Kommentaar

KdK: Waarheidspreker of Kluitjiebakker?

2012-11-22 KdK:  Hier's hy: https://www.litnet.co.za/Article/brianvds-en-die-darwinistiese-bastille Dalk koeie wat nou ook al so oud is hulle moet dalk liefs in die sloot gelos word. Ek weet nie of dit enige sin het om met jou te debatteer nie.

Die mite en die meem

Frans 2012-11-22 Dit is nie verbasend dat daar so baie vertolkings is oor  dit wat in Genesis geopenbaar word. Genesis deel met die mees fondumentele vrae van.Wie is ons, waar kom ons vandaan en wat is ons doel hier. Wanneer  daar gepraat word van in die b

KdK: Waarheidspreker of Kluitjiebakker?

2012-11-22 In antwoord op Kobus de Klerk se steeds voortgaande ontkenning oor die die mane van Jupiter: asseblief, geagte Heer De Klerk, doen net moeite deur jou verkyker op te tel en dit op Jupiter te rig (as jy dit in die naghemel kan kry). Me

Die diensbaarheid van die agnostici se antagonisme

2012-11-22 Beste Kobus, Man, ek het begrip vir die netelige posisie waarin jy verkeer.  Jy het ’n religie te verdedig wat berus op mites (pratende diere en bome, mense wat uit hopies gerond en ribbebene getoor word, en ongehoorsames wat in soupilar

Die “d”-woord: Haikoe hoekom is jou stert so kort?

Sonika Botha 2012-11-22 Baie ware stelling wat jy maak Bibi! En so leer ons. Sonika

Die diensbaarheid van die agnostici se antagonisme

2012-11-22 Nee, Thomas, jy is weereens deur middel van jou eie skywe uitgewys as leuenaar en wanvoorsteller met die teenbewys wat ek verskaf het waar jy versuim het om bewyse vir jou snert oor my, te plaas (uiteraard - daar is nie). En ek sien jy het maatjies

Meme en die Waarheid herbesoek

2012-11-22 "’n Driehoek is nie ’n wiel nie en ook andersom nie". Dis presies die punt wat ek maak: Logika is nie Kdk-praat en ook nie andersom nie.

KdK: Waarheidspreker of Kluitjiebakker?

2012-11-22 En eindelik dien julle algar my punt wat ek maak – daardie kwaadwillige kwaadpratery om uit ’n hoek te probeer ontsnap – ten spyte daarvan dat ek hierbo bewyse tot die teendeel voorsien het vir Thomas se kwaadstokery. Claassen t

Oor meme, mites en Waarheid

2012-11-22 Panda, Jy is verstommend oneerlik. Watter snert raak jy nou alweer kwyt? Ek gaan jou uitdaag – jy sê wragtig weer "Jy het ontken dat jy geskors ...dat jy self glo dat jy nie geskors is nie en dat almal wat sodanige bewerings ma

Trienie oor 'boerewors' en vroue

2012-11-22 Hans – ie – slim - berg – wil – klim? Moet nou nie my boerebloed hier opwerk nie!  Moet sê, (sug) ek nogal jaloers omrede jy in die Karoo bly en ek in Polokwane. Jy nooi my na die Karoo?  Wat van ek nooi jou n

Meme en die Waarheid herbesoek

2012-11-22 Baie gelowiges en twyfelendes gaan gebuk onder tydelike wanpersepsies en verkeerde indrukke omtrent God, as gevolg van afwykende kulturele invloede ens. en God is geduldig dat dit uitgesorteer sal word (2 Petrus 3:8-9). Die probleem is maar net dat

Die Kerkorrel-sindroom

2012-11-22 En so sien ons hierbo weer die lis van Chris die agnostikus in werking,  waar hy weereens poog – futiel natuurlik – om ’n wig tussen twee gelowiges in te drywe – optrede wat God haat (Spreuke 6:19) en uiteraard is dit wa

Trienie oor 'boerewors' en vroue

2012-11-22 Of wat van Natal? Kom weg van die boereworslus. Hier het ons piesangs wat  die ding beter kan doen, en kerrie vir goeie maagwerk. Bid is nie nodig nie, dit reën maklik hier.

'n Storie soos wors

2012-11-22 Hiehiehie, Jinne, maar julle manne is warm! Ek voel skoon ‘special’ oor al die aandag. Panda, Hygliteratuur? Nee sorry, daar gaan ek nie in. Gelukkig kan ek kies tussen eie opbouing of besoedeling. Tyd – ook te kosbaar. Daar i

Die mite en die meem

2012-11-22 Dankie, Angus, dat jy ook sinvol Kobus de Klerk se onsin bestry. Gaan lees gerus my kommentaar by Tomas se Sê-net brief van 21 November hieronder waarin ek vra dat LitNet asb. ’n duidelike waarskuwing by al Kobus de Klerk se skryfsels

Stellenbosch in oorgang …

2012-11-22 Laas toe ek deur Stellenbosch is, seker so vier jaar gelede, was alles Engels.  Nou wel nie meer as Pretoria, Johannesburg, Port Elizabeth, Kaapstad, Bloemfontein of Durban nie maar mens sou verwag, met dié nou van 'bakermat' en al daai,

KdK: Waarheidspreker of Kluitjiebakker?

2012-11-22 Thomas, dankie vir hierdie openbarende perspektiewe oor Kobus de Klerk. Gaan lees gerus my kommentare op my Prometheus Ongebonde-rubriek, "Dertien antwoorde teen onsinverkopers" wat onder die Opinie-afdeling van LitNet onder Skool-rubrieke

"Doen wat jy moet doen" deur Abre van Wyk

Christa Coetser 2012-11-22 Baie goed!

Die diensbaarheid van die agnostici se antagonisme

2012-11-21 Rom. 8:28 Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is. Hoe lekker as jy na ’n versie kan verwys en daarmee die berge stront wat jy praat kan optooi as die wil van Go

KdK: Waarheidspreker of Kluitjiebakker?

2012-11-21 Thomas, Om jou onwaarhede en wanopvattings net so te herhaal, baat mos nie. Jy sal bewyse moet verskaf – ek het nooit ontken dat my naam van die rol geskrap is, nie en dit was nog nooit in geskil, nie. Maar ek ontken die sensasionele vals red

KdK: Waarheidspreker of Kluitjiebakker?

2012-11-21 Nou ja, ek is relatief nuut hier en ken nie die hele geskiedenis van KdK nie. Tot dusver het ek die indruk gekry dat hy dit nogal geniet om ’n martelaar te wees, en nie kan wag om in die hemel te sit en kyk hoe die res van ons brand nie. Maar

I benefited from apartheid

Jaco Fourie 2012-11-21 Francois My English is obviously not on par with yours, but you are correct.  The ou is making a fast buck whilst at the same time taking a hypocrytical stance. Jaco Fourie

Die diensbaarheid van die agnostici se antagonisme

2012-11-21 Kobus Soos aangetoon in my skrywe vandag is jy nou nie juis die toonbeeld van eerlikheid nie. Ons het egter vrede met jou – dis meer die spul bog wat jy kwytraak wat ons so grensloos afpis. Thomas

Oor meme, mites en Waarheid

2012-11-21 Kobus: Dis nou my laaste woord oor jou leuen dat jy nie geskors is nie. Ek hou dit so kort as moontlik. Dit lyk my jy het jouself nou al so deurmekaar geskryf dat jy self glo dat jy nie geskors is nie en dat almal wat sodanige bewerings maak, daaro

Geen meme geen mens nie

2012-11-21 Beste Angus Wat ek beweer, is dat geen in die natuurwetenskaplike konteks beter funksioneer (bv meer verklaar) as meem in die sosiaalwetenskaplike konteks. In vergelyking met geen, dus relatief, is meem ’n mislukking. Dit het nie aa

Vir Brianvds oor mane en swaartekrag

2012-11-21 Jan, Brianvds en Angus: Aanvanklik – en dan praat ek nou van miljoene jare gelede en nie van die vierde dag van die skepping volgens die Bybelverhaal nie – het die maan net soos die aarde in ’n relatiewe kort periode om sy as roteer

Stellenbosch in oorgang …

2012-11-21 Ek het vir 5 jaar op Stellenbosch geswot en 3 jaar daarna daar gebly.  Ek kan eerlik erken dat dit die beste tyd van my lewe was en iets wat ek nooit gaan vergeet nie.  Maar iets wat mens moet duidelik sê, dit was definitief die mooi

Meme en die Waarheid herbesoek

2012-11-21 Ek sien jy gebruik die meervoud in "Party van die religieë is God tot aanstoot, ander word deur God verbied, en ander weer, is God welgevallig". Vertel ons watter ander religieë, behalwe jou eie fundamentele weergawe, is aanva

Vir Brianvds oor mane en swaartekrag

2012-11-21 Angus: Die verskynsel wat jy waarneem staan in Engels as "libration" bekend. Ek weet nie wat die Afrikaanse term is nie.  Dit word verduidelik in Wikipedia hier: en.wikipedia.org/wiki/libration

Oor meme, mites en Waarheid

2012-11-21 Ja, Panda, jy raak deurmekaar met jou eie leuens. Waar het ’n hof my skuldig bevind aan bedrog? Jou presiese woorde in jou kommentaar hierbo "Hy het bv. gelieg toe hy beweer het dat hy nie deur ’n hof geskors nie". Lees sor

'n Storie soos wors

2012-11-21 En dan is daar mense wat so ’n worsbelewenis NAARSTIGTELIK opsoek. Ag, heretjie tog, hoe naar is ek nou!

Meme en die Waarheid herbesoek

2012-11-21 Chris, As my skrywes jou sou verveel, is jy natuurlik welkom om hulle te ignoreer – maar ons sien mos dat dit nie die geval is, nie. Jy is voor met al jou kommentaar en beledigings oor my skrywes en dit is baie duidelik dat jy hulle ook aan

Die “d”-woord: Haikoe hoekom is jou stert so kort?

2012-11-21 Het daai laaste sin van jou ook al gedink – toe ek ’n paar jaar gelede ’n klompie haikoes probeer het vir Strijdom vd Merwe se landkuns-uitstalling van baniere by die KKNK. Soos artikelskryf mens leer woorde tel, so lyk dit my (as

Die Kerkorrel-sindroom

2012-11-21 Trienie, die groot verskil tussen jou en KdK, alhoewel julle altwee uiters onkundig is oor wat geskryf staan in julle heilige boeke en die implikasies van geloof, is dat jy dink jy doen goed daarmee terwyl Kobus besef dat sy godsdiens ’n

'n Storie soos wors

2012-11-21 Nie klaar gelees nie – hou my nie op met skinderstories nie! Stuur dit vir Hygliteratuur Trienie Panda

Gekkegrens-politiek gryp na grashalms

Jaco Fourie 2012-11-21 Jan Jou kruiperige eerbetoning mbt Roodt.  Jy skryf: "Dankie tog vir Dan Roodt; ’n BEWYS daar is nog Afrikaners (Boere) wat nie in stof en as rondkruip nie". Jy maak 'n stelling sonder om jou BEWYS te sta

Vir Brianvds oor mane en swaartekrag

2012-11-21 Beste Jan Rap en Brianvds, As ek deur my teleskoop na die maan kyk, sien ek soms meer as net die een kant. Dis asof ek met tye so ’n stukkie van die ander kant ook sien. Julle sterrekundiges sal my miskien kan help. Of dalk moet ons vir Panda

Gekkegrens-politiek gryp na grashalms

Jaco Fourie 2012-11-21 Jan Jy volg Roodt se illogika slaafs na, soos duidelik deur jou respons hierbo uiteengesit. In die trant van hierdie illogika, indien ek vir mense sê Jan is ’n poephol, dan volgens jou redenasie moet Jan dit weerlê deur t

Geen meme geen mens nie

2012-11-21 Beste Trienie, Jy laat my skrik met Gods woord wat jou beslis sal vind en opvreet. ’n Heel gevaarlike meem. Ja, die Bybelse mites word telkens versterk, want hulle verskyn in geskrewe vorm. Ook gevaarlike goed vir die mensdom. Groete Angus

Antwoord vir Thomas

Jaco Fourie 2012-11-21 Brianvds Pragtig en pro-aktief gestel, heel duidelik is jy iemand wat eerder die Afrikaner-tema in ’n positiewe lig sien als die re-aktiewe gekkegrensers wat by pre-1994, negatief wil vasskop.  Wanneer iemand iets DOEN is sodaniges onde
Top