2012-10-03Hello Thomas.
Dankie vir jou bydrae.
Miskien kan ek (definitief nie een van die kundiges nie) net noem dat om te verwys na die vermoë van 'n organisme om te oorleef nie noodwendig beteken die organisme leef langer nie. Belangriker vir die proses va
2012-10-03Chris,
Dankie vir jou antwoord. Dankie ook vir die skakel. Ek gee graag terugvoer sodra ek dit als deur gelees het.
Ek stel werklik belang in jou beskouing en het reeds baie daaruit geleer.
Ek gee toe dat ek dalk te
2012-10-03Thomas, ek vermoed mense se groot probleem met die evolusieteorie is dat jy geen voorspellings / berekenings met die teorie kan maak nie. Jy kan nie voorspel hoe lank dit 'n organisme gaan neem om sig, 'n ekstra paar hande ensomeer gaan vat om te ontwikke
2012-10-03Chris,
Die feit dat 'n kritiese Bybelstudie buite die ervaringsveld van meeste Christene lê,is omdat hulle heimlik vrees dat dit hulle geloof sal aantas.Dis lekker om maar net te aanvaar dat alles waar is,want dit bied sekuriteit.Ek gun hul
2012-10-03Cornelius, as daar nou ooit 'n Christen was vir wie ek tyd het, sal dit seker jy wees, maar ek kyk na wat jy hierbo sê en ek het nie die vaagste benul waarvan jy praat nie. Net Naas se interpretasie van Genesis 2 & 3 is verder verwyder van wat d
2012-10-03Jou 'apartheidskoling'-opmerking is onwetenskaplik en ongegrond. Toe ek in standerd 8 was het 'n biologie-onnie ons al van evolusie vertel, Sy woorde kan ek vandag nog onthou, " ... niemand kan dit betwis nie; jy kan aan die bewyse gaan vat.&qu
2012-10-03Help! Ockham se lem sal hier beslis sy sny moet ken.
Chris, die Christen kan nie anders as om ? letterlike interpretasie aan die Bybel te gee nie. Ten spyte van wat Paulus sê, sal die Christen dit heftig ontken dat die Bybel simbolies
2012-10-03Ek het vergeet om vra: Is daar nie gedurig lewe aan die ontstaan nie? Wat Darwin na verwys as oersop moet vir seker nog bestaan, en daar is seker 'n hele paar resepte. Die oersop wat wetenskaplikes reken aanleiding tot die eerste lewe gegee he
2012-10-03George, alles wat jy hierbo sê klink heel aanvaarbaar. Ek bedoel, sou dit nou bewys word, gaan niemand na hul asems snak nie want hierdie teorieë is al lank met ons.
My vraag is, is komete nie maar ook produkte van die stofdeeltjies wa
2012-10-02Nee Thomas, Angus is nie in die kol nie.
Angus, evolusie en aanpassing (en dit bring my sommer by teling ook) is verskillende goed. As jy yster pomp gaan jy groter spiere kry; jou liggaam gaan aanpas om die ekstra (nuttelose) werk te doen
2012-10-02Chris,
Jy tik: "Die geloof in realiteit vir 'n groep word beskryf as mitologie deur ander van buite af, nie van binne die groep self nie."
Met alle respek; dis nogals uitdagend om sin aan jou stelling te maak. Sal jy as
2012-10-02Die nuwe Stalin van Rusland, die heer Putin, is nou kop onder een mus met die Russiese Ortodokse Kerk, en omdat Pussy Riot n performansie in die Russiese Ortodokse Basilica van Moskou gehou het waar hulle god aanroep vir die bevryding van Rusland va
2012-10-02Hello Trienie
Ek is seker jou God sal dit kan vat as hy bestaan het. Daar is immers niks verkeerd met my opsomming van sy oneerlikheid in Genesis nie. Lees jou Bybel dan anders as myne?
Chris
2012-10-02Jan Rap
Interessante vrae.
Die vraag wat my die meeste interesseer is : Wie of wat is ’n Afrikaner?
Ek beskou myself as ’n Afrikaner en sou dus ’n Afrikaner beskryf as ’n persoon wat van Suid-Afrika afkomstig is en Af
2012-10-02Jan Rap
Angus se antwoorde aan jou is in die kol. Doen jouself ’n guns en lees ’n bietjie van die populêre boeke oor evolusie en jy sal uitvind dat dit waarvan jy praat juis deur evolusie verklaar word. Die relatiewe swak ontwerp va
2012-10-02Chris
Ons het twee keuses:
1) Die storie in Genesis is ’n antieke mite en moet as sodanig gelees word.
Of
2) Die lang en ingewikkelde relaas met allerhande aannames
2012-10-02Hello Naas
Voor die Christen die Bybel lees as mitologie, allegorie, metafoor, of wat ook al, moet hy dit kan regverdig. Net omdat hy duisende jare later hierdie stories lees en 'n letterlike interpretasie onaanvaarbaar vind beteken nie dat die oorspronk
2012-10-02Hallo Chris,
God se waarskuwing aan Adam en Eva dat hulle sou sterf is vervul in die vooruitsig van jou eie dood.
Veronderstelde kennis tussen goed en kwaad is inderdaad die pyn in ons bestaan (waar is daar geregtigheid?).
2012-10-02Hallo Jan, jou kritiese ekstrospeksie is inderdaad suiwer wetenskaplik... dis hartgrondige denkers begerig om te weet soos jy wat die geleidelike ontwikkeling van die mensdom se hele wete aanspoor... hoe wonderlik is die besef dat daar nog genoeg oor vir
2012-10-02Wanneer mens die Bybel letterlik opneem loop jy in probleme soos Chris Dippenaar het vas. Die tweede skeppingsverhaal wat opgeteken is Genesis 2 is deel van die skeppingsmitologie en gaan eintlik oor iets anders as 'n god wat lieg en die d
2012-10-02Beste Jan,
Nee, jy het dit mis. Evolusie is juis aanpassing. Die lewende organisme moet aanpas by geologiese en geografiese omstandighede of andersins uitsterf. Natuurlike seleksie betrek aanpassing: sekere eienskappe laat die organisme toe om in sy omge
2012-10-02Beste Jan Rap,
Ek wil nie jou speletjie met Heiden probeer bederf nie en daarom gaan ek net 'n antwoord sonder 'n verduideliking gee want ek weet jy sal goed weet hoe ek daarby uitkom. Vraag 1: Die lang wyser haal die korte presies na 5 min en 45/9
2012-10-02Ja Thomas dit is bietjie van 'n tameletjie. Hy is dalk die mees populêre Afrikaner van alle tye want ek dink dit is hoofsaaklik vanweë sy sterstatus dat hy soveel stemme kry. As hulle die grootste (eker maar mees 'grootse' want ek d
2012-10-01Hello Jan, ek probeer met:
1. Die oomblik dat die lang wyser die kort wyser verby gaan meet ons 'n eindige tyd en afstand. Sê maar X tussen die beginpunt (A) en die eindpunt (B). Die verdelings tussen A en B is oneindig, maar, maak nie saak hoeveel
2012-10-01Dankie Thomas, geeneen sou dit beter onder woorde kon bring nie... ek sien beslis uit na die ontiese van die wetenskaplike beskouing in jou volgende bydrae... Namaste!
2012-10-01Dankie Thomas,
Jy het dit so duidelik gestel,dat daar werklik nie meer verwarring kan wees nie.Brianvds se woord "model",maak dit verder selfs duideliker om die wetenskaplike werkwyse te verstaan en verwarring te voorkom.
Dis d
2012-10-01Beste Dolf,
Jy verstaan die gebruik van die woord “teorie” in die wetenskap nog nie reg nie. Die doel van ? teorie is nie om reg of verkeerd bewys te word nie. Die doel daarvan is om as model te dien vir dit waarmee jy bes
2012-10-01Maya
As "sektor" iets met seks te doen het, is dit vir my nie 'n verrassing dat hy na 32 uur se "indulge" moeg is nie - inteendeel, ek dink die ou is een of ander "champ".
Enjee
2012-10-01Thomas: Ek verkies eintlik die woord "model," en ek sien hy word deesdae ook al meer gebruik in die plek van teorie, wet ens. Ek dink "model" is miskien die mees beskrywende woord vir die konseptuele raamwerke waarmee wetenskaplikes na
2012-10-01Nee, wat, Kobus. Jou gebabbel sal niemand oortuig nie behalwe vir Dolf.
Jy sal moet kies: of God is nie alwetend en almagtig nie, of die mens het nie 'n vrye wil nie.
Ekskuus, jy het nog 'n wonderlike keuse om ateis te word en dan is
2012-10-01Thomas,
Dankie Thomas. Ek dink jy het die evolusieteorie se "agterdeur" nou mooi groot oop en wyd gemaak. So reg en gereed vir die evolusioniste se volgende ontsnapping roete ten ondersteuning van die steeds onbewysde evolusieTEORIE.
Sterkte
2012-10-01Thomas,
DIe ware christelike geloof se geloofwaardigheid word nie bepaal deur skynbaar "hoogeleerde" professore aan erkende universiteite nie. Nee-nee, God self het dit ingestel - deur en in Sy Seun, Jesus Christus! Soek jy dalk bewyse vir
2012-10-01Angus,
Dankie vir jou reaksie op my skrywe. Dit is opvallend hoe jy moedswillig begin met die Vodoo tradisie en sommer dít aan Christenskap heg (soek jy vir trefkrag of is jy maar net jou sarkastiese self?) – dít nogal terwyl jy van beter beh
2012-10-01Beste Jan Rap,
Ek wil net graag hier die posisie van die teorie en die wet verduidelik.
Indien iemand gevra sou word om feit, hipotese, wet, teorie te rangskik volgens belangrik na onbelangrik, sou hy dit heel waarskynlik so
2012-09-30Kobus, jy mag dalk dink dat jou motorbestuur metafoor werk, maar dis eenvoudig nie so eenvoudig as wat jy dink nie. Die kind mag dalk nie oor die verantwoordelikheid en vaardighhede van 'n volwassene beskik nie, maar hy kan duidelik sien wanneer