Selfs op LitNet is die 2 bg terme sinoniem vir sommiges? Ek het my voorneme vir 2013 klaar gemaak hieroor. Solank Pres Zuma nie 'n wit, bruin of Indiër vrou in Inkandla het nie, weier ek om vir pro-etniese amalgamasie praatjies in media te staan, wat inherent my grondwetlike fundamentele regte blatant misken! Ek is nie 'n satanis net omdat ek weier om in 'n geloofkassie ingedruk te word! As Orania nie verregs genoem word nie, wie gee Piet Croucamp reg om ander wit separatiste te etiketteer vir hul strewes?
Nes met 'satanisme' bly gemeneregmisdaad net dit! Niemand was al skuldig bevind aan 'satanisme' na die inkwisisies in 1800's in Spanje gestop het nie en niemand is skuldig bevind aan 'verregsgesindheid' in SA nie! Kan al die vertraagdes in SA-media net begin by pik? Al die beweerde misdade was gemeenregtelik of wette regtelik teen sulke oortreders!!
Hans


Kommentaar
Korrek ... altwee groepe is ketters en verdien die brandstapel, haha ... veral die rassiste ... of is dit nou raassiste ...