2012-11-05Trienie
Jy sê: "Maar KdK is deur God aangestel om hulle te weerlê." Carl Sagan het gesê uitsonderlike aansprake vereis uitsonderlike bewyse. KdK se goddelike aanstelling klink vir my na ’n uitsonderlike aanspraak &
Jaco Fourie2012-11-05Jan
Thys se redes is nie feitlik nie, maar VERONDERSTELLINGS. Die feit dat staats of staats gesubsideerde organe Afrikaans afgeskaf het is nie bewys dat Afrikaans kwyn nie. Statistiek S.A. is ’n onafhanklike orgaan, met wetenskaplikes ag
2012-11-05Nee, Cornelius, dit is eerder ’n geval dat een rooi is en die ander blou, maar albei is onmiskenbaar kleure. Ek wonder of jy die verskil sal insien.
Maar genoeg nou daarvan.
Panda,
Ek bedoel wat ek gesê het oor Cornelius –
2012-11-05Chris,
Ek is nogal seker dat jy sal wil hê dat mense my uitlag, maar dit is maar net wensdenkery aan jou kant. Jy en Cornelius is nou die kluts kwyt met wat ek hier weergee, en nou is dit weer die ou, ou truuk wat ons almal al so goed ken v
2012-11-05
Was die naweek by ’n byeenkoms in Pretoria waar ver oor die 100 verteenwoordigers van ’n groot verskeidenheid organisasies was om te beraadslag oor die Afrikaner (a la my definisie) se toekoms. Selfs die FW Stigting was daar!
Flip Buy
2012-11-05Hi,
Ek is ook, en het presies ’n maand terug uiteindelik tot die besef gekom dat ek hulp nodig het. Ek het na my huisdokter gegaan, wie vir my medikasie voorgeskryf het en dadelik na ’n sielkundige verwys het. Dit is nou presies ’
Jaco Fourie2012-11-05Mense
Ek het weer gaan opsoek wie nou eintlik hierdie Dan Roodt is van wie onse Afrikaner-korrel (Thys se beskrywing van homself), eintlik ’n broodkrummel, van praat. En so wrintigwaar toe ek sy gesig sien, toe onthou ek hom. Hy is m
Jaco Fourie2012-11-05Jan
Nou dagga, oormôre cocaine, LSD, ens. gewettig. Daar's reeds ’n "lobby" in die VSA, en veral Nederland, wat sodange drugs gewettig wil hê.
In Meksiko en Brasilië is dit so erg dat daar "no-go" zones i
Elsie Venter2012-11-05So bly oor die volledige inligting Yuri, ek en my man oorweeg die rit ook volgende jaar, kan nie wag nie dit klink so rus-rus lekker.
Brian2012-11-05Net nog ’n spykertjie in julle belaglike obsessie dat net die Bybel korrek is; kyk as julle die moed het: http://www.zmescience.com/medicine/genetic/evolution-of-vision-from-700-million-years/
2012-11-04Dan Roodt het vandag in 'n meningsartikel op sy nuuswebblad Praag 'n kostelike ding kwytgeraak.
Hy skryf: "Naspers wat die Afrikaner sien as 'n Kleurling-in-wording". Vir oningeligtes soos Jaco en Cilliers net 'n verduideliking: dit slaan
2012-11-04Jaco
Jy's welkom om in te tjip
As drank verbied was, het die bootleggers dalk meer ouens as net jou broer se seun se kamermaat bygekom. Ek reken al hoekom dagga nog steeds onwettig is, is omdat daar 'n hele sub-ekonomie in Lesotho tot niet sal gaa
Ludwig Heuer2012-11-04Ek stem saam. Gooi dit saam met die badwater uit en dan kan die wat wil dit reg doen. Gaan kerk toe en doen jou ding op 'n normale skaal. Geniet jou eie familiedag. Die hele ding het inderdaad in 'n ekonomiese boerpot verander. Lekker skrywe.
2012-11-04Hahaha... Kobus,
Jy dwaal aan Brianvds met die volgende: "Alle agnostici het een ding in gemeen - hulle ken God nie omdat hulle nie regtig wil, nie. Daarom is 'n ateïs sonder twyfel ook 'n agnostikus."
Nee he
2012-11-04Brianvds: Na herbesinning gee ek toe dat jou uitleg van "drogma" nogal meriete het. 'n Taal groei mos en dalk kom die eer vir dié nuwe woord, Cornelius toe. Of is dit nie 'n nuwe woord nie, en einlik ek wat agtergeraak het? Terloops die m
2012-11-04Kobus, jy moet regtig 'n bietjie weier gaan "lees" as jou eie bydraes oor die Bybel hier op Litnet. Jou antwoorde hierbo sal uitgelag word, en selfs verdoem word in meeste fundamentele sirkels. Dit gaan duidelik hier oor jou eie b
Gantang2012-11-03So van die os op die jas - Hierdie "GANGNAM" woord wat nou op almal se lippe is, neem my terug na my kinderdae toe ons 'n rympie opgesê het, wat min of meer soos volg was:
............. (?) Laat die Gantang nader sku
2012-11-03Brianvds
Alle agnostici het een ding in gemeen - hulle ken God nie omdat hulle nie regtig wil, nie. Daarom is 'n ateïs sonder twyfel ook 'n agnostikus.
Nou is die ateïs 'n agnostikus wat nie eens bereid in om 'n oop gemoed oor die bestaan
2012-11-03Aag tog ou Kobus! — Jou skynheilige besorgdheid oor my kwansuise gruwelike aanval op Cornelius se persoon en my kinderagtige en venynige toetakeling van hom, is totaal oordrewe en blote geveinsdheid. Dit was glad nie so erg as die
2012-11-03Beste Thomas, ek ag elke woord in jou kommentaar hierbo. Die woord god bestaan egter minstens die in betekenis om 'n uiterste vorm daarmee te veronderstel. Die woord spook bestaan minstens die in betekenis vir denkbeeldige gevare en angswekkende verskynse
2012-11-03Ja ou Kobus, jou besondere bydrae hierbo waarin jy jou waan onder meer omtrent agnoste weggelaat het is toe inderdaad net 'n verskuilde en bose aanslag op my hoop dat jy sou besin. Nie dat 'n haar van my sou val na jou hoogs onaangename riel i
2012-11-03O, ek is baie ernstig met my antwoord aan jou pogings om my vaste vra, Chris.
Maar dit slaag nie - nie omdat ek arrogant is, nie, want ek is nie, maar omdat jy bevooroordeeld en besonder insigloos is. Vandaar jy venyn en aggressie.
Kyk byvoorbeeld
2012-11-03Kobus, van dag een af wat ek my op die werf begeef het was dit duidelik dat jy op die aandag wat jy met jou omstredenheid bereik floreer - om selfs na jouself as 'n "ou grote" op die werf te verwys. Selfs ware kundiges soos professor Christina L
Jaco Fourie2012-11-02
Reusedwerg.
Is jou beste "rebuttal" 'n gesegde? Asseblief tog, kom met bewese teen-feite. Ek self hou nie van die statistieke nie, maar het geen twyfel dat dit wetenskaplik bepaal is. Pleks om dit als bedreiging te s
Jaco Fourie2012-11-02
Thys
Dis vir almal ooglopend dat jy met jouself alleenlik praat. En jy weet wat van mense gedink word wat met hulself praat ne! Jy is nie deel van hoofstroom Afrikanerdom nie. Jy is deel van die Gekkegrens (hillbillies,of
Jaco Fourie2012-11-02Jan
Ek tjip in. Ek weer het so 'n weersin aan enige vorms van drugs, dagga inkluis, dat ek met die Moeslems eens is (oa. Pagad) dat mense wat daarmee smous of kweek, ge-sharia behoort te word. Ek het eerstehandse kennis met
2012-11-02Thomas, ek dink jy is reg in die kol dat die gnostiese en dosetiese idee van Jesus gehistoriseer is om die geloof te verkoop. Hierdie weergawe is afgespeel teen Paulus/Marcion/Simon Magus se "geestelike" visies.
Ek dink ook dat jou ontledi
2012-11-02Arme Cornelius kon toe, soo ste wagte, nie volhou nie. Sommer by die eerste struikelblok, die van Panda, die agnostikus, wat voor hom gelê is, struikel hy omdat hy nie die moed van sy oortuiging kan deursien nie, maar eerder in die ego ges
2012-11-02As jy minder belang gestel het in jou eie ego as die Bybel sou jy die vrae wat ek hierbo gevra het ernstig opgeneem het. In jou ywer om Dolf en Trienie te beindruk het jy die werklikheid van die probleme wat fundamentele gelo
2012-11-02Ag djirretjie tog, nog ’n verdwaalde gees wat Afrikanerskap wil uitbrei!
Jammer Cilliers, dis nie mense soos jy en Jaco en Thomas wat kan of sal besluit wie en wat Afrikaners is nie – dis ons wat onsself in die eerste plek as Afrikaners
Robert2012-11-02Het uiteindelik tyd gekry om te gaan kyk. Het gewonder waaroor die polemiek gaan. 'Stlte' is gewoon ’n swak rolprent. Kan nie dink dat iemand wat kwaliteit ken, dit kan verdedig nie. Dit val in die kategorie van 20 jaar gelede se kwaliteit van
2012-11-02En o ja Thys, die geskiedenis rondom die tot stand kom van die Boere Republieke en die ABO of Ingelse oorlog staan afsonderlik van mekaar. Die Boere Republieke was lank voor die ABO. Die hart, lief en leed waarin al die onderskeie Boere Republiek
2012-11-02Thys, jy mag miskien vir jouself die spil wees waarom als draai, maar in my bydrae hierbo noem ek nie eens jou naam nie. As die jakkals tjank, nou ja, dan was dit sekerlik raak. Pas die skoen soos die oumense geseg het, maar ek het werklik min saak met
2012-11-02Kobus, dis jou trant in die bydrae hierbo wat so kortstondig in verdraagsaamheid verander het. Kortstondig, want intussen het jou vernieling van die woord agnostici in jou kommentaar en ander bydraes weer van vooraf die oorhand. Ek is inderdaad bereid
2012-11-02Kobus, uit die algemene begrip van die woord "heilig" bid ek dat jy "aan God opdra", "aan God toewy", "gewyd", "eerbiedwekkend","besonder waarde aan iets heg", aan my bedoeling sou toevoeg. Me