Eeu in en eeu uit gryp die horende dowes en siende blindes tevergeefs na die halms van selfregverdiging en selfverheerliking tewyl hul afgly in die put van eiewysheid, waar die duiwel rondloop soos 'n brullende leeu - Dit tewyl die Weg, Waarheid en Lewe 'n opregte gebed weg is.
Kommentaar

Dolf