2012-10-10Beste Jan,
Dankie vir jou intellektuele inspanning om op te kom vir n nuwe, en rewolusionêre, definisie van "Afrikaner" vir die derde millenium. Dit is darem wonderlik om te sien hoe definisies evolueer met
2012-10-10Daar bestaan ’n universele metode om vas te stel of ’n persoon deel van enige groepering is. As ’n persoon (a) Homself deel van die groep ag en (b) Ander lede van die groep daardie persoon as deel van hulle groep ag, dan is daardie
2012-10-09George, ek dink as die aarde skielik sou vergaan, sal dit dalk te wyte wees aan een of ander religie – soos Iran wat ’n kernbom op Israel gooi en globale bollie aan die gang sit.
Dis immers onmoontlik om die mag van menslike onnoselheid t
2012-10-09Jaco, nou kom jy reg.
Die probleem is net dat die ANC slegs uit die kussings gelig kan word wanneer hulle uitgestem word. ’n Regering word gewoonlik uitgestem wanneer die land se burgers ontevrede met die regering is wat wel tans die gev
2012-10-09In die Bybel word die mens geskape om vir ewig in die tuin van Eden te woon, toe die slang vir hulle sê hulle sal nie doodgaan nie, maar dit sal wel hulle oë oopmaak, het hy absoluut twak gepraat, Eva kon besluit het om weg te loop ook, d
2012-10-09Ek wonder of die man ooit verstaan het alles wat hy hierbo geskryf het? Is dit nie ironies hoe diegene wat nie Engelstalig is nie, te lief is om "jaw-breakers" te gebruik om sodoende te probeer beëndruk, inteendeel sy boodskap in
2012-10-09Hello Cornelius
Die naam Jahweh is ’n konvensie onder Ou Testament kundiges, en word nie gebruik deur Jaco om snaaks te probeer wees nie. Die naam van God in die Ou Testament is die Tettragrammathon (YHWH), of in Duits JHWH en word vir praktie
2012-10-09Maar dit sal eers gebeur na hoeveel dekades?
Die DA beweeg vooruit, maar dit gebeur redelik stadig, dit maak nie regtig saak hoe optimisties mense daaroor is nie. Dit sal ’n paar verkiesings neem vir hulle om nog provinsies oor te neem.
Wie
2012-10-09 Beste Jaco
Ek stem in so ’n mate met jou standpunt saam dat ons twee kwalik ’n debat hieroor kan voer. Ek wil net drie sake aanspreek. Eerstens die moontlike oorlewing van verspreide klein groepies. Afrikaners
2012-10-09Kobus, vir jou is dit onmoontlik om hierdie gedeelte te lees en die ooglopende lees van die storie te aanvaar, ’n eerlike lees daarvan wat net kan wys op ’n fisiese sterwe van mense, sou hulle eet van die vrug. Nêrens in hierdie stor
2012-10-09Jan Rap, jy het dinge nogal raak saamgevat. Ek dink veral jou laaste sin is ’n uitstekende "definisie" van wie en wat ’n Afrikaner is.
En ek dink daar sal dan gevind word dat daar ’n aansienlike wanbalans is tusse
2012-10-09Ek persoonlik gee nie ’n duit om wie die volgende ANC-leier gaan wees nie. Al die vorige leiers was heel onbekwaam. Mandela het niks gedoen nie, Mbeki het in die agtergrond alles vir hom gedoen. Mandela het dit te geniet om in die i
2012-10-08Chris, jy is reg – ek het by een begin en sistematies net tot by vyf gevorder.
Na jou aanmaning het ek hoofstuk agt uitgesonder en aandagtig deurgelees.
Ongelukkig moet ek nou toegee dat my mening nog meer aangedaan omtren
2012-10-08Dankie Thys, ek sal verseker Victor Stenger se argument opvolg.
"Bo alle redelike twyfel bewys" hang natuurlik van die regter af.
Die soort hof waarin ’n saak gevoer word en die soort bewyslas ter sprake is uiteraard ook belang
2012-10-08Thomas, sal dit nie wonderlik wees as Kobus sy "dreigement" deurvoer nie: "Ek is voornemens om hierdie werk van Gericke aan ander voor te hou as bemoediging – eerstens vir die betroubaarheid van Gods Woord en ook as amperse locus
2012-10-08Blaa - blaa - blaa - blaa, blaa - blaa- blaa!
Blaaaa- Blaaaa- Blaaa- Blaaa-!
Pieter Redelinghuys
Ps. Dankie vir jou kommentaar. Dit was heerlik vir ’n lag! Gee ons nog meer!
2012-10-08Hello Cornelius
Dit is belangrik dat Jaco Gericke se tesis sistematies van voor tot agter deurgelees word om die volle impak daarvan te waardeer (die probleem wat jy het met die weglating van die Rabbynse beskouinge bv, word verduidelik in ho
2012-10-08Cornelius, in jou eerste reaksie skryf jy onder meer:
"Watse feitlike bewyse bo alle twyfel is daar al ooit aangevoer dat God nie bestaan nie? Eweneens, is daar enige feitlike bewys wat in ’n kriminele hof sou staan dat God wel bes
2012-10-08Hello Cornelius
Was dit nie Socrates wat gesê het dat die orakel van Delphi vir hom gesê het dat hy die wysste mens is nie? Nie omdat hy alles weet nie, maar omdat hy weet hy weet nie alles nie. Ons gesels weer.
Chris
2012-10-08Jan Rap (en sommer al die ander debatteerders): As julle jul briewe en kommentare en goed weer wil vind, maak soos ek: kliek bloot op die URL bo-aan hierdie bladsy, maak ’n kopie van hom en hou hom in ’n tekslêer. Bv. hierdie
2012-10-08Gelaai met een helse kontroversie vol ware infernale spirituele intelligensie en in volle aanval sak die ou grote weer toe en verskeur ’n ieder wat hom nie eer nie. Behalwe vir sy oordeel links en regs met oorgawe asof dit God is blyk die ou grot
2012-10-08Kobus
Ek het nogal gewonder waarmee jy jou besig hou daar in Kammaland.
Behalwe dat jy dit duidelik maak dat jy nie hou van wat Gericke te sê het nie, kan jy geen behoorlike teenargument aanvoer nie. Dan is jy nogal so astrant en verwaand om die
2012-10-08Jan Rap, dit spyt my om jou te moet meedeel dat ek sukkel om jou logika EN jou "feite" te verstaan. Ek bedoel dit nie kwaadwillig nie – dis net hoe ek dit ervaar.
Ek het bv. nog nooit in enige evolusiewerk iets teegekom oor die &quo
2012-10-07Jammer Chris, die ou grote is op sy jaarlikse verlof ... jare reeds gun hy ons hierdie bietjie kalmte en rus ... geniet dit wyl jy kan ... as ek reg onthou duur dit nie langer as twee weke nie dan is die ou grote gelaai met ’n geykte en paradoksa
2012-10-07Hallo Chris,
Soos gewoonlik; dankie vir jou toeligting.
Ten einde beter begrip dalk vir my kommentaar wil ek dit weereens duidelik maak dat geloof en ongeloof irrelevant is sover my bedoeling.
Ek nodig dit ook om te noem dat ek geen boaardse talen
2012-10-07Beste Jaco
Ek vergelyk die lot van die wittes (veral die Afrikaners) met dié van die Jode, maar nie omdat ons voorheen wysgemaak is dat Afrikaners die uitverkore volk van Afrika is nie. Tans is daar net een opsie wat daadwerklik deur wittes&
2012-10-07Chris, dis vriendelik van jou om vir my ’n ou lessie te gee oor hoe ek my saak behoort te stel, maar ek is jammer, ek kan nie ag slaan op sulke lessies wat kom van enigeen wat selfs net kan begin dink dat Lee Strobel oortuigende argumente maak
2012-10-07Uiteindelik is hier ’n sinvolle debat en ek volg almal se insette met belangstelling! Ek hoop regtig Kobus en sy skaduwee, Dolf, bly laaank weg!
Groetnis
Perdebytjie
2012-10-07Beste Cornelius,
Baie dankie vir jou belangstelling en vir jou kommentaar. Ek "ken" jou al baie jare en het ’n soft spot vir jou! Dus stel ek nie belang om Jaco Gericke se tesis met jou te bespreek nie. Dit staan soos dit is. D
2012-10-06Ek het bogenoemde gesprekke aandagtig gelees, en wil van u almal verskil.Die Skepper God wat ek aanbid, weet van die valse aantygings teen Hom. Daarom wil ek u waarsku dat die Here God Almagtig is en nie met Hom laat spot nie. Lees gerus die waarsku
2012-10-06LitNet vier 'n week van geen bydraes van Kobus de Klerk! Ek weet nie wat wat van die ou geword het nie, maar ek hoop hy bly weg. Miskien is daar nou die moontlikheid dat gelowiges en ongelowiges opinies kan uitruil sonder onnodige venyn (iets waaraan ek m
2012-10-06Beste Johannes
Ek is optimisties oor Afrikaner toekoms vir die volgende redes.
Tot onlangs toe was dit die miniskule liberale-Afrikaner-minderheid wat sy stem dik gemaak en die kommunikasewese oordonder het. Die erg verdeelde verregse minderhede
2012-10-06Hello Cornelius
Ek dink regtig jy mis die kern van Jaco Gericke se tesis. Jahweh/God van die filosowe (wat Aquinas insluit) en teoloë is 'n abstrakte wese wat elke eienskap in die maksimum goeie besit, maar nie orals in die Ou Testament gevind
2012-10-06Jou laaste argument hierbo werk juis teen jou, Chris.
Jy sien, in die onbevoegde gemoed van 'n kind, wat jy self erken, nie oor die vaardighede van die volwasse Bestuurder beskik nie (uiteraard weet jy, jy verwys ook na agnostici soos jy, net soos ek
2012-10-06Jaco, ons praat nou evolusie (en eintlik godsdiens) - nie politiek nie. As jy enigsins behoorlik na my rekord kon kyk sal jy sien dat ek juis die bekrompe en eng sieninge van instansies soos die VVK aanvat omdat hulle dink en verkondig dat 'n mens slegs '
2012-10-06Na bostaande uitstekende inset van Brianvds is my voorafopgestelde reaksie eintlik oorbodig, maar hier is dit in elk geval.
Terloops, moderator, ek dink Jan Rap verwys na die feit dat lyne soos hierdie so vinnig verdwyn van die lysie van go
2012-10-06Jan Rap: Ek kan nou nie onthou watter boeke al hier aanbeveel is nie. As jy hulle almal koop eindig jy bankrot, maar ek weet ook nie of veel van hulle in enige Suid-Afrikaanse biblioteke beskikbaar is nie. Dit lyk my jou grootste beswaar is die vraagstuk