Kommentaar

Afrikanerselfbeskikking

Jaco Fourie 2012-10-30 Jan Ek weet nie waar jy in my skrywe hierbo gelees het dat ’n outonome Afrikaner volkstaat die beste WERKBARE oplossing is nie. Moet asseblief nie vir my sê dat jy soos KdeK ook meer in my skrywes lees as wat ek geskryf het, deur tussen

Thys – Debatteer alternatiewe

Jaco Fourie 2012-10-30 Ou beesblaar. Jy yap; yap soos ’n k*brak van die sylyne. As jy so sterk oor jou volkstaatjie voel, vertel ons daarvan. Ek het jou in jou vorige brief gevra, maar tjoepstil van jou kant. Jy het die kans nou om jou saak te stel in my ande

Afrikanerselfbeskikking

2012-10-30 Jaco Ek sien uit na jou Nr 3 Thomas

Hoe Moses horings gekry het

2012-10-30 Ai, die mistastings van die Goyim Duitswester

Die Bybelse ouderdom van die aarde

2012-10-30 Beste Louis, Dankie vir jou kommentaar. Ek dink jy is naïef maar minstens is jy eerlik en lê jy moed aan die dag om jou oortuiging te stel en daarvoor het ek respek! Wees darem getroos dat jy nie alleen is nie, soos blyk uit die statistiek

Hoe Moses horings gekry het

2012-10-30 Julle moet net weet, vir die profetiese gelowige het die horings ’n heel ander betekenis. Die manier wat Jesus geleer het was in gelykenis-vorm. Hierdie verhaalvorm was ryk in simboliek. Tabernakelstudie toon ook die 4 horings op die

Die Bybelse ouderdom van die aarde

2012-10-30 Beste Pieter, Verskoning vir my oorsig maar dankie dat jy ten spyte daarvan nogtans my probleempies aangespreek het. Dis duidelik dat jy ’n voorgevoel gehad het vir wat gaan kom en daarmee Kobus se uitleg van daglengtes in Genesis, kon voorspr

Brianvds en die darwinistiese Bastille

2012-10-30 Brianvds, Brian, die punt wat jy heeltemaal mis hier gaan oor die lees van informasie. Jy sien, jy is blykbaar onder die indruk dat Kobus en ek nie die inligting rondom evolusie lees nie. Jy is verkeerd. Die probleem lê egter eerder in die

Afrikanerselfbeskikking

Jaco Fourie 2012-10-30 Beste Jan Dankie vir jou positiewe response. Ek hoop jy sal in die bespreking ook positief sal kan deelneem. Jaco Fourie

Afrikaans 75 jaar op radio?

2012-10-30 Nee Hans, die woord "Afrikaner" het met uniewording ontstaan om die Boere (Transvalers en Vrystaters) en die kolonie se Afrkaanssprekendes (Anglofiliese Anglikaners?) ’n versamelnaam te gee.

Afrikanerselfbeskikking

2012-10-29 Ek wou nog byvoeg, Jaco:  Sien jy nou watse PT (ou army-uitdrukking vir baie BAIE moeite) dit behels om dinge leefbaar te maak?  Is dit nou duidelik vir jou dat die beste werkbare oplossing was outonome state soos Swaziland en Lesotho tans? 

'maggots' as hoendervoer in SA?

2012-10-29 Hulle teel die maaiers onder steriele omstandighede; die goed is kiemvry wanneer hulle vir die hoenders gevoer word.

ANC ptss?

2012-10-29 Daar slaat jy die spyker op die kop.

Die wil van God

Jaco Fourie 2012-10-29 Beste Hendrik Jou Christenskap, is beslis 'n briesie vars lug hier op die Net.  Die Bybel is jou lewensmaatstaf volgens jou eie erkentenis, maar jy is oopkop genoeg om dit nie te gebruik as maatstaf in 'n redenasie met 'n non-gel

Vir Pieter Redelinghuys oor sy Die-wil-van-God-brief

2012-10-29 In October, Mr Donnelly, a conservative Democrat who opposes most abortions, was making the race unexpectedly tight.    The contest then drew national attention when Mr Mourdock explained why he does not accept an exception for pregnancies con

Hoe Moses horings gekry het

2012-10-29 Beste Angus, Dankie vir jou nuutste skrywe in die kanon van kerkgeskiedenis. Die kommissie vir die marmor beeld van Moses was deur Pous Julius II aan Michelangelo opgedra in 1505, en die voorkoms van Moses met horings (cornuta)  is die resultaa

Who are we? (The Boer)

Jaco Fourie 2012-10-29 Reusedwerg Tong in die kies van my kant.  Jy skryf: "The Boers will, like they always do, fight with the Bible in the one hand, and a rifle in the other ..." Jy het vergeet om die sin te voltooi met: "... and a halfjack of Klipdrif

Brianvds en die darwinistiese Bastille

2012-10-29 Dolf:    Ek het nie presiese getalle van hoeveel fossiele opgegrawe is nie, maar die rede waarom ek so groot getal aanhaal is dat die meeste fossiele bra klein is. Miskien dink jy nou aan dinosourusse en aapmense en goed, maar die grootste dee

Die Bybelse ouderdom van die aarde

2012-10-29 Kobus: Daar is verskillende weergawes van kreasionisme; Delusion Buster se kritiek is gelewer teen een van daardie weergawes. Ek het ook al te doen gekry met daardie weergawe: daar is vele kreasioniste wat inderdaad glo dat die Bybelse vloed wêreldw

Vir Pieter Redelinghuys oor sy Die-wil-van-God-brief

2012-10-29 Haai, ou Jan Rap, man! Jy het sowaar Pieter se brief net met 'n halwe oog gelees. Gaan lees weer, ou bees. As jy nog nie verstaan nie, kan g'n mens op aarde jou reghelp nie.

Die Bybelse ouderdom van die aarde

2012-10-29 Ek reageer graag soos versoek deur Panda. Ek stem saam met die 6000 jaar maar verskil met presiese berekening. Ek baseer my berekening op geslagregisters in die Bybel en kom ook by byna 6000 jaar uit. Verder stem die Israel rabbies ook met die berekening

Afrikanerselfbeskikking

2012-10-29 Bravo Jaco!  Dis ’n begin; 'n stappie weg van gods water oor gods akker laat loop.

Hoe Moses horings gekry het

2012-10-29 Angus, Versio Vulgar kan eerder as 'populêre weergawe' vertaal word.

Vir Thomas en Pieter Redelinghuys

2012-10-29 Beste Jan, Ek merk dat ek jou baie werk besorg het om gedurende die naweek  al die argiewe deur te soek vir daardie  "skande vir die Afrikaner" etiket. Dit is egter onmoontlik om al die argiewe van 2004 tot 2012 na te gaan,

Opgevoede Afrikaners

2012-10-29 Beste Cornelius, Baie dankie vir jou mooi brief en vir die belangstelling, en soos jy weet het ek nog altyd ’n "soft spot" vir jou gekoester, en nou weet ek deels ook waarop dit berus: al jou prioriteite is korrek en kerngesond

Hoe Moses horings gekry het

2012-10-29 Angus, wat is nou die verskil tussen Kobus de Klerk se gedurige Google op kreasioniste webwerwe rond, dit opdis as sy eie spirituele intelligensie en/of jou oorneem met ’n bietjie geslepe kommosie daarby sonder erkenning eens aan jou fopspeen &qu

Brianvds en die darwinistiese Bastille

2012-10-29 Kobus, Dankie vir jou skrywes hierbo - jy het my baie weer geleer oor die evolusie snert en ook die feit verder onderstreep dat Brianvds ’n tipiese aanhanger van ’n mensgemaakte leuen is, wat nou spook en spartel om die leuen as bewys v

Brianvds en die darwinistiese Bastille

2012-10-29 Kobus: Goeie idee om in die vorm van genommerde punte te skryf; dit maak dit makliker om daarop te reageer. 1. Jy is skynbaar onbewus van die getuienis dat die oerknal plaasgevind het, en ek sien jy het glad nie gereageer op die een stuk van hierdie

Die wil van God

Hendrik de Winnaar 2012-10-29 Pieter, Ek sien jy noem Raed-na-Gael ’n "leek met ’n veldhoed" oor sy siening. Dit is vir my interessant dat jy ander begin afbreek omdat hulle nie met jou sienswyse saamstem nie, dit dui op onsekerheid in jou eie standpunt. J

Tien wenke as jy wetenskapfiksie wil skryf

Frikkie Dippenaar 2012-10-29 Baie insiggewend. Dingetjies wat jy nie aan dink as jy wil skryf nie. Ek sal graag wil skryf, maar weet nie regtig hoe om te begin nie. Hierdie beginsels kan ’n mens in die algemeen ook toepas seker. Soos om nie groot woorde in enige storie te

Onopgevoede Afrikaners

2012-10-29 Dankie Thomas, ek deel jou optimisme. Ek hoop egter jy kan saam die tekort huidiglik daaraan en my pleidooi vir ’n norm aan Afrikaneropvoeding die toekoms insien en selfs op ’n dag steun. Groete, Cornelius.

Onopgevoede Afrikaners

2012-10-29 Thys, miskien is daar hoop as ons die noodsaak van opvoeding eerder as geld of aansien aan geleerdheid besef. Daar is sekerlik baie Afrikaanses wat presteer maar ongelukkig self nie eens sal weet hoe om ’n Afrikaner te definieer nie aangesien daa

Foto's: PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering

2012-10-29 Fabelagtige portrette! Die onvermelde fotograaf kan gerus inskryf vir die David Goldblatt-, of selfs vir die Roger Ballen-prys.

Onopgevoede Afrikaners

2012-10-29 Beste Pieter, alhoewel ek nie weet hoe ons ’n maatstaf daaraan gaan bepaal nie glo ek tog dat my pessimisme jeens die toekoms en opvoeding van ons Afrikaners meer realisties as jou en Thomas se swartgalligheid jeens godsdiens is. Met respek; da

Die wil van God

2012-10-29 Meeste mense het meer eienaarskap as op net hul liggame. Daar kom vir almal ’n tyd wanneer hul eienaarskap op dit wat hulle dink hul het, verval. Met die dood verloor ’n mens jou eienaarskap op jou liggaam. Netso verval die huur op jou kame

Blind

Marthe Mcloud 2012-10-29 Lekker verassingselement teen die einde.  Baie goed geskryf.

En Moses op de berg geklimmen … vloog weg

2012-10-29 Angus, Watter deel van my skrywe verstaan jy nie? OK-OK daar was ’n bietjie sarkasme in, maar jy lees die onderliggende deel verkeerd. Ek het geen twyfel aan die egtheid van,  en waarheid in, die Bybel nie – geensins nie –

Thys – Debatteer alternatiewe

Judge Dredd 2012-10-29 Jaco, jy is so vol van jouself dat jy eintlik oorloop daarvan. As beide die idee van ’n eie volkstaat en ook ’n kantonstelsel dan onhaalbaar is en onrealisties is volgens jou, wat stel jy dan voor? Filosofeer terwyl ons vermoor, verkrag

Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers

2012-10-28 Beste Thys, Dankie vir jou kommentaar. Gun my asb. die geleentheid om jou geheue te vervris. Die term "Nasionalistiese Party" was die term in algemene gebruik totdat dit verander is teen die einde van die sestigerjare na die "Na

Die Bybelse ouderdom van die aarde

2012-10-28 Hierdie kommentaar van Delusion Buster is die onsinnigste, mees oningeligte wat ek in ’n besondere lang tyd hier teëgekom het. Hy het nie die vaagste benul waaroor die sondvloed of die fossielrekord gaan, nie. Magtie, watter snert sal di
Top