Kommentaar

Dertien wapens teen onsinverkopers

2012-09-30 George: Jy is heeltemal reg om nie met kreasioniste te debatteer nie. Hulle koppe is in elk geval klankdig, en deur met hulle in debat te tree bereik jy nie meer nie as om 'n onverdiende legitimiteit aan hulle idees te verleen. Die debat oor evolusie het

Die vrye wil herbesoek

2012-09-30 Angus, die begripsprobleme is maar jou las, nie myne nie. Kyk hoe moet mens sukkel om die mees opsigtelike wete, naamlik dat God leef, vir julle aan die hart te bring. En dan werk dit nie eens altyd nie. Daarom verstaan jy nie as ek sê dat mens wel

Rooi en blou

2012-09-30 Chris, Ja, dit is wat ek sê. Maar eintlik dit is wat die Woord sê. Mens moet doen wat God sê, en nie wat God Self alles doen, nie. Dit is eintlik so logies. Dit is maar soos met kinders. Diegene van ons wie kinders van ons  ei

Vir Thomas oor sy evolusieteoriebrief

2012-09-29 Jan Rap   'n Baie goeie brief van jou. Jy vra eintlik twee vrae: wat is 'n wetenskaplike teorie? en wat behels die evolusieteorie? Ek sal in 'n aparte brief uitwei oor die beginsel van 'n teorie en dan in 'n verdere brief oor die evolusieteorie.&nb

Vir Thomas oor sy kommentaar op 'Saamstaan'

2012-09-29 Jan Rap   Ek stem saam dat Steve Hofmeyr sekere goeie eienskappe het maar die grootste Afrikaner van alle tye - nie in 'n duisend jaar nie. So 'n aanwysing sou aanduidend wees van 'n volk met baie beskeie oordeel.   Groetnis Thomas

Ope brief aan die Instituut van Godsdienspraktisyns ...

2012-09-29 Aan Jan Rap oor moorde Ek deel jou afsku oor die moorde. Oor die oorsake moet 'n mens waarskynlik meer genuanseerd dink. Die verskynsel is waarskynlik meer kompleks as wat dit op die oog af lyk, soos wat verskillende navorsers reeds aangetoon het. Een

Die evolusie-teorie weereens bevestig

2012-09-29 Dagsê Angus, Die 'ge-oom-Tjaart-sêery' destyds op die PUK het beslis nie enige verband met Tjaart van der Walt nie. Dit dateer uit  'n era lank voor hy daar voet aan wal gesit het.  En 'ja' op jou vraag of die afstande gemeet is t

Ken jy tant Mossie? trek laer om Afrikaanse liedere

2012-09-29 Dit klink al te lekker. Is daar die voorneme om 'n CD uit te gee? Janmos

Die mens se 'vrye' wil

2012-09-29 Beste Heiden,   Sonder om nog water op die infernale en fanatiese Spirituele Intelligente meul te spat deur onnodig gedagte te wissel rakende die werf se ware  gelowiges en hul oordrewe drogma, deel ek tog graag die volgende logika met jou

Die evolusie-teorie weereens bevestig

2012-09-29 Hallo Chris, Dankie vir die skakel oor die onderhoud met Jaco Gericke. Baie insiggewend. Ek sou graag Trienie en Dolf en Kobus se kommentaar wou hoor maar ek twyfel of hulle daarna sal wil luister. Groete Panda

Die mens se 'vrye' wil

2012-09-29 Hello Heiden Ek hou van jou uitbeelding van die mens se wil wat triomfeer teenoor God se wil. Dit is egter presies wat God toelaat om te gebeur sodat hy die hel-toe-stuur van die oorgrote meerderheid van mense wat ooit geleef het op aarde kan regverdig .

'Jesus' sonder seksualiteit in Bybel?

2012-09-28 Ai Hans Ek ervaar jou frustrasie en verstaan hoekom jy so voel – omtrent Jesus. Ek sou dalk ook so gevoel het oor iemand wat ekself nog nie ontmoet of leer ken het nie. Vernaam as ander nogal dink hy is ’n verhewe wese en God? Maar ek

Oor die biologiese natuurlike seleksie

2012-09-28 Kobus, Jy kan darem snert tik. ’n Natuurwet is die menslike beskrywing van ’n natuurfenomeen. ’n Natuurwet kan verander, soos die swaartekragwet. Ons praat van Newton se swaartekragwet en dit het baie veranderinge ondergaan, bv deur

Rooi en blou

2012-09-28 Hier lê my vrou Griet. In die hemel is sy niet, in de hel; Dit weet ek wel.

Die vrye wil herbesoek

2012-09-28 Kobus, Soos gewoonlik, het jy alweer ’n begripsprobleem. Nêrens het ek beweer dat die mens nie ’n vrye wil het nie. Soos gewoonlik maak jy ’n verkeerde aanname en dan skiet jy die strooipop van jou af. Dis mos maar Christene

Die vrye wil herbesoek

2012-09-28 Beste Kobus, Ek lees toegewyd elke tiksel wat jy op die werf blerts.   Desnieteenstaande, telkens waar jou erge onthutste goed soos "ateïstiese agnostikus" tref vervaag alle belangstelling eenvoudig tot iets soos mis voor d

Die evolusie-teorie weereens bevestig

2012-09-27 Beste Panda, Dankie vir hierdie nuus van die Pukke, dis nou rêrig baie interessant. Ek het al gehoor van die Angel factory, en van oom Tjaart. Tjaart van der Walt was mos rektor van die universiteit en later rektor van hierdie factory. O, en

Vrye wil

2012-09-27 Beste Dolf, Hulle vertel my as julle Christene iemand besweer, dan maak hulle so ’n poppie, en steek elke aand ’n speld in hom. Is dit waar? Volgens die woordeboek beteken belaster kwaadpraat van iemand. Nêrens het ek kwaadgepraat

Die vrye wil herbesoek

2012-09-27 Kobus Deur die sinnetjie: "god is werklikheid" te verander na "God IS werklikheid" maak ongelukkig nie die stelling waar nie. Soos ek al so dikwels vir jou gesê het: miskien in kammaland ................ Al gedink aan daai u

Die evolusie-teorie weereens bevestig

2012-09-27 Hello Panda Die volgende onderhoud met Jaco Gericke van Potchefstroom sal jou dalk aangenaam verras: http://www.pointofinquiry.org/jaco_gericke_confessions_of_a_died-again_christian/

Die evolusie-teorie weereens bevestig

2012-09-27 Hello Duitswester Terwyl Thomas wonder of hy die moeite gaan doen om jou te antwoord, hoekom vertel jy nie vir ons hoekom jy tuis voel by die Jehovah Getuies nie? Chris

Rooi en blou

2012-09-27 Kobus, wat dan nou eintlik sê is dat mense moet maak soos God sê en nie soos God doen nie. Kritiek teen God se optrede, wat lyk na sonde, mag nie geopper word omdat dit kastig sonde sal wees. Hoe gerieflik! Die komma-probleem is nog nie

Comestor as model vir bevryding van agnostisisme

2012-09-27 Kobus, die komma wat jy in jou laaste sin gebruik het is onnodig.

Die vrye wil herbesoek

2012-09-27 Nee wat, Kobus, baie belangriker as die vrye wil storie is die vraag oor wie se knaters hier vasgegryp deur die vrou. Is dit die van haar man of die van die ou wat teen haar man baklei? Deuteronomy 25:11: If men get into a fight with one another, and

Vrye wil

2012-09-27 Angus, My aanvanklike gedagte, nadat ek nog een van jou lasterlike skrywes gelees het, was om jou te besweer omdat dit my ten diepste bedroef wanneer enigiemand God ons Skepper en Vader só durf belaster. Ek kan verstaan hoekom die Bybel on

Die evolusie-teorie weereens bevestig

2012-09-27 Angus, Jy wonder oor die PU vir CHO van vroeër. Dit was my Alma gedurende die laat vyftigs en vroeë sestigs en dit het my gedagtes teruggevoer. Die onderwerp van skepping en evolusie is in die Dier- en Plantkundelesingsale sorgvuldig ge&iu

Vrye wil

2012-09-27 Nee, wat, Thomas! Jy sal my tog nie met jou ou fabeltjies oortuig nie. Orraait! Ek sal jou die bril en die neus en die ore toegee aan die kopkant. Maar wat doen daadie Intelligente Ou aan die anderkant? Hy laat sowaar ’n hele rioolstelsel deur

Saamstaan

2012-09-27 Thomas Die karikatuur van die Afrikaner is die handwringende askiesvraende pateet en hulle is ’n geweldige verleentheid. Hierdie handeling van hulle maak die Afrikaner veragtelik in die oë van die grootste deel van die bevolking wan

Digterstuin: Villasavary, Frankryk

2012-09-26 Alle reise gaan mos oor later se onthou van woorde en oomblikke. Nie eers ons beste kiekies kan daarop verbeter nie.

Digterstuin: Gebed van die klipbreker

2012-09-26 Hiermee laat jy my geliefde landskappe sien.

Is ons die kinders van komete?

2012-09-26 Raed-na-Gael Het jy al gehoor van toeval? Lees gerus meer daaroor en doen jou wiskunde. Die feit dat ek aan iemand dink en die persoon dan my ’n oomblik later skakel op sy foon, beteken nie telepatie is geldige wetenskap nie. Lees gerus Micha

Comestor as model vir bevryding van agnostisisme

2012-09-26 Nee, Chris, ek het Comestor nie verkeerd verstaan, nie – jou wilde aantygings en verdagmakery is maar net weer aanduiding van jou onbegrip. Ek maak juis die punt dat hy, nadat hy daardie helder oomblikke beleef soos ek dit aanhaal, terugval in

Rooi en blou

2012-09-26 Chris, Jy is steeds vasgevang in antieke filosofie wat die toets van die tyd nie kon deurstaan, nie. In jou eng bestaanswêreld  as agnostikus, kan jy nie onderskei tussen die Lewende Woord-dinamika van God, en die afgeleefde, uitgediende en

Comestor as model vir bevryding van agnostisisme

2012-09-26 Die oomblik as Occam se "kam" nie daarin slaag om spirituele ervarings uit te sny nie is dit net goed om die pitte uit jou dagga te kam. Een van die waardevolste werktuie vir mense om ’n duideliker beeld te kry van realiteit word dan n

Die evolusie-teorie weereens bevestig

2012-09-26 Nou-ja, aangesien hierdie werf jou so amuseer, het jy al oorweeg om my vraag oor die "Big Bang" so ’n bietjie aandag te gee? Sal waardeer. Duitswester

Oor die biologiese natuurlike seleksie

2012-09-26 Angus, jou snert raak nou te erg. Om te beweer dat ’n natuurwet deur mense gemaak word, is absoluut onverdunde snert. Al wat die mens kan doen, is om dit waar te neem, as natuurlike fenomeen, en dan dit wat hy waarneem, bloot te verwoord.

Die agnostiese fata morgana oor God en zeus

2012-09-26 Angus, genadiglik is die letterkunde in sy omvang nie so beperk soos jy dit maak, nie. Maar dit daar gelaat, want dit is nie relevant vir doeleindes van hierdie gesprek, nie. Jou aanhoudende bokspringery weens jou insigloosheid is egter vervelig en m

Oor God, Sy wil en 'geprogrammeerdes'

2012-09-26 Dis belangrik om te let dat in die hele verhoor rakende die voormalige huiskerk hoëpriester na wie ek in my kommentaar hierbo verwys, daar geen debat gevoer is omtrent die boef se besonderse Spirituele Intelligensie nie. Die verkragter is summier

Comestor as model vir bevryding van agnostisisme

2012-09-26 Thomas, jou gebrek aan insig is verbysterend, Die punt wat gemaak word is dat julle julself bedrieg (al dikwels uitgewys). Jou kommentaar is dus nutteloos, behalwe vir een aspek – jy demonstreer daardie tipiese agnostiese insigloosheid en dan

Comestor as model vir bevryding van agnostisisme

2012-09-26 Kobus, die deel wat jy aanhaal van Johannes demonstreer weereens die tipe oneerlikheid wat ons nou al aan gewoond geraak het en van jou verwag: “Die probleem is dat ons net ingevolge mensvermoëns, bv mensbegrippe, kan dink … Daar is
Top