Splinternuwe Facebook-groep vir splinternuwe skrywers

  • 2

Word deel van LitNet se Facebook-groep vir nuwe skrywers en wees midde-in die aksie. Kry heel eerste die jongste nuus oor skrywers, skryfkompetisies en publikasie-geleenthede. Lees die raad van gesoute skrywers en goeie skryfwerk wat op die Net verskyn. As jy nog altyd wou skryf is hierdie die perfekte plek om te begin. LitNet se Facebook-groep vir nuwe skrywers: Jy's tussen vriende.

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top