2012-11-19Og, wat ’n sinnelose reaksie van jou, Thomas. Weereens, nogeens. Het jy al na jou profiel van reaksies (kommentare kan mens dit nie noem, nie) oor die afgelope jaar of twee gekyk? Kry jy nie skaam om so irrelevant te wees, nie?
Dit is na
Trienie Mahne2012-11-18Ai-tog,
KdK se brief oor Kerkorrel, en die manier en toestand waarin Rabie gesterf het, stem my hartseer. Alhoewel dit voorkom of Kobus se brief kil en simpatiekloos voorkom, moet ons erken dat hy die waarheid praat. Sommige het dalk nodig om in
2012-11-18Kobus
Komende van 'n kluitjiebakker soos jy wat al soveel keer uitgevang is dat jy blatant lieg, behoort niemand hierdie waarheidsaansprake van jou ernstig op te neem nie.
Thomas
2012-11-18Naby aan Kerkorrel, sê jy, Cornelius?
Waar was hulle toe hy sy krisis beleef het? Was hulle toe ook na aan hom? So 'na' dat hy by hulle geen vertroosting kon vind of ten minste die weg na vertroosting, nie? Hy is nou dood - op watter man
2012-11-18Cornelius,
Vir die soveelste keer – jy het gedurig die kat aan die stert beet. Neem nou die einste Wiki artikel wat jy voorhou en lees die stukkie oor die etimologie van die woord 'agnostikus' en lees ook bietjie verder ondertoe, hoe daar i
2012-11-17Roger
I would really like to know what you understand under 'apartheid'. I've got 'n vuil spesmaas that, what you have in mind, never existed.
Jan Rap
PS If that slogan is your well considered opinion, rather donate those T-shirts to those you f
Jaco Fourie2012-11-17Jan
Aangesien jy jouself als leermeester beskou, leer jy my nou omtrent jou siening wat is die Afrikaner se heil vir sy toekoms. Het jy iets van my geleer rakende Afrikaner Selfstandigheid in Opsie 3 van my skrywes, want jy was tjo
2012-11-17Ek blaai gewoonlik maar verby Kobus se artikels want ek het oor die jare geleer dat dit nie help om met hom oor godsdiens in ’n debat te tree nie.
Maar toe kom kyk ek wat hy oor Kerkorrel/Rabie te sê het en ek moet raaksien dat ons noga
2012-11-16Wat betref die argument wat jy of wie ook al maak: Dit is ’n desperate rasionalisering van ’n verkiesing, en ’n uiterste teleurstelling in die resultaat, wat die begin van die einde van evangelistiese fundamentalisme bevestig. Funda
Naomi Meyer2012-11-16Hallo Wilme, die top 10-finaliste word binne die volgende paar dae bekendgemaak! Hou LitNet dop vir besonderhede ... Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
2012-11-16Jy raak nou pateties, Chris.
As jy sulke wilde bewerings maak, sonder enige gronde, waarom sal enigeen hulle nog aan jou steur, behalwe die wat net so desperaat soos jy is? Boonop, niemand gee werklik om wat jy oor die saak dink, nie, want dit m
2012-11-16Naas, ek dink jy besef jou kommentaar oor die integriteit van my artikel en my analise van Richardt se talle haelkorrel-briefies, is nie juis relevant nie, gesien dat jy self erken dat jy nie sy briefies gelees het, nie – maar tog omtrent die in
Jaco Fourie2012-11-16Trienie
Coenrad Buys. Nou daar was vir jou ’n reus van ’n man gewees. In Graaf-Reneit was hy die voorste onder die burghers wat teen die Xhosa hard geslaan het, dat hulle in agting vir hom gestaan het
Thomas van der Walt2012-11-16"Oorverhitte literêre dryfgang van politieke korrektheid" – die allerlaaste ding waarvan mens Anne Provoost kan beskuldig!!
2012-11-16Kobus, ek daag jou om jou eentonige sensasiejag op die werf te laai met die veronderstelling dat geen "ware gelowige" nes jy en die res van julle infernale dwepers op die werf midde alle denkbare liefde en ondersteuning nog nooit die ha
2012-11-15As jy bygelowigheid in demone en geeste bevorder, glo aan die einde van die wêreld wat om die draai is en dink dat daar ’n goeie mens agter die hatigheid van KdK se bydraes hier op LitNet is, is daar groot fout met jou. As jy jou nuttelos
2012-11-15Baie interessant Johannes. Winston het ook blykbaar die vogende oor Attlee kwytgeraak:
"An empty taxi arrived at number 10 Downing Street an Attlee got out", en ook:
"Attlee is a sheep in sheep's clothing"
2012-11-15Beste Thomas
Baie dankie vir jou heel insiggewende statistieke hoe gelowiges en ongelowiges vir of teen Obama gestem het. Wat wel opvallend is, is soos ek voorheen gesê het, Romney ondersteuners was hoofsaaklik WASP (White Anglo Sa
2012-11-15Mens gun elke geloof sy heilige dae, maar vier die oorgrote meerderheid Christene werklik nog Paasfees en Kersfees onder die dekmantel van geloof of het dit bloot vakansiedae geword weg van die huis af? Persoonlik sou ek ten gunste wees va
2012-11-15Hoe sal ons ooit weet wie die brief hierbo geskryf het? Dit help nie om Kobus te vra om sy hand op die Bybel te sit en dan te sweer dat dit sy eie werk is nie. Hy dink niks van 'n leun, hand op die Bybel of nie.
Naas2012-11-15Ek het nou nie self die "snert" gelees wat Richardt kwytgeraak het nie, maar jou aanval op hom en sy sienings is neet so sonder feite. Beck en Cowan het ’n boek geskryf wat hierop betrekking het: "Spiral Dynamics". Hulle he
sybrandus2012-11-15Lekker verhaal. Ek was gelukkig genoeg om Johannes self te ontmoet, en een aand 'n aangepaste weergawe van 'energie' met hom te sing - dit was in 91 of 92 en sy song was aangepas vir die Stellenbosch kampus. hahaha. Terloops, dis Drie Gewels (daar's lette
Et12012-11-15Dankie vir al jou skrywes Jan Rap. Jy beredeneer sake altyd logies en stel jou saak versterk deur feite. Hierdie werf het meer van jou soort nodig en sal beslis leeg wees sonder jou.
2012-11-14Kobus, ek twyfel of Hans Richardt homself as ’n "agnostikus" beskou. Ek dink Hans, nes meeste ander uitgesprokener teen teïsme, hou hulself eerder as ateïste voor. ’n Agnost staan in die algemeen passief en in ver
2012-11-14Jaco, jy's nie lelik teenoor my nie, jy's lelik teenoor Hans. As sy feite onakkuraat is volgens jou, hoekom lig jy hom nie in nie? Die moontlikheid is daar dat sy feite wel akkuraat is en dan is dit weer Hans se beurt om ons reg te help e
Reusedwerg2012-11-14Ek hoef jou nie te vertel wie almal bedmaatjies is nie. Ek sien die kroonprins van Billiton is erg ontsteld oor een of ander obskure karakter wat langs hom ’n plaas wil koop. Dit is weereens ’n duidelike bewys wat ’n groot vriend v
2012-11-14My enkele opmerking van "uitstekend" was kommentaar op Jan Rap se stuk, nie op Redelinghuys se antwoord nie. My kommentaar op Redelinghuys word net met drie letters gespel ...
Janine du Plessis2012-11-14Albert, jy moes 'n skrywer geword het. Ek het lanklaas 'n storie gelees wat só waar en tog só vol deernis geskryf is, soos hierdie een. Nog een van jou vele talente.