyn gemaak op die eiland Ellis. Johannes verdubbel dit na ses sodat Jesus nie afsteek teen die kompetisie nie.
jaco fourie2013-03-11Jan
'n Powere poging! Jy maak persoonlike stellings, vanuit 'n subjektiewe oogpunt gesien sonder enige betroubare bron verwysings om jou saak te staaf? Indien jy Wouter wil aanvat, sal jy dit moet doen op sy eie terrein, nl 'n objektiewe b
2013-03-11Jaco, dit lyk nie vir my of ons mekaar heeltemal verstaan nie. My benadering in die twee briewe is nie verskillend nie. Vir my is dit reeds donkiesjare 'n vanselfsprekenheid dat ander van my kan en mag verskil. Dis ook nie vir my duidelik hoekom jy Ge Kor
2013-03-11'n Afrikaanssprekende man en 'n Afrikaanssprekende vrou het Sondag in Kaapstad die Argus-fietstoer gewen. Toe hulle oor RSG oor hulle oorwinning praat, was hulle Afrikaans deurspek met Engelse woorde. Dit is om van te ween.
Johannes Comestor
2013-03-11Hierdie gesprek was einlik al in essensie verby voor jy nog jou eerste 'kommentaar' gelewer het - want in die woordstorm wat jy afgestuur het, het jy niks van belang bereik nie en al wat jy andersins bereik het, was om jouself net weer te verneder om oor