Skaam vir Ozzies ...

  • 4

Ja-nee, daar is rede hoekom vuil-vark afri-kont-se-kinters, so oorhaastig OZ toe haas, ons lees in VB:

’n OPDRAG deur die kaptein van die Rebels, Gareth Delve, het glo Saterdagaand die lont aangesteek in ’n onderonsie tussen twee Wallaby-rugbyspelers, Kurtley Beale en Cooper Vuna.

Die brisbanetimes.com.au berig volgens AAP die onderonsie tussen die Rebels-spanmaats het glo gevolg toe Delve in die Aussies se spanbus opdrag aan Beale gegee het om sy hemp aan te trek voordat hulle by hul hotel in Umhlanga stop.

Die Rebels is vroeër die dag op Kingspark in Durban met 64-7 deur die Haaie in ’n Superrugby-kragmeting verniel.

In ’n nuusverklaring het die Rebels-breier, Damien Hill, gesê die veelsydige agterspeler Beale en vleuel Vuna het spanreëls oortree en sal dadelik huis toe gestuur word. Hulle word nie vir Saterdag se Super-stryd om 17:05 teen die Cheetahs in die Vrystaatstadion oorweeg nie.

“Die klub sal nie sulke optrede duld nie en ek is skaam vir almal (se onthalwe) wat die klub (Rebels) help opbou het,” het Hill gesê.

Dis elke jaar se ding aanhoudend!!

Het GEEN Ozzie dan enige fokken maniere nie???

Francois Williams

  • 4

Kommentaar

  • Een of twee Ozzies (uit 23 miljoen) het baklei, daarom het geen Ozzie maniere nie.  Die sin  "Het GEEN Ozzie dan enige fokken maniere nie???" deur een Afrikaansprekende (uit ongeveer 5 miljoen) laat tereg die vraag ontstaan of GEEN Afrikaansprekende dan die maniere het om beskaafde taal op 'n forum te gebruik nie.  Wie in glashuise bly ...

  • Luister ou, ek seg duidlik daar : Dis elke jaar se ding aanhoudend!!

    Daar is nog derduisende sulke soortgelyke gevalle, en dis slegs onder sportslui!!

    Jy weetie waarvan jy praat nie knaap ... die Ozzies is 'n nasie van krims en gespuis ... kort en klaar ... maar hei, kry vir JOU!!!

  • Ek weet een ding. Dis dat 'n ou met jou taalgebruik op 'n forum, miskien stadig moet wees om ander 'n gespuis te noem.

    En ek neem aan die Ozzies ('n nasie van krims) het net so baie korrupsie soos ons, en moorde, en polisie-geweld, en 'n prez met vier vroue.

    Wie's nou die gespuis?

  • O, en hou jy 'n register van al die duisende gevalle, of suig ons duim? En hier by ons? Skiet ons sportmanne sommer 'n vermeende inbreker? deur die deur, sommer vier skote! Boem-boem-boem-boem. Die Ozzies sal seker sê tipes Saffer. En ek neem aan Bakkies Botha is seker die mees voorbeeldige sportman in die geskiedenis. Of Gibbs, of Parnell. Ensovoorts. Nee kyk, ek hou ook nie van die Ozzies nie. Maar ek beklee sekerlik die hoë morele grond as ek nie hoef te vloek om my punt te maak nie. En watter tipe van persoon is blind vir sy eie (mense se)  tekortkomings, terwyl hy ander beswadder? En dan is ek nog liewer vir die waarheid as wat ek nie van die Ozzies hou nie.

    (Vir die rekord: Ek hou nie van hulle nie omdat party van hulle effens verwaand is.  Maar daar is baie wat wonderlike mense is. Om dieselfde rede hou ek nie van verwaande Afrikaanssprekendes wat niks beter het as om ander te beswadder nie.)

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top