Awie Greeff gesels oor sy en Estelle Roodt se LitNet Akademies-artikel "Ma's se persepsies van hoe afknouery gesinne beïnvloed". Hy fokus veral op die funksionering van gesinne, die voorkoms van afknouery en die effek van boelie-gedrag op gesinne.
1Awie Greeff gesels oor sy en Estelle Roodt se LitNet Akademies-artikel "Ma's se persepsies van hoe afknouery gesinne beïnvloed". Hy fokus veral op die funksionering van gesinne, die voorkoms van afknouery en die effek van boelie-gedrag op gesinne.
1
Kommentaar
Hallo Awie
Wat 'n verassing om jou op Litnet raak te loop! Die artikel is baie interessant ! Onthou jy nog die dae wat ons gestudeer het aan ons M? Voorspoed met jou werk !
Vriendelike Groete
Annelie van Breda (voorheen Nortje)