Perdebytjie 2013-03-12 at 19:32 Beste CM Die werklikheid is nie soseer ingewikkeld vir begrip nie,maar hoogdrawende aangeleerde onsin word soveel makliker geglo,omdat harde dinkwerk en logika nie daarby betrokke is nie. Reply
Kommentaar
Beste CM
Die werklikheid is nie soseer ingewikkeld vir begrip nie,maar hoogdrawende aangeleerde onsin word soveel makliker geglo,omdat harde dinkwerk en logika nie daarby betrokke is nie.
Beste Perdebytjie:
Heeltemal reg. Die maklike uitweg.