Kommentaar

Afrikaner-prestasie

Theresa Papenfus 2012-11-08 Al die onderlinge struweling, geregverdigde kritiek, skades en skandes ten spyt, het Clem Sunter onlangs oor Afrikaners geskryf: "Afrikaners have a collective consciousness which is the spiritual foundation of an effective commercial net

Thomas en Afrikanerskap

2012-11-08 Weer eens moet ek saamstem. Goed gestel, Jan Rap. Lees en leer, Thomas.

Haikoe-kompetisie: Haikoe 2 deur Elza Smal

Theresa Papenfus 2012-11-08 Mooi!

Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Neels Jackson

Theresa Papenfus 2012-11-08 Ek hou hiervan!  Onthoubaar. 

"You're on my wall" deur Yolandi Brenkman

mj 2012-11-07 Die woorde is regtig baie mooi. Die is beslis n wenner. xxx

Repliek op Pieter Redelinghuys se Afrikanerskapskaal

2012-11-07 Beste Jan, Dankie vir jou brief en, glo dit of nie,  verstaan ek goed jou leed en pyn. Die feit van die saak is dié dat die Afrikaner ’n k-k hand deur die geskiedenis gedeel is, en hulle het hulle kaarte ook sleg gespeel.&nbs

Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde

2012-11-07 Beste Louis, Jy skryf in jou kommentaar:  “Ek verwys na jou 'teorie' hierbo. Eerstens beweer jy  dat uit 'noukeurige' eksperimente met rotse die ouderdom bepaal kan word - wat ’n leuen.” Eerstens is dit natuurlik n

Vir Cilliers en sommer Jaco ook

2012-11-07 Moenie vir jou laf hou nie Jaco; as ek nou toevallig saam met jou gestem het sou jy dit dan vertolk het dat ek jou goeie guns soek? Natuurlik nie, twee ouens stry en volgens my is die een nader aan die waarheid en ek sê so, nie omdat ek s

Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde

2012-11-07 Louis Jy vra bewyse vir alles wat Panda voorstel maar bied geen bewyse vir jou voorstel nie? Verduidelik tog asseblief. Thomas

Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde

2012-11-07 Beste Louis, Dis nie dat ek jou woord oor die bestaan van rotstekeninge van dinosourusse in twyfel  trek nie maar dit sal tog gaaf wees as jy vir ons ’n foto kan plaas of ’n skakel kan voorsien waar ons dit kan besigtig. Ek –

Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde

2012-11-07 Brianvds:  Jou vermoede is waarskynlik reg, want al wat bewys is, is dat die rotasiespoed van die aarde afneem (wat tot gevolg het dat die dae langer word) en dat dit spoed waarteen dit gebeur tans 0.0017 sekondes per eeu is. Ek gee toe dat daar

Vir Thys en Brian oor die Wetenskap

2012-11-07 Thys Minstens stem ek en jy oor hierdie onderwerp saam. Thomas

Booktown Richmond to relaunch the Athol Fugard Festival

2012-11-07 Thanks David, I think u are doing an incredible job in promoting and preserving our literature. Been this year first time visitors to Schreiner Writers Fest in Cradock and to Richmond BoekBedonnerd = and we are to be regulars. Both these festi

Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde

2012-11-07 Dankie Panda vir handige feite wat elke persoon behoort te weet en wat maklik verstaanbaar is sonder die nodigheid van spirituele intelligensie. Tog so anders as die skrywes daar uit Kabouterland. Thomas

Information | Sing 'it 2012

Mxolisi James Majola 2012-11-07 I like this. An opportunity for young and upcoming song writers to make their dream come true, to me they must take it with both hands so to say, they must grab it. Good luck to all who want to take their chance and make their dreams come true. Love

Die Afrikaanse skryfgids

Coenraad Walters 2012-11-07 ’n Sterk en oortuigende resensie - ek moet nou net tyd vind om die boek self deur te werk! Maar ’n verwante pleidooi: Kan iemand asseblief Cloete se Literêre terme en teorieë opdateer en weer uitgee? Daar is glad nie so iets i

Richard van der Ross oor slawerny

2012-11-07 Oom Johannes, waarskynlik is dit miskien meer legitiem as ’n mens ’n definisie vir elke 'ras' kan verskaf. Dit is juis daarom dat die HAT ondefinieerbare terme as 'rassisties' beskryf. Jacobus Faasen

Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde

2012-11-07 Geagte Panda Ek verwys na jou "teorie" hierbo. Eerstens beweer jy  dat uit "noukeurige" eksperimente met rotse die ouderdom bepaal kan word - wat ’n leuen. Elke metode wat tans gebruik word is vals. Hoe weet jy h

Konstruering van die akademiese habitus: ’n analitiese outo-etnografie van 25 jaar in die akademiese wêreld

2012-11-06 Uitstekend ... behoort vertaal te word in Engels, sodat dit ’n wyer impak kan hê ...

Jan Rap en Afrikanerskap

2012-11-06 Vergeet dit ou Tom. Jy is ook besig om die Afrikaner ’n "kleurling-in-wording" te probeer maak. Dit gaan nie gebeur nie. En jy is duidelik bietjie oningelig. Die debat oor Boere, Afrikaners en Boere-Afrikaner het enkele jare gele

Richard van der Ross oor slawerny

2012-11-06 Bravo Johannes. Weer eens vernietig jy ’n paar heilige koeie en ontbloot ook dat die koeie wat uit die slote gehaal word skimme is; hulle was nooit in die sloot nie.

Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde

2012-11-06 Panda skryf: "Dit is egter m i  hoogs onwaarskynlik omdat die lengte van ’n dag dan aanvanklik minder as 4 ure sou moes wees. Die afleiding is dus dat die afname in rotasiespoed nie konstant is nie en dat die rotasie aanvanklik dalk

Waarvoor veg ons?

2012-11-06 Die skynheiligheid van die agteros. Die viering van onkunde. Die slaan van ’n basdrom in die agtergrond wat alles oordonder. Trienie met die intellektuele vermoë van ’n kleuter en die morele standaarde van ’n fanatikus verko

Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde

2012-11-06 Hallo Cornelius Ek het mos nou-die-dag gesê die aarde het gerek (ek dink dit was in ’n brief aan Panda), weliswaar tong in die kies maar tog. Dit het gebeur toe iets binne-in warmer geword en uitgesit het. Wat die 'iets' is moet ek

Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde

2012-11-06 Cornelius, Ek is seker dat jy bewus is van die Vredefort krater in die Vrystaat, maar ek verskaf  nietemin die skakel onder aan die kommentaar indien iemand meer daaroor te wete wil kom. Die krater is rofweg 250 km tot 300 km in deursnit en as

Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde

2012-11-06 Thomas, nie een van die sogenaamde pseudowetenskaplikes wat die hipotese vir ’n groeiende aarde ondersteun kon nog ’n bevredigende antwoord bied oor waar die materie wat sou bydra tot die vergrote volume van die aarde vandaan sou kom nie. M

Die Skepping en berekening van tye

2012-11-06 Kobus, my ondersteuning aan jou hierbo is in my respek aan enige ander se standpunt ongeag of ek daarmee saamstem of  nie, solank jy algemene betekenis aan die betekenis van woorde en ander se oortuiginge en belewenis respekteer. In ’n selds

Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde

2012-11-06 Cornelius, hierdie onderhoud met Neal Adams. Maak daarmee wat jy wil. http://www.theskepticsguide.org/archive/podcastinfo.aspx?mid=1&pid=51  

Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde

JC 2012-11-06 Die aarde se kors was beslis nie "solied 60 miljoen jaar gelede nie". Jy leen jou ore uit aan pseudo-wetenskap en pseudo-wetenskaplikes se ongesubstansieerde mening - en dan is jou mening en brief hierdie resultaat.

Dan Sleigh: Bedanking by ontvangs van UJ-prys

2012-11-06 Dr Dan, mag jy wel oor 15 jaar nog hier wees en steeds pryse losslaan! Aanhouer wen ondanks afdae. Groete Ou Grote Francois

Vir Thys en Brian oor die Wetenskap

2012-11-06 Bevraagtekening is ’n baie goeie ding, maar dan moet dit gedoen word op grond van feite of kundigheid of nuwe kennis wat bestaande feite of vertolkings bevraagteken en nuwe of verbeterde gevolgtrekkings daarmee wil bereik. As enigeen bv. die

Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde

2012-11-06 Cornelius Interessante hipoteses. Kon jy enige wetenskaplike navorsing (nie Google-bespiegelings) opspoor wat die hipoteses ondersteun? Ek is seker Panda sal heelwat lig hierop kan werp. Groetnis Thomas

Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde

2012-11-06 Cornelius, “Superman” kan nie regtig vlieg nie – dit is net ’n fliek. Sterkte Dolf

Oor Jeff Lynne, Kip Hanrahan, Koos Kombuis en John Cale

2012-11-06 Koos Kombuis het twee songs op Dertien (2012) wat klink asof hulle deur Les Javan (Hiervandaan - 2008) geïnspireer kon wees. 'Hierdie kamer' het dieselfde 'na-na-na-na-na' wat Javan inspan op 'Verbyry se mense', en tussen 'Groot sterre' va

Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde

2012-11-06 Cornelius: ek is geen fisikus nie, maar ek dink jy het dit verkeerd om wanneer jy sê: "Die aarde se massa het dus dieselfde gebly maar ons gewig op die oppervlak het meer as verdubbel." Indien die aarde in volume sou groei, maar sy

Richmond – Boekbedonnerd V

Helena Kolbe 2012-11-06 Het gelees en geniet. Stem saam oor David Kramer.

Waarvoor veg ons?

2012-11-05 Pragtige, kragtige getuienis, Trienie – soos altyd. Baie dankie daarvoor. Jy het die manier om die kern van die saak kort en bondig raak te vat. Jy gee ook beproefde baie goeie raad. As die agnostici soos Chris jou daaroor beledig, is dit omda

Die eensaamheid van eensaamheid

Reusedwerg 2012-11-05 Ek is eensaam. Ek weet wat dit is. Daar is mense om my. Ek is nog steeds eensaam. Ek stuur al vir myself "Please call me" boodskappe op my selfoon.
Top