Beterweters vertel gesaghebbend hoe mense ontstaan het, terwyl hulle nie eens kan weet wat by hul eie geboortes gebeur het nie.
CM
3Beterweters vertel gesaghebbend hoe mense ontstaan het, terwyl hulle nie eens kan weet wat by hul eie geboortes gebeur het nie.
CM
3
Kommentaar
Die gevoel is dat die een nie water hou nie, aangesien dit twee tipes van onstaan gelyk aan mekaar stel en nie na regte so gedoen kan word nie.
Wouter Ferns:
Die pad van ontwikkeling is vir die meeste mense onaanvaarbaar. Hulle gee voor dat hulle beter weet as dit.
CM
Soek mense 'n kortpad dan?