Oplossing?

  • 5

Die beste wat die mens tot dusver van lewe kon bedink, is dat dit ‘n fout is wat reggestel moet word; met dood as oplossing.

CM 

  • 5

Kommentaar

  • Hierdie een was goed. 'n Griekse gedagte vanuit Plato se tyd die dramaturge, wat aangevoer het: 

     
    Dit is beter om nie gebore te word nie, maar indien wel gebore om dan vroeg te sterf. 
     
    Of dan in Engels die volgende een:
     
    The gods kill us for sport. 
     
    En dan die oomblik waar Sokrates die haan offer aan die gode met sy dood as bedanking vir die genesing. 
     
     
  • Ook:

     
    "It isn't disrespectful to the complexity of existence to point out that despair is, often, just low blood sugar and exhaustion"
  • "Beckett's characters do not live in the tragic but in the incurable. It's not tragedy, but misery"

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top