2012-10-24Nee. Jy durf nie. En ek en Jaco het al die sg. "Nuwe Afrikaner" bespreek – my standpunt is dat daar nie so iets bestaan nie – julle wil net die term Afrikaner steel om julle lamsakkige, hanskakie klomp eintlike Afrikaner-h
2012-10-24Thomas
Pasop dat hulle dit nie by jou regkry om die term "Afrikaner" vir die eng verkramptes te ko-opteer nie. Wat gaan ons die meerderheid konserwetiewe Afrikaners dan noem wat veel meer in die meerderheid is en DA g
2012-10-24Thys
Jou gor is uit.
Kan nie meer feitlik redeneer nie, en nou wend jy jou tot beledigende retoriek om jou onvermoë te verbloem. Ou Judge Dredd het dieselfde met my probeer. Probeer om selfs weer terug te kom, pre
2012-10-24Dolf, Dolf, (en sommer al jou meelopertjies ook),
Wetenskaplikes is maar gewone mense, wat nie die antwoord op alles het nie. Daarom soek en werskaf en doen hulle reg oor die wêreld gedurig navorsing. Hulle ondersoek en bevraagteken abso
2012-10-24Beste Chris,
Ek het baie al gewonder oor die gebloeddrinkery en en gemensvleisetery. Kom dit nie uit die heidense tydperk toe gode menslike offerandes aangebied is nie? Ek het sowaar Bacchae opgespoor tussen my erfstukke. Dis in Engels vertaa
2012-10-24Hey Sandy! Check out the new Sing 'it portal on LitNet here: https://www.litnet.co.za/Category/singit. Click on the "Enter Here" button and follow the instructions. You can also send a mail to singit@litnet.co.za if you have more questions
2012-10-24Lyk my dis ’n nuwe gier hier om uitsprake te maak en wanneer jy daaroor aangevat word en vrae aan jou gestel word, antwoord jy deur ’n nuwe blaadjie oop te maak – en dan hoef jy nie al die vrae te beantwoord nie want ’n
2012-10-24Hello Brian
Ek stem saam met jou dat daar baie te leer is uit die Bybel wanneer dit in konteks geplaas word van die antieke wêreld. Dit is ook ongelooflik fassinerend om uit die duisende stukkies van ’n legkaart, waarvan seker duisende s
2012-10-24Brianvds, Angus, Panda, Chris, Thomas en algar ander ateïste en agnostici (wat hier moontlik gaan lees).
Graag wil ek julle daarop wys dat enige mens wat ’n gesonde verstand het, logika kan gebruik, realisties bly en kan lees, kan redelik&
2012-10-24Nog eens bewys dat jy nie ’n Afrikaner is nie, nie weet wat een is nie, maar probeer om die term te steel vir eie gewin – soos jou vriende by Soliforum maak – en net soos die ATKV maak om mense met voorkeurlidmaatskap by sy oorde l
2012-10-24Kobus, kom verby jou kwibus narsisme en let liefs op al jou eie "transtekstuele" aanhalinge en vernieling van veral die woordjie agnost in jou "deel - l" hierbo.
2012-10-24Jan Rap: Die wetenskap is nie ’n versameling kennis nie. Dit is ’n metode om kennis mee te bekom. Die stukke wankennis wat jy noem was in geen stadium wetenskaplike kennis nie omdat dit dateer uit ’n tyd voor mense verstaan he
2012-10-24Hallo Chris,
Al is ek nie eens met harte soos Sasha Lessin en Erich von Daniken se beskouinge nie, lag ek nooit vir ’n ander solank hulle nie ander daarmee probeer neerhaal nie.
Min of eintlik niks is oor Astrale Reisigers is in ons Moede
Mario Maggott2012-10-24Dit is vanaand die eerste keer war ek die webtuiste sien en dit is nogals baie interessant om al die goed te lees. Ek is gay en ek kan dit met trots sê.
My mening oor als is tans net dat ek regtig nie omgee wat mense op aarde sê n
2012-10-23Wat help die tirade jou, Chris? Al wat jy doen is om elke keer maar net weer presies die (geselekteerde) woorde van Gericke te kwoteer, sonder om self enige bydrae hoegenaamd te maak wat die kwessie vir jou of Gericke sou kon deurhaak.
Wat die we
2012-10-23ek staan verstom oor die "positiwiteit" wat almal openbaar so te midde van die chaos wat die norm is. hier kom groot sports, truts me. ons moet net sorg dat ons nie in die kruisvuur beland nie en soveel geld as moontlik maak daaruit.
2012-10-23Dr. Kannemeyer
Jammer ek tel jou respons nou eers op. Hoop jy kry tog myne, want was dit nie vir die opsomming van response op briewe ingedien nie, sou ek nie so ver terug gelees het nie.
Ek ken die eerbare Dr. nie. Ek het glad nie sy kenn
2012-10-23As die drink van wyn (wat geassosieer word met bloed) by die nagmaal nie sy oorsprong het in die kultus van Bacchus weet ek darem nie. Dit kom definitief nie uit Judaïsme nie. Geen Jood sou dit ooit oorweeg het om bloed te drink, selfs nie
2012-10-23
Angus, Angus, Angus (en sommer al jou ateïstiese en agnostiese trawante)
Kopskuddend lees ek jou (julle) wanhopige poging(s) om die lesers se aandag weg te lei van Louis se knellende vrae oor die leuen van die evolusieleer, wat nog steeds onbean
2012-10-23Claassen sê heel aan die begin dat die "eindtyd" glo hier êrens teen einde Oktober voorspel word. Ek sien egter elders dat die datum van 21 Desember as die dag beskou word. Ek stem natuurlik saam met hom dat dit alles ’n
2012-10-23Hans: Ek het vir jare sonder TV klaargekom en hom nooit juis gemis nie. So jaar of twee gelede kry ek toe ’n stokou TV van ’n kennis wat aan die emigreer was en dus heelwat van sy huisraad uitgedeel het. Die ou ding vang net TV 3 en eTV
2012-10-23Cornelius: Daar is in die algemeen redelik vrede tussen wetenskap en religie. Die probleme begin wanneer fundamentaliste stellings oor die fisiese heelal op die Bybel wil grond. Sulke stellings kom noodwendig in konflik met wetenskap, of stel hulsel
2012-10-23Chris: Die hartseer ding omtrent fundamentalisme is dat dit juis die Bybel verarm eerder as om hom te verryk. As mens bewus is van die Bybel geskiedenis dan word hy soveel meer leersaam as werklik nuttige bron van inligting oor hoe mense daardie tyd
2012-10-23Dit sal miskien help as jy weer lees wat ek geskrywe het, Chris.
Kom ek maak dit nog duideliker – die mens is deur God na SY Beeld geskape. Daarom sal die sin vir geregtigheid, ongeregtigheid, benaderingswyses en morele waardes in hu
2012-10-23Hallo Angus,
Die dominee op ’n plattelandse dorpie kondig een Sondag af dat hy die volgende Sondag oor die sondvloed gaan preek. ’n Paar kwajongens glip toe gedurende die week by die kerk in en plak twee van die Kanselbybel se blaaie mooi
2012-10-23Cornelius, jy kan tog nie ernstig wees nie.
Het jy al gehoor van Erich von Daniken (Chariots of the Gods, Was God an Astronaut?)? Sasha Lessin volg in dieselfde tradisie en maak lekker geld uit ouens soos jy wat glo die woord 'gullible' is uit die E
2012-10-23Netjies gestel, Panda. En dankie vir die verwysings na daardie ander hofsake wat nie altyd so bekend is soos die Scopes- en Dover-sake nie.
Ek wil ook voorstel dat Louis (nog nie sy stuk gelees nie, maar sal tog gaan kyk) ’n bietjie die biolo
2012-10-23Wat ek hier ironies vind is dat hulle evolusie wil afkraak omdat dit kwansuis "blote geloof" is. Maar wanneer dit by hul eie geloof kom is daar niks "bloot" daaromtrent nie – dis alles heilige waarheid! Kan nie mooi uitwerk
2012-10-23Deesdae is die grootste enkele bedreiging vir die omgewing juis die "groenes," omdat vele van hulle kollektief kop verloor het en nou allerlei idees najaag wat eenvoudig nie realisties is nie en dikwels meer skade as goed doen.
2012-10-23En ek dog nou weer dit is Noag wat iets met Bacchus in gemeen gehad het: eerste ding wat hy doen toe hy na die vloed grondvat is om ’n wingerd aan te lê en hom te vergryp ...
2012-10-23Hello Angus
Dis net as jy dink Griekse mitologie kom na die Ou Testament stories dat jy nie die ooreenkomste sien nie.
As jy die Bacchae van Euripides lees wat gaan oor die god Bacchus, gaan dit nie lank vat voordat jy wonder hoekom hierdie werk so
2012-10-23Dit: "Dit is onmoontlik om ál sy sogenaamde teenstrydighede aan te haal en te bespreek in die perspektief waarin dit hoort, maar ons kan by demonstrasie so ’n paar daarvan uitsonder", moet die "understatement" van jo
2012-10-22Dis hoekom ons "banke" deur elke "ekonoom" die wêreld oor as "suksesvol" beoordeel word. In die land van die blindes kan jy baie ryk word al het jy net tien persent sig in een oog. In enige ander stelsel sou ons b