Kommentaar

Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers

Jaco Fourie 2012-10-28 Ag ou Thys Ek kan ook oor my bloedlyn spog.  My oupa se oupa Dawid Hermanus Fourie is in Dingaanskraal saam met Piet Retief vermoor. My geslagsregister:  Louis Fourie;  Stephanus Fourie;  Dawid Hermanus Fouri

Onopgevoede Afrikaners

2012-10-28 Sjoe, Pieter, maar jy is ’n besondere bitter man. Wat HET dan met jou gebeur dat jy so teen die Afrikaner vloek – want diegene wat jy so afkraak is ook volop in die Wes-Kaap – hulle is deesdae maar net lugtig om op te staan en hard

Antwoord aan Jaco – 25 Oktober 2012

Jaco Fourie 2012-10-28 Beste Jan Ek gaan die een vraag beantwoord wat ek nie hierbo beantwoord het nie, nl, " ... verstom [jou] dat ons hier op die Net Afrikaners kry wat nog wil voorskryf wat en wie is Afrikaner ..."? Jy het my gevra of ek dink dit op jou va

Shell Karoo-eksplorasie?

Dawid 2012-10-28 Daar word nog altyd gefluister dat die Nederlandse Koninklijke familie die grootste aandeelhouer by Shell is – Shell is met ’n rede "Royal Dutch" of "Koninklijke Olie". Dus enige aksie van Shell teen die Nederlandse k

Die wil van God

2012-10-28 Ek verwys na Raed-na-Gael se kommentaar wat lui as volg: Maar dui die uitspraak nie op die verwekking van lewe as sodanig nie? Myns insiens  probeer hy hiermee die hele saak te "side step" want die kern daarvan gaan oor die &

Elsje Neethling-Blair se boek oor kankerstryd verskyn

Darius Botha 2012-10-28 Elsje - ek val met die deur in die huis - ek het gelees van jou boek oor jou pad met kanker. Jy is net so jaar voor ons dogter gediagnoseer met kanker sy was 1993 - net ses maande gehad om te leef. Ek is besig met 'n studie oor hoe die prediking iemand m

En die lyf bly warm

2012-10-28 Jy gebruik nie 'n mes om met drie of meer hale 'n hoender nekaf te sny nie. Jy gebruik 'n byl - net een kap, jou dieremishandelaar!

Brianvds en die darwinistiese Bastille

2012-10-28 Brianvds,     Jy as agnostikus maak allerlei hipotetiese aansprake oor gelowiges in die regering - maar jy vergeet dat jou sielsgenote in die verlede, om maar Lenin en Staling en die heersers van Sjina en sommige ander state van die Ooste te

Brianvds en die darwinistiese Bastille

2012-10-28 Brianvds,    Oor jou puntsgewyse kommentare hierbo aan Dolf, kortliks die volgende:    1.      Ek dink die oerknal-vraag spreek ’n baie pertinente kwessie aan wat jy dalk bietjie wil afwater. Of dit n

Onopgevoede Afrikaners

2012-10-28 Beste Thomas, Jou skrywe is 'n uitstekende teenmiddel (antidote) teen die verlammende gif van pessimisme te bespeur in Cornelius se skrywe. Dit is verblydend om te hoor dat daar nog Afrikaners (seker van 'n jonger geslag) so goed presteer in die wê

En Moses op de berg geklimmen … vloog weg

2012-10-28 Dolf: Jou vrae word nie beantwoord nie want hulle is meesal retories van aard, of berus of volslae wanbegrip van evolusieteorie. Die helfte van die tyd is dit nie eers vir my duidelik wat presies dit is wat jy wil weet nie.   Gestel jy is in debat

Lady Gaga and Die Antwoord: What have they done for humanity

peevee 2012-10-28 Shew, Lady Gaga has done SO MUCH for promoting the Gay thing ... So there, see? She wins.   Moving on to Mandela and Gandhi.  Lets take all that humanitarian goodness out of the equation and ask - what the fuck did either of them ever to promo

Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers

2012-10-27 Pieter, jou kennis en ontleding van die geskiedenis - veral van die Groot Trek - is helaas beroerd.   En klaarblyklik ook van die politiek. Dit was die Nasionale Party - nie Nasionalistiese party nie.    En net om jou te verwar - ek is

Brianvds en die darwinistiese Bastille

2012-10-27 Kobus, jou bron vir antwoord op vraag 1: http://www.answersingenesis.org/articles/cm/v14/n3/dinosaur-bones Geen kommentaar, ek dink nie dit is nodig nie. Nou wag ek dat jy vraag 2 beantwoord: Hoekom sê Galasiërs 4:4 Jesus is uit ’n

Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers

2012-10-27 Beste Thomas, Ten byvoeging van bg skrywe oor twee Afrikaner-nasies het ek vergeet om te noem die polemiek gedurende die sestiger-jare aangaande die sg "verligtes" en die "verkramptes" onder Afrikaner-gelede. As ek my nie mi

Die Bybelse ouderdom van die aarde

Delusion Buster 2012-10-27 If the young earth and Noah flood myths were true, all types of vertebrates - living types of mammals, birds, reptiles, amphibians, and fishes - would be found along with bacteria and trilobites at the very beginning of the fossil record and would be extr

Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers

2012-10-27 "spil" moes eintlik "spul" gelees het.  

Die wil van God

2012-10-27 Ter aanvulling van bg skrywe oor verkragting, die volgende van die BBC se webblad: In August, Missouri Senate candidate Todd Akin said that in cases of "legitimate" rape, "the female body has ways to try to shut that whole thing down"

Die Bybelse ouderdom van die aarde

2012-10-27 Dis al so 'n holruggeryde ou argumentjie hierdie. Ons as moderne gewone alledaagse Christene weet dat die aarde nie 6000 jr oud is nie! Die Bybelskrywers was bewus daarvan dat die aarde lank reeds bestaan het [Gen 1:2  -die aarde was heeltemal 

Die wil van God

2012-10-27 Verkragting is afskuwelik, ek staan dit geensins voor nie. Maar dui die uitspraak nie op die verwekking van lewe as sodanig nie? Is dit nie miskien die wil van God dat lewe uit die verkragting voortspruit nie. Ek is seker dat God nie die seksdaad sal

Die Bybelse ouderdom van die aarde

2012-10-27 Panda,    Dit is nie moontlik om met verwysing na die Bybel die ouderdom van die aarde te bepaal, nie. Genesis 1:1 en vers 2 veronderstel ’n tydsverloop wat hoegenaamd nie met verwysing na die tekste alleen bereken kan word, nie. Die tek

Brianvds en die darwinistiese Bastille

2012-10-27 Dolf, gaan kyk onder Angus se Moses-brief vir jou antwoord (https://www.litnet.co.za/Article/en-moses-op-de-berg-geklimmen-vloog-weg) Ek stel geensins belang om in 'n argument met jou betrokke te raak oor evolusie nie. Wat ek wel wil doen is om jou neus

Die enigste oplossing vir geweld en seer

2012-10-27 Trienie,   Baie dankie vir jou diep, sielvolle en sterk geloofsgetuienis. Ons het meer mense soos jy en Dolf, ons plaaslike staatmaker, nodig - en daarmee bedoel ek lekker uitgesproke ware Christene soos jy en Dolf en Henry en die ander.   J

Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers

2012-10-26 Beste Thomas, Ek ken jou as 'n beskaafde, intelligente persoon wat vir 10 gewone Afrikaners sal tel, en dus wat Thys Human oor jou kwyt raak is van absoluut geen belang en van nul waarde. So 'n klompie jare gelede het 'n ene Jan Rap, toe hy opdreef

Onopgevoede Afrikaners

2012-10-26 Beste Cornelius, Dankie vir jou skrywe oor die kulturele toestand van die Afrikaner. Die probleem is diepliggend weens die feit dat met elke geslag neem die Afrikaner meer afstand van sy Europese wortels en identiteit af, en met die verloop van tyd sal h

Die Bybelse ouderdom van die aarde

2012-10-26 Beste Panda, Dankie vir jou besondere interessante stukkie skrywe en vir die uitmuntende rekenkunde. Tog voel ek erg gebelgd dat ek ook nie uitgenooi is om kommentaar te lewer oor die ouderdom van die aarde nie. Kyk, dit is tog inderd

Onopgevoede Afrikaners

2012-10-26 Is dit lekker daar op jou identiteitseiland?  Jy klink soos iemand wat aanmekaar net met homself kan praat.   En as jy dink dat Malema jou gaan omhels oor jy die "Boer" so vloek, maak jy 'n groot fout.   Vaarwel.   

En Moses op de berg geklimmen … vloog weg

2012-10-26 Dolf die Fundamentalis Jesus was net so bang soos jy om vrae te antwoord. In Markus 11:29 sê hy: "Ek gaan vir julle een ding vra, en as julle My daarop antwoord, sal Ek vir julle sê met watter gesag ek hierdie dinge doen". Die pries

Brianvds en die darwinistiese Bastille

2012-10-26 Thomas: Daar is min twyfel oor die politieke agenda van die Amerikaanse kreasioniste, want enkele jare gelede het 'n interne beleidsdokument van hulle per ongeluk uitgelek waarin hulle in detail uitspel wat hulle wil bereik. Sien hier:   http://en.

Die Bybelse ouderdom van die aarde

2012-10-26 Hulle sal dit al te maklik kan verduidelik deur doodeenvoudig fisika ook te ontken, net soos hulle reeds biologie ontken.    Dit pla my nie so veel nie; ek raak wel geïrriteerd daarmee dat mense wat die wetenskap ontken nietemin nie skroo

Thys – Debatteer alternatiewe

2012-10-26 Toemaar Thys. Ek het 'n vermoede gehad dit gaan jou antwoord wees.  Jy, soos Judge Dredd, erken hiermee dat julle julle moses in my teegekom het, en is nou bang om my feitlik te konfronteer. Hou jou woord gestand wanneer ek binnekort wel die kanton

Onopgevoede Afrikaners

2012-10-26 Dagsê Cornelius   Jy vat die Afrikaner darem nou baie vlak. Die Afrikaners wat ek ken (en graag mee geassosieer wil word) maak binnekort hulle hoeveelste Shoprite in Afrika oop, staan aan die hoof van Media24 en het sopas die 183 miljoenste M

Die wil van God

2012-10-26 Dagsê Pieter   Jy hoef nie verder te wonder nie - die kluitjiebakker van Kammaland bevestig daagliks hier op die Sê dat "geloof" en "by jou sinne wees" twee wedersyds uitsluitende begrippe is.   Groetnis daar

Die Bybelse ouderdom van die aarde

2012-10-26 Panda   Jou berekeninge blyk onberispelik te wees. Jy kort nou net spirituele intelligensie (SI) om jou vragies in 'n japtrap op te los. Volgens SI is die spoed van lig heelwat minder as 300 km/s en Einstein se relatiwiteitsteorieë is 'n spul

Brianvds en die darwinistiese Bastille

2012-10-26 Dolf: Darwin het 'n heel dik boek geskryf met sy getuienis vir die feit van evolusie. Sedertdien is nog dikker boeke daaroor geskryf. Wat wil jy hê moet ek doen? Die boek vir jou opsom? Hom in sy geheel hier plaas? Het jy hom dan nie gelees nie? Ind

Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers

2012-10-26 Jy stel nie werklik belang in die term Afrikaner nie - jy wil dit in elk geval gebruik vir 'n verwaterde, vermengde spil wat eintlik nie Afrikaner genoem wil wees  nie. Jy wil net die term kaap en so die werklike Afrikanervolk afbreek en vernietig.

Is ons die kinders van komete?

2012-10-26 Jan Rap, jy skryf: "My vraag is, is komete nie maar ook produkte van die stofdeeltjies wat na die oerknal (sou daar nou so'n ding gewees het) rondgewarrel het, soos ons aarde, Jupiter, die newel van Andromeda, Betelgeuse en al wat 'n ding in die heel

J W Gericke oor God - Deel 6 - Metatekstuele geskiedenis - III

2012-10-26 Baie dankie, Trienie,   Ek het die tesis van die internet afgelaai en deurgewerk, maar die eer vir insig en uitleg kom die HERE toe, soos jy weet en ook te kenne gee.   Baie dankie vir jou openhartige en volgehoue mooi geloofsbetrokkenheid.

Brianvds en die darwinistiese Bastille

2012-10-26 Chris,     Ek het so 'n tyd gelede juis mos heelwat artikels geplaas oor die dinge wat ek noem. Miskien moet jy maar net weer jou geheue gaan verfris. 'n Vinnige voorbeeld - in 1987 was daar ‘n redelike vars beenfragment van 'n beweerde

Brianvds en die darwinistiese Bastille

2012-10-26 Brianvds Interessante perspektief wat jy aanraak. Ek het nog nooit so daaraan gedink nie maar die politieke motief kan beslis ’n moontlikheid wees. Ek was al in verskeie Islamlande en die verlammende en veragtelikingseffek van godsdiens was d
Top