Virtuele Kunsgalery: Moleskine SA Art and Design Project
Kurator: Johann du Plessis
Moleskine is ’n Italiaanse reeks hoëkwaliteit-notaboeke en -sketsboeke wat vervaardig word in Milan, en gebaseer is op die klein swart notaboekies wat populêr was onder die kunstenaars, filosowe, skrywers en denkers van die 19de en 20ste eeue. Van die groot geeste wat geheg was aan hul klein Moleskine-boekies was Oscar Wilde, Vincent van Gogh, Pablo Picasso, Ernest Hemingway en Henri Matisse. As koördineerder het Johann du Plessis van sy gunsteling Suid-Afrikaanse kunstenaar-ontwerpers geselekteer om deel te neem aan hierdie projek.
Klik op die foto's hier onder vir vergrotings.
Verkope open 29 Maart 2013. Kontak Muriel Krige vir nog besonderhede: 073 294 6566. Aankoopvorms hier beskikbaar.
Lees nog oor die Moleskine-projek
Gaan terug na die kunstenaarlys
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.
Kommentaar
Moleskine-boeke is onbekostigbaar duur. Jy kan min of meer dieselfde gehalte kry teen 'n fraksie van die prys. Ek vermoed dit is met Moleskine soos dit met klere is: jy betaal vir die etiket eerder as die produk self.