2012-10-17Kobus
Baie insiggewend dat JW Gericke ’n doktorsgraad vir sy studie verwerf het en jy en jou juigkommando kom nie verder as ’n paar ekstrimistiese briefies op LitNet nie. Wanneer sit jy nou eendag jou geld waar jou groot mond is en sk
2012-10-17Brianvds,
Jy sê jy is ’n agnostikus omdat jy niks van 'gode' weet, nie. Dan sê jy direk daarna dat jy nie 'gode' kritiseer nie omdat daar 'niks' is om te kritiseer, nie. Dit maak mos nie sin, nie? Jy weet niks van 'gode' nie en
2012-10-17Dit is nou maar die reaksie wat mens kan verwag van mense wat die Spirituele tema van die fliek en die waarde wat dit vir baie erg getraumatiseerde mense kan inhou, nie kan hanteer nie – dan maak jy soos Leon van Nierop en Jana hierbo.
Mens
2012-10-17Kobus,
Jy sê dat mense se wreedheid teenoor mekaar ook hul eie toedoen is en dat almal weet dit is verkeerd, maar dat dit steeds gebeur en dat God dit glad nie toelaat nie.
Nou hoe gebeur dit dan nogtans as God – volgens jou – dit
2012-10-17Jaco, ek het gesukkel om ons onderonsie oor Afrikaner-samewerking weer te vind, maar het dit darem nou weer kon lees, maar dit is so weggesteek dat ek liefs hier antwoord. (LitNet – julle argiewe werk nie lekker nie – kry ’n beter
2012-10-17Thomas, dis duidelik jy het my repliek op jou vorige artikel nie goed verstaan nie. Wat ek eintlik daarin betoog is dat dit nie vir JOU en al diegene wat jy nou noem wat jy graag as Afrikaners wil beskou, is om te bepaal wie ’n Afrikaner is ni
2012-10-17Beste Thomas
Om die saak te debatteer gaan net ’n steriele oefening wees. Daar is vele uitgangspunte wat en wie Afrikaner is, welke uitgangspunte met mekaar onversoenbaar is.
Die realiteit is die Afrikaner-samelewing. In hierdie same
2012-10-17Kobus,
Skitterend geskryf en te oordeel aan die onnosele kommetaar vanaf ons agnostiese vriende, is jy weereens in die kol. Wanneer hulle hul eie dwaasheid gaan besef is ’n ope vraag – maar dit daar gelaat.
Brianvds,
As erkende agno
2012-10-17Beste Thomas,
Ek dank jou vir jou inset, en vir jou gedagtes oor wat juis die begrip Afrikaner insluit. My puntestelsel behoort tot die verlede en definineer ’n elite groep wat vandag nie meer bestaan nie (meeste van hulle
2012-10-16Jy weet wat Kobus, als wat gesê kon word omtrent jou anderhaat is al gesê op die werf. Ongelukkig kry jy aanmekaar die aandag waarop jy so teer. Hoeveel maal het belangstellendes en ander bydraers al gewaarsku en vir hulself ’n afstan
2012-10-16Ek ook Heiden, so fok dit; kom ons los dit. Ek moet jou egter antwoord: Wat jy oor die hoof gesien het is dat jou IK maar net 160 is, of 182, of 206 of so iets. Wat dit ookal is, is dat dit beperk is soos myne ook is, of Feynman s'n,
Reusedwerg2012-10-16Ek het jou brief met erns gelees. Almal praat deesdae van die kinders wat groepsdruk moet verwerk. My genugtig, ek moes groepsdruk verwerk. Ek weet deesdae is dit seker erger of die kinders word aan meer blootgestel as net groepsdruk. Hulle word aan
2012-10-16Ja wel, ene H.L. Mencken het gesê: "There is no idea so stupid that you can't get some professor to believe it", en Winston Churchill was van mening: "The greatest lesson in life is to know that even fools ar
2012-10-16Thys
Soos ek gesê het, is die Afrikaner maar ’n sikspens in hierdie land. As jou oplossing dan nou is om ’n tiekie daarvan uit te definieer is dit seker jou goeie reg – ek verskil wesentlik daarvan en glo dat die oorlewing van
2012-10-16Pieter
Eintlik is dit pateties dat daar nog mense is wat wil voorgee die een is Afrikaner, en die een is nie. By die Pick ’n Pay musiekfees was daar ’n menigte wat dit geniet het om Afrikaanse musiek te kom luister, almal ooglopen
2012-10-16En eintlik was dit maar net steentydperk-graffitti, deur dieselfde tipe sosiale uitskot as wat vandag nog plekke besoedel met hul sogenaamde kuns.
Dis slegs ’n opinie, aangesien geen van ons met enige van die "kunstenaars" kon gesel
2012-10-15As die Christen-geloof gaan oorleef in ’n moderne wêreld gaan dit meer vat as jou, Kobus de Klerk, se woord dat die wetenskap, teologie, filosofie en ’n string ander dissiplines nutteloos is tensy dit net bevestiging wat duisende j
2012-10-15Glad nie ’n slegte idee nie. Die ding is net, bamboes is ’n volksvreemde ding as jy volg wat ek bedoel, pas in die Karoo soos ’n bosluis op jou bolip. Maar, net so vreemd is dennebome, bloekombone, wattle, Port Jacksons.&
2012-10-15Judge
Ek het sowat ’n jaar gelede vir jou bloedneus uit die SêNet-kryt uitgedonder. Nou wil jy my weer aanvat vir ’n nog ergere bloedneus, oor juis dieselfde onderwerp waaruit jy nou onlangs eers blyk jou bewussyn te herwin h
2012-10-15Kobus: Ek is nog nie lank hier op LitNet aktief nie, en weet dus nie altyd watter geskiedenis agter party van die briewe hier is nie. Ek verstaan nie eintlik jou skrywes nie, en kan nooit heeltemal agterkom "waar jy vandaan kom" nie.
My a
Pieta van den Heever2012-10-15Dit is dieselfde ou kak wat oor en oor gesê word. Dawkins; Hitchens; Harris; Dennet en Hirsi Ali, en baie voor hulle het klaar bewys wat ’n gemors godsdiens in enige vorm is. Dit voel soos dieselfde boek wat ek oor en oor lees net met &r
2012-10-15Beste Judge
Jy noem tereg dat daar min verskil tussen die ANC en die DA is. Dit is myns insiens ’n graad- en nie ’n aardverskil nie. Daar is diegene wat NSA-entoesiaste is en die DA steun en wat dan beweer dat hulle nie kamerade i
2012-10-15Hans,
Het jy werk? Want ek weet eerlikwaar nie waar jy die tyd kry om heeldag (let op, meeste van jou skrywes – sommer baie - is gedurende die werksdae van die week) nonsens uit te dink en dit dan kwyt te raak hier op Sênet nie. Miskien is jy afg
2012-10-15Ek sou sê gedagtegang, inslag, mening, ingesteldheid.
Hoekom is Afrikaanse geykte woord in aanhalingstekens?
Kan jy dalk 'n voorbeeld gee van wat jy dink 'n geykte/verstokte denkmodel is?
2012-10-15Heiden,
Ek het Saterdag al kommentaar gepos op jou oplossing maar ek sien dit nie hier nie (tensy al die briewe nog nie nou, amper 4-uur, geplaas is nie.
Groetnis
2012-10-15Thomas, jy het nogal mooi woorde gebruik en 'n hele paar mooi dinge kwytgeraak oor wie of wat 'n Afrikaner is in antwoord op Jan Rap se stuk. Ek moet jou egter aanvat oor 'n ding of twee, drie, maar ek doen dit maar versigtig want ek sien j
2012-10-15Wat is hierdie deser ding? Dit moet BAIE oud wees. Noem tog net die maand, hoekom so dof wees? Almal praat tog van 12 Maart/September/Desember. Hoekom de hel deser? Word wakker julle ou bal afri-osse. Julle kom hopelik in die kraal
2012-10-14Dankie Dr Retief vir die interessante weerlegging van al die kaf, leuens en drogredenasies wat Kobus de Klerk so aanhoudend kwytraak. Di onwaarskynlik dat dit sy mond sal snoer of sy verstand sal bereik maar die res van ons kan seer sekerlik baat by
2012-10-14Beste Pieter
As dit nie hoofsaaklik die wittes is wat Suid-Afrika die ontwikkeldste Afrikaland gemaak het nie, wie het dit gedoen? Deesdae word graag beweer dat Suid-Afrika se voorspoed op die sweet, bloed en trane van swartes gebou is. Daar is '
2012-10-12Werner se definisie van 'n groep lyk of hy sin maak. Maar in die geval van die Afrikaner is hy intern teenstrydig, lyk dit my.
Ek sou byvoorbeeld myself 'n Afrikaner noem, maar omdat ek 'n heiden is sluit 'n heel beduidende deel van ander Afrikan
amanda lamprecht2012-10-12Selfs jou opskrif dui op onkundigheid. Indien jy dink dit is 'n 'satire' sit jy die pot mis as wat kan kom. In die regisseursnota (met 'n a) word dit duidelik omskryf as by uitstek 'swart komedie.' Jy ignoreer dit en etiekeer dit na willekeur.
The pu
amanda lamprecht2012-10-12Pinter word nie beoordeel volgens postmodernisme en dekonstruksie nie maar aan die hand van Pinter self. Al gehoor van "Pinteresque?" Wat kwalifiseer jou om resensies te skryf?
2012-10-12Beste Johannes,
Jy skryf : dat Suid-Afrika 80% van sy ontwikkeling, voorspoed en beskawing aan wittes te danke het. Moontlik meer as die helfte hiervan is deur Afrikaners bygedra.
Die feit van die saak is dat uitgemergelde swartmynarbeid wat
2012-10-12Johannes
Jou letterlike vertolking van my brief se opskrif is moedswillig en komende van 'n intellektueel soos jyself uiters verstommend. Omdat ek van jou verskil oor my siening van die Afrikaner maak nog lank nie van my 'n kameraad nie. Is jy seker on