Kommentaar

Satawu expects another 20 000 strikers

Margie Wilson 2012-10-12 The most disturbing element of the strike is the intimidation of workers who want to work and who are not connected to the unions. The loss of life, destruction of property must, per se, be the responsibility of the unions involved and they need to be hel

LitNet: Karoo Book | Boek Bonanza

2012-10-12 Jammer ek het nie geweet hiervan nie, anders kon my jeugreeks, die Karoo-Avonture van  Lang Henning ook op die spyskaart gewees het. Die boeke, 14 titels tot op hede, is uiters gewild en word ook deur skole aangekoop om leeslus aan te wakk

Vir Thomas oor die sikspensbrief van 10 deser

2012-10-12 Eintlik wou ek glad nie op die sikspensbrief reageer nie, maar elke keer as ek die opskrif sien, hinder hierdie onrealistiese geringskatting van Afrikaners my. Daarvolgens is die Afrikaanssprekendes 5% van die geheel en die Afrikaners net 2,5%. Kwan

Kobus, jy gebruik te veel kommas

2012-10-11 ,,,,Kobus, ek vind, nie jou bybel-vers-verwysings,, steurend, nie, net, gewoonlik irrelevant. Jy,, skryf, nie om ons, te plesier, nie,, maar ek, kraak myself elke, keer, as ek, iets van jou, lees.

Vir Chris Dippenaar en Panda oor die raaisels

2012-10-11 Oulike raaisel Chris, kan ’n ou sleg uitboul as jy min tyd het.

Vir Chris Dippenaar en Panda oor die raaisels

2012-10-11 Hier's nog ’n partytjie-ene waar jy die ouens moet druk vir ’n antwoord: Op ’n tafel staan ’n kan wyn en ’n kan water, 5 liter van elk. Skep ’n glasie wyn en gooi dit in die water en sonder om te roer, skep jy

Vir Thomas oor die sikspensbrief van 10 deser

2012-10-11 Beste Jan, Dankie vir jou briljante analise van Thomas se heel goedbedoelde poging om bruinmense by die Afrikaner-begrip in te sluit. Jy is absolute korrek om te konstanteer dat hulle dit onder hulle dooie liggame nie wil hê nie. Wie nou

LitNet Akademies-resensie-essay: God? bestudeer godsdiens vs wetenskap

2012-10-11 Diegene wat graag meer wil weet oor die presiese inhoud van die boek, met spesifieke verwysing na die meeste bydraes, kan gerus my vyf skrywes daaroor op SêNet, 20 tot 27 Maart 2012, lees.  Johannes Comestor 

Dr van der Walt se Piet Retief?

2012-10-11 Hila-four-king-rieus Brian

Vir Heiden oor die raaiseloplossings

2012-10-11 Hallo Jan Rap, Jammer, ek het nie die vraag oor die maan se beweging beantwoord nie. Jy is 100% reg dat die maan van wes na oos om die aarde wentel – dus in dieselfde rigting as wat diee aarde roteer. Dit kan maklik bevestig word deur die maa

Nogmaals die vrye wil

2012-10-11 Ek sou dink een van die probleme in die teologie sou wees om God se alwetendheid te versoen met menslike vrye wil. As God reeds in detail weet wat jy volgende week gaan doen, is dit dieselfde ding as dat dit wat jy gaan doen, reeds vasgestel is. Dus

Vir Thomas oor die sikspensbrief van 10 deser

2012-10-11 Jan Net ’n vraag. Jy skryf: "Hy sal ... na ’n Afrikaanse kerk toe gaan. Kan jy werklikwaar sê dat ek wat na geen kerk toe gaan, of selfs Katolieke Cornelius, nie Afrikaners is nie, en indien wel, hoe kom jy by sodanige l

Nogmaals die vrye wil

2012-10-11 Heiden? Aitog, hoe laat jy my skatterlag! Ja, jy is heelreg as jy sê dat God nie ’n toornige en jaloerse ou man is wat ons vanuit die hemel dophou nie. Want God is nie ’n mens soos ek en jy nie. Het nie ’n liggaam soos ek en

Vir Heiden oor die raaiseloplossings

2012-10-11 Hallo Jan Rap en Heiden, Nog steeds by die horlosiewysers. Ek het maar net die repeterende breuk na ’n gewone breuk verander en so by (5 en 45/99) minute uitgekom. My metode is maar omslagtig maar dis soos ek nog in Graad 8 (destyds St. 6) gelee

J W Gericke as agnostiese dienaar van die betroubaarheid van Gods Woord – deel 3

2012-10-11 My reaksie hierbo hoort eintlik by Kobus se ander "bondige dissertasie", maandans van dieselfde dag. Jammer

Jan Rap, die horlosie

2012-10-11 Hello Heiden Die feit dat altwee wysers beweeg het my ook gepla. ’n Moontlike oplossing is om nie te kyk na die horlosiegesig self as deel van die afstand wat afgelê moet word nie, maar eerder na die afstand tussen die wysers. Maw, besko

J W Gericke as agnostiese dienaar van die betroubaarheid van Gods Woord – deel 3

2012-10-11 Chris, Dit wil voorkom asof jy niks meer by te voeg het tot hierdie gesprek, nie. Daar skort niks met my verduideliking hierbo nie, die probleem lê steeds maar by jou onbegrip as agnostikus. Jy is maar as agnostikus maar net nie in staat om

Vir Thomas oor die sikspensbrief van 10 deser

2012-10-11 Netjies, baie netjies Jan Rap. Veral jou ontleding van die gewilde "inklusief" is briljant.   Hoop jy lees mooi hieraan, Thomas.

Kultusse, wetenskap en die einde van die wêreld

2012-10-11 Daar word algemeen aanvaar dat ’n onvermoë om te onderskei tussen feite en fiksie, ’n deug is.

Dertien wapens teen onsinverkopers

2012-10-11 “Debating creationists on the topic of evolution is rather like trying to play chess with a pigeon; it knocks the pieces over, craps on the board, and flies back to its flock to claim victory." - Scott D. Weitzenhoffer Die standaard k

Wie het gelieg, die slang of God?

2012-10-11 Hello Boshoff Die eerste ding wat jy moet doen is om jou Nuwe Vertaling, seker een van die swakste vertalings van die Bybel ooit, toe te maak en my te volg in ’n ander vertaling. Die King James sal doen. Dis nou maar so dat die logika van mi

Afrikaner-vaderland – Vir Johannes Comestor

2012-10-10 Beste Johannes en Thys. Johannes. Heel tereg. Afrikaner-kolle in die buiteland het wel gekwyn of tot niet gegaan, elkeen om  verskillende redes. Humbate in Angola, weens die burgeroorlog daar, en die terugbeweeg na Namibia, eintlik deur di

Vir Chris Dippenaar en Panda oor die raaisels

2012-10-10 Hello Jan Nog een vir ’n partytjie: ’n Bal en kolf kos R1,10 saam. Die kolf kos R1 meer as die bal. Hoeveel kos die bal? Die idee is om te druk vir die antwoord voor die ou dit kan uitwerk op ’n stukkie papier. Chris

J W Gericke as agnostiese dienaar van die betroubaarheid van Gods Woord – deel 3

2012-10-10 Kobus, ek is lank reeds bewus van jou neerhalende en bekrompe opvatting naamlik dat dit ’n "agnost" verg om ’n "agnost" te herken – behalwe natuurlik van toepassing in jou waan op jouself (soos byvoorbeeld dat jy n

Wie het gelieg, die Slang of God? Herbesoek

2012-10-10 Dankie vir jou toeligting Chris. Ek was eerlik die mening gedaan dat Jaco Gericke onder meer met die naam Jahweh hekel. Ek het intussen uit belangstelling navraag by my mede-katolieke dienaars oor die gebruik van die naam Jahweh gedoen. Die Vatikaan

Cornelius Henn, jy praat 'om' vrae

2012-10-10 Beste Hans,   Ek't geheel ooreenstemming met jou daarin dat ons SA mans groot uitdagings die hoof moet bied. Derhalwe kon Dawid maklik want hy was dapper.   Kyk ek na die verslaafde bleek Ingelse met prentjies op hul lywe en snaakse hare

ANC leader wanted – please apply

2012-10-10 Beste Jan Ek glo  wat ek aan Charl geskryf het, skets my gedagtegang wat moontlik met joune sal verskil.     Wat my effe dronkslaan is waar jy skryf: “Hulle (die ANC?) moes dus nooit ingestem gewees het nie, maar dit w

J W Gericke as agnostiese dienaar van die betroubaarheid van Gods Woord – deel 3

2012-10-10 Kobus, jou maandans ("bondige dissertasie"?) hierbo maak natuurlik geen sin nie. Almal, volgens jou idee van hemel en hel, lewe vir ewig, niemand sterf nie. Christene speel harp vir ewig in die hemel en sondaars (Satan en sy trawante ingesl

ANC leader wanted – please apply

2012-10-10 Beste Charl Dit is verblydend om te sien jy het in Afrikaans terugbeantwoord .  Jy skryf: “Die DA beweeg vooruit, maar dit gebeur redelik stadig, dit maak nie regtig saak hoe optimisties mense daaroor is nie. Dit sal ’n paar verkies

Kobus, jy gebruik te veel kommas

2012-10-10 Dankie vir jou kommentaar, Pieter. Ek gebruik juis kommas om die nodige poses aan te dui wanneer ek normaalweg langerige sinne gebruik. Meeste mense vind dit behulpsaam. Indien mens nie van kommas gebruik maak nie, is mense geneig om bloot heen te

As SA-geskiedenis eerlik geskryf was?

2012-10-10 Beste Hans, Wat bemoei jy jouself nou met sulke dinge soos "eerlike geskiedenis"? Elke volk word gespeen op, en indoktrineer met, allerlei mites en leuens van kleins af. Die Britse Imperium het sy begin gehad in seerowery, omtre

As SA-geskiedenis eerlik geskryf was?

2012-10-10 Dankie Hans, vir al hierdie inligting (oukei behalwe nou oor Jan Smuts want ons almal het geweet hy was ’n anglofiel); nou kan ons almal meer gerus voel oor die askiesvra- en voetewassery. Ek hoop net die voetewassery gaan help; ek sal, as ek

Vir Thomas oor die definisie van Afrikaner

2012-10-10 Beste Jan Ek het dadelik positief op jou skrywe gereageer en is nie bewus van enigiets in my teks wat dit onpubliseerbaar kon maak nie. Jy verskaf ’n uitstekende en vindingryke definisie: ’n Afrikaner is iemand wat Afrikaans praat en ni

eerste “Africaander”

2012-10-10 Bibault het gesê hy is een, nie die eerste een nie. Buitendien, ek vermoed sy 'Africaander' sou in Engels vertaal kon word as 'African', met ander woorde behorende tot Afrika en nie meer Hollander of Fransman of wat ookal nie.

Dr van der Walt se Piet Retief?

2012-10-10 Hierdie ding doen elke nou en dan die rondte: http://i.imgur.com/nYrz1.jpg Ek het nie geweet hulle in 1838 al Facebook gehad nie, maar nou ja, daar het jy dit ...

Dr van der Walt se Piet Retief?

2012-10-10 Hans, moenie vir jou simpel hou nie; as iemand al die slegte dinge wat met jou gebeur het, al die parkeer- en spoedkaartjies wat jy gekry het, al die klasse wat jy afgegee het, die kere wat jy stokkiesgedraai het, biblioteekboeke wat jy nooit ingege

Vir Thomas oor die definisie van Afrikaner

2012-10-10 Pieter, as jy so taamlik snedig na Verwoerd verwys as iemand anders se "held" is hy klaarblyklik nie joune nie en is jy duidelik nie ’n Afrikaner nie. Jy het natuurlik die volste reg om nie een te wil wees nie, maar sal jy dan net jo

Afrikaner-vaderland – Vir Johannes Comestor

2012-10-10 Dit is nogal verfrissend om die sterk pro-Afrikaner idees van sowel Jaco as Johannes hier op SêNet te sien. Al stem ek nie met elke ding saam nie, het ek waardering vir die breë stellings oor die Afrikaner en sy toekoms wat beide gemaak he

Oor God, die satan en die Waarheid in die Paradys

2012-10-10 Chris, Die ganse gesprek wat God met Adam had oor die vrugte van die boom van kennis van goed en kwaad in die middel van die tuin, het juis oor die Spirituele gedrag van die mens teenoor God en sonde (kwaad) gegaan. Die fisiese bome verteenwoordig in

J W Gericke as agnostiese dienaar van die betroubaarheid van Gods Woord – deel 3

2012-10-10 Thomas, ek is nie verbaas dat jy nie my 'teenargumente' verstaan, nie. Dit is nie teenargumente nie, maar ’n kort en baie bondige dissertasie van die aspekte wat Gericke oor die hoof gesien het en glad nie behandel het nie, terwyl dit van wese
Top