Kommentaar

Vir Brianvds, Panda, Angus en Cornelius

2012-11-29 Jan, jou sinnebeeld om die koagulasie in ons Kosmos te beskryf; "Byna soos pêrels in ’n oester vorm...", is die mooiste wat ek nog gelees het... en net ’n Vrou sal vir jou kan beaam dat daar nie twee van dieselfde in die gan

Vir Brianvds, Panda, Angus en Cornelius

2012-11-29 Jan Rap Kyk gerus daar vir die verskil tussen aphelion en perihelion van die maan http://apod.nasa.gov/apod/ Panda

LitNet Akademies-resensie-essay: Philida 'n waarskuwing aan die elite

2012-11-29 Soos Izak de Vries het ek op De Doorns grootgeword. Ons sienings verskil egter in baie opsigte. Die Hexvallei van weleer was ’n beskaafder omgewing as die anargistiese toestand waarin dit deesdae verkeer. Ek wag steeds daarop dat diegene

Jakes Gerwel "’n uitstaande rolmodel"

2012-11-29 "Afrikaans-Nederlandse dekaan?" Jeffreys verstaan klaarblyklik min van die akademie. Johannes Comestor

Konsentrasiekampe

Hetta de Smidt 2012-11-29 Op soek na ’n toeneelstuk vir ATKV tiener toneel oor konsetrasiekampe sal jy dalk kan help om n teks opte spoor. Baie dankie.

Lesersresensie: Brink het al beter as Philida geskryf

2012-11-29 Was net so teleurgesteld. Daar was te veel oor die bygelowe van die slawe geskryf.

Jakes Gerwel: 18 Januarie 1946 – 28 November 2012

Theresa Papenfus 2012-11-29 'n Besonderse mens –   begaafd, beskeie, beskaafd.  Hy was 'n aanwins vir die land en vir Afrikaans. .

'n Inklusiewe Kersboodskap aan elkeen

2012-11-29 Hello Cornelius Dankie vir jou boodskap. Alhoewel ek met bitter min saamstem wat jy gewoonlik skryf, is dit duidelik dat jou skrywe hierbo met 'n opregtheid gedoen is wat ek seker is almal waardeer. Moet jou nie te veel steur aan Duitswester nie. D

Die Jupiter-debat in perspektief

2012-11-28 Thomas, soos jy sit ek nou al ’n paar dae en verwonder myself aan KdK se stoofplaat-dans. Asof dit nie al voorheen duidelik was nie, demonstreer hy nou vir ons hoe nutteloos sy opinie oor enige saak is. Dit is nie vir my heeltemal duidelik wat h

Oor jupiter en optiese illusies

2012-11-28 Pragtige foto's van Jupiter en een van sy seuntjies: Die foto’s van Jupiter en Io (http://apod.nasa.gov/apod/) is gedurende die nag van 16/17 November vanaf die eiland Sardinië geneem. Die skaduwee wat in dieselfde rigting en teen diesel

Vir Brianvds, Panda, Angus en Cornelius

2012-11-28 Vir diegene wat graag meer oor sterrekunde te wete wil kom, beveel ek die volgende boek aan:  Ontsluier die Heelal - `n Inleiding tot Sterrekunde deur J E van Zyl.  Dit verg slegs basiese wiskunde om die berekeninge te volg, en selfs daarmee

gekkegrens-politiek

Lyn 2012-11-28 Oe Jaco,  jy maak dag! Baie dankie vir die logiese, realistiese manier van redeneer oor die onderwerp. Beter kon ek dit nie gestel het nie. Jan Rap, ek hoop jy verstaan nou beter......!  Ek moet bieg dat ek lanklaas by LitNet ing

Vir Brianvds, Panda, Angus en Cornelius

2012-11-28 Jan Rap: Laat ek jou vrae en opmerkings een vir een aanspreek: Die hipotese oor die ontstaan van die maan geld net vir die aarde se maan. Hy word nie as verklaring voorgehou vir die ontstaan van enige van die ander mane in die sonnestelsel nie. So

Die Jupiter-debat in perspektief

2012-11-28 Thomas: Dankie vir die ondersteuning. Ek was nou op die punt om jou term "spirituele intelligensie" te bevraagteken, maar die snaakse ding is, uit KdK se spelling en taalgebruik is dit duidelik dat hy nie aan intelligensie tekortskiet nie.

Oor jupiter en optiese illusies

2012-11-28 Kobus skryf: [[[Met watter mate van sekerheid kan jy vir ons sê dat daar tussen die aarde en die ongeveer 628 miljoen kilometer jupiter toe geen ander kosmiese objekte is wat hulleself oënskynlik (ons weet mos van die bestaan van optiese

Jaco, 'n Christen?

Jaco Fourie 2012-11-28 Gay ou man Jy het die volgende voorheen geskryf: "Ek weet my Verlosser Leef . My hele lewe lank was ek gelowig, al het ek geweet die Bybel en omtrent alle gelowiges veroordeel gays. Want in my hart het ek geweet die Here is ví

Vir Brianvds, Panda, Angus en Cornelius

2012-11-28 Jan Rap – Hier’s nou ’n ligte misverstand en ek het my dalk swak uitgedruk. Die maansiklus waarna ek verwys het, het niks met die ander planete uit te waai nie maar dit is die siklus van die maan se wentelbaan om die aarde. ‘

Oor jupiter en optiese illusies

2012-11-28 Mefiante, Jy het my benadering nie heeltemal reg, nie. Ek sal meer eenvoudig probeer verduidelik. Ons weet dat jupiter bestaan. Ruimtetuie soos New Horizons het in 2006 daar verbygegaan, na bewering op pad na die kuiper gordel om pluto daar te

'n Inklusiewe Kersboodskap aan elkeen

2012-11-28 Beste Duitswester, soos altyd het ek respekvolle begrip vir jou beskouing ... ek glo egter dat daar op hierdie oomblik ’n menigte tot eer van ons Skepper in die Paradys jubel wat opreg met hul harte die middel tot die doel geheilig het ... Sjalom

Jaco, 'n Christen?

2012-11-28 Ek verstaan Gay ou man...

Oor jupiter en optiese illusies

2012-11-28 Wat vir my verbasend is, is dat julle nie eens ag slaan op die feit dat daar na bewering massas mane is wat om jupiter sou wentel, nie. Hulle is glo opgedeel in groepe (Himalia, Carme, Ananke, Pasiphae, Amathea en Galileaanse groepe) én daar

KdK: Waarheidspreker of Kluitjiebakker?

2012-11-28 Briandvds, Dit is julle aansprake, teorieë en modelle wat onder die loep is. Dit is julle wat aanspraak maak op 'onomstootlike bewyse' vir al die snert. Dit is ons wat inligting, baie daarvan, voorsien wat ernstige twyfel laat oor julle aans

Stellenbosch in oorgang …

Niel Joubert 2012-11-28 Johan Venter, Paul Roos is nie die beste sportskool in die land nie. Dis die beste skool in die land.

Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Elza Smal

antoinette 2012-11-28 Stem saam met Ray - 5:7:5 ...

Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Neels Jackson

antoinette 2012-11-28 Dankie! Dis pragtig

Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Daniel Hugo

antoinette 2012-11-28 Eerste van die haikoes wat volgens my reggeskryf is - ek verloor wat die dames skryf!!! Baie mooi gesê, Daniël.

Dertien wapens teen onsinverkopers

2012-11-28 Dankie, dr. Retief, vir u moeite om kommentaar te lewer op wat ek in my kommentaar tot dr. George Claassen se rubriek artikel skrywe, al gaan dit nou ook sommer met die intrapslag gepaard met daard

Errisdon Nirsgee

2012-11-28 Hierdie mengelmoestaal en natuurlik ook die al hoe groter wordende getal omroepers(?) met ’n sterk Kaapse aksent, is nie toevallig nie. Dit is oor baie jare so beplan en geleidelik toegepas tot waar dit nou is. Die hoofdoel is nie om Afrikans

Oor kontak met gode

2012-11-28 As jy pro dink is, hoekom begin dink jy nie vir 'n slag nie? Duitswester

'n Inklusiewe Kersboodskap aan elkeen

2012-11-28 Ja, HaSatan het miljoene liggelowiges gevind en oortuig dat hierdie heidense gebruike vir Yahweh aanvaarbaar is. Moeilike ding die, om twee meesters te dien. Die woord Shalom pas geensins in enige skrywe wat die heidense fees van Nimrod se hergeboort

Trienie, ek is gelukkig!

2012-11-27 Hans, Ek is bly jy is gelukkig. Die natuur en diere het net so ’n wonderlike uitwerking op my. Daarom was ek heel ernstig toe ek jou uitgenooi het om te kom kyk na Zero (die leeu.) Hy is een van 8 leeus in my lewe, en sal ek glad nie waag om

Errisdon Nirsgee

Et1 2012-11-27 Die Engelse stasie is taalbegrens. Hulle luisteraars aanvaar dit. Maar Radio Sonder Grense is vinnig besig om Radio Sonder Mense te word.

Oor jupiter en optiese illusies

2012-11-27 Ek sien jy word nou angstig en waarskynlik kwaad en is op die punt om ook soos jou ander sielsgenote te begin met beledigings en persoonlike verdagmakery – die duidelike teken van desperasie en die verstand wat bes gee wat ons so dikwels by ju

Oor jupiter en optiese illusies

2012-11-27 Kobus, as ek jou reg verstaan, omtrent die enigste bewys wat jou tevrede sal stel dat ons wél Jupiter se mane sien, sal wees as mense (verkieslik seker jy) self Jupiter toe reis en die mane direk waarneem. Verder, jou eintlike punt is bl

Oor jupiter en optiese illusies

2012-11-27 Kobus: Hoe meer van jou boodskappe ek lees, hoe minder verstaan ek waarvan jy praat. Niks kan ooit met absolute sekerheid bewys word nie. Wat ons wel kan aandui is of iets waarskynlik is of nie. Jou idee dat wat ek rondom Jupiter sien met my klein

LitNet Akademies-resensie-essay: Onse vaders deur Karin Brynard: ’n nuwe aangesig vir betrokke literatuur

Melanie Grobler 2012-11-27 Uitstekende resensie deur Kerneels Breytenbach. Baie dankie vir die gehalte van jou werk.

Die ander kant

mhicky 2012-11-27  Mhicky  Rillend ? Hoendervleis mooi  

Oor jupiter en optiese illusies

2012-11-27 Mefiante, Tussen al die ander hier, maak jy die enigste sinvolle opmerking. Watter bewys sal geld? Goeie vraag. Een wat kan verseker dat dit wat ons sien, en dit wat werklik by die planete te vinde is, dieselfde objekte, is. Op aarde is dit m

Oor jupiter en optiese illusies

2012-11-27 Kobus, Laat ek jou vrae en idees so een-een anspreek. Ek sal wat jy geskryf het in [[blokhakies]] sit en dan daarop reageer. [[[Ek dog dit is voor die hand liggend – die artefakte of eerder materie,  is veel nader, maar in die siglyn met

Raed-na-Gael (Ruik-na-galbraak)

2012-11-27 Gay ou man: Ek verwonder my ook nogal daaraan dat mense dink 'n spul halfgeletterde bronstydperkbokwagters het meer van God geweet as enigiemand anders. Wat op aarde laat hule so dink? 
Top