Ek mis jou gesegdes daar op die blog. Aangesien dit sulke kort en kragtige woorde is, neem ek aan jy wil nie op daardie gebruikersonvriendelike plek rondsukkel nie!
Hoorsê is 'n siekte waaraan die hele mensdom ly. Deesdae is dit erger,want die media en internet versprei miljoene onwaarhede.
Baie dankie Perdebytjie. Dit is wonderlik om weer van jou te hoor. Ek sukkel nog rond maar dit wil lyk asof meeste van die gesukkel verlore raak. Ek probeer nou maar weer ook op 'Briewe".
Nee dis nie uit onkunde nie. Almal sukkel daarmee en ek het my seun, wat baie goed is met rekenaars, gevra om vir my te help. Hy was verstom oor die ingewikkeldheid van die werf. Ek verstaan darem nou so effens hoe dit daar werk en beveel aan dat jy maar weer probeer!
Die klompie wat nog oor is, gaan darem op 'n manier aan en ons mis jou daar!
Baie dankie vir jou ondersteuning. Ek is maar daar. So 'n bietjie ondersteuning van iemand wat begryp waarvan ek praat gee my nuwe moed. Dit is net vreemd dat jy my pogings misloop want ek skryf gereeld.
Kommentaar
Beste CM

Groetnis
Perdebytjie
Baie dankie Perdebytjie. Dit is wonderlik om weer van jou te hoor. Ek sukkel nog rond maar dit wil lyk asof meeste van die gesukkel verlore raak. Ek probeer nou maar weer ook op 'Briewe".
Perdebytjie: Sou dit uit onkunde wees dat ek ook die plek gebruikersonvriendelik vind?
CM,
Nee dis nie uit onkunde nie. Almal sukkel daarmee en ek het my seun, wat baie goed is met rekenaars, gevra om vir my te help. Hy was verstom oor die ingewikkeldheid van die werf. Ek verstaan darem nou so effens hoe dit daar werk en beveel aan dat jy maar weer probeer!
Die klompie wat nog oor is, gaan darem op 'n manier aan en ons mis jou daar!
Perdebytjie
Baie dankie vir jou ondersteuning. Ek is maar daar. So 'n bietjie ondersteuning van iemand wat begryp waarvan ek praat gee my nuwe moed. Dit is net vreemd dat jy my pogings misloop want ek skryf gereeld.
CM
Dalk kyk ek op die verkeerde plek! Sal bietjie gaan soek.
Perdebytjie
Baie dankie. Jy maak die lewe die moeite werd!