Dis nou tussen man en vrou, en nee, ek praat nie van die gaping in IK of sulke dinge nie, maar ouderdom, en spesifiek die regte ouderdom?
Ek meen, oubok hou mos van groen blare of hoe?
Alhoewel vir my is dit effe verkeerd as die aster sê maar minder as die helfte van jou ouderdom is, of wat dink die manne?
Ek sien die ozzies dink tien jaar is nie sleg nie?
Apparently masculine gay men typically desire a partner almost 13 years younger than themselves, a result which was almost exactly the same for their straight counterparts (hetero blokes want women younger than them by about 14 years).
Women, and feminine gay men meanwhile, were found to prefer partners who were at least ten years older than them.
However despite the preferences, most heterosexual men were in relationships where they were only three years older than their spouse, and most masculine gay men were in the same boat (there wasn’t a comparable statistic for women or feminine gay men).
Hoe voel die Afrikaners?
My bokkies oor die jare heen was enigiets van tien tot die huidige 22 jaar gaping ... ek dink 20 jaar is redelik naais ...
Francois Williams


Kommentaar
As gay man, is my lewensvenoot 10 jare jonger as myself, en ja, ek verkies ook van mans (nie die verwyfde soort nie, en ek is ook beslis nie verwyfd nie), om jonk, goed bedeeld en atleties gebou te wees. Indien 'n ouer man aan laasgenoemde vereistes voldoen, ook goed so (tot 'n mindere mate).
In die meeste gevalle waar jonger gays aan die beurstoutjies van die ouer gays vasgebind is, is my geval omgekeerd.
Waar dit kom by die gereelde "one night stand" gaan dit uitsluitlik oor die lyf, en ek is min gepla wat tussen die ore bestaan, hetsy godsdiens, politieke nering, opvoeding, ens. Indien sodaniges hulle bepaal tot "grunts and groans" sonder gesprek soveel te beter.
Maar gay vriende; vet, lelik, oud of jonk; moet intelligente en humoristiese geselskap kan voer om gereelde wedersydse sosiale omgang te kan geniet.
Jaco Fourie
Jaco, ek verstaan, daar is dus geen verskil met hoe ek die doedies sien nie of hoe?