Lewer kommentaar op LitNet en wen boeke! Jy hoef nie in te teken om kommentaar te lewer nie.
Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 27 Februarie 2013 tot 6 Maart 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir 'n weeklikse trekking. Kommentare word gemonitor.
Die kommentaar wat gedurende hierdie tydperk getrek word, ontvang Simple, Fabulous lunchbox Ideas met komplimente van Random House Struik.

Titel: Simple, Fabulous lunchbox Ideas
Uitgewer: Struik Lifestyle (Random House Struik)
ISBN: 9781432301514
Klik hier om die e-boek by kalahari.com te koop.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


Kommentaar
Dit lyk na 'n boek propvol lekker idees.