Kommentaar

‘Bantustan’-konsep nog lewendig

2012-10-06 Jaco Ek wens ek kon so optimisties soos jy wees. Baie wittes (wat ek hansswartes noem, na aanleiding van hanskakies) werk saam aan die voorstelling van wittes as sleg en nie-wittes as goed, en natuurlik dat apartheid net sleg was. Laat ek na 'n enkele ge

Wie het gelieg, die Slang of God? Herbesoek

2012-10-05 Beste Pieter,   Dis goed om te weet jy is weer hier na jou lang afwesigheid. Tereg soos jy merk dat jou skakel reeds 'n paar dae gelede deur Chris Dippenaar vir ons gegee is. Alhoewel ek nog lank nie klaar is nie het ek dus intussen darem gel

Vir Thys Human (Pta) en Thomas

2012-10-05 Toemaar Thys.   HeHe! Jy skryf oor my:  " Maar jou soort opmerking is tipies van die banggat kreasionis wat nie kans sien om sy eie sieninge hier te stel nie".  Heel  duidelik ken jy my nie hier op die Net nie, want ek is

Die gevaar van Christelike Afrikaanse onderrig

2012-10-05 Geagte Thomas   U is soos enige ander geregtig op jou opinie, maar ek stem totaal en al nie saam met u nie. Ek neem aan dat u self nie 'n wetenskaplike is nie, en daarom saam gesleur word deur sogenaamde "feite" van die wetenskaplikes. As

Yahweh ontbloot

2012-10-05 Dagsê Pieter   Goed om jou weer hier raak te lees. Ek het die opsomming van die tesis gelees en dit staaf ons rasionele denkers se wete dat god 'n menslike konstruk is. Die volle 500 bladsye sal moet wag tot ek meer tyd het.   Miskien

Vir Thys Human (Pta) en Thomas

2012-10-05 Jan Rap, ek het Donderdag al hier 'n reaksie op jou inset gepos, maar nugter weet waar dit is. Ek sal moet leer om kopiee van my insette te hou totdat dit verskyn het want ek sien nie kans om alles weer oor te tik nie.   Maar kortliks het ek vir jo

Die essensie van die evolusieteorie

2012-10-05 Kabous, jy kla nou oor ek jou inset as vyandig teenoor evolusie gesien het, maar jy skryf hierbo dat die evolusieteorie eerder onder die sosiale wetenskappe geklassifiseer moet word as onder biologie. "Dus die teorie is die beste waarneming wat ons t

Wie het gelieg, die slang of God?

2012-10-05 Chris, wat is die provokasie in die woord "mite" ? Waarom verwag jy moet die Bybel buite die mitologie respekteer word? Is Hollywood se "myth busters"  sulke erge breinspoeling dat mites se logika totaal verby val? Ja, hoe is gel

Vir Thys Human (Pta) en Thomas

2012-10-05 Beste Jan Rap  Een van die aspekte in die  “On the Origin of Species”  wat my getref  het, was dat Darwin deurgaans die rol voldoende tyd by evolusie beklemtoon maar dat hy dan op beskeie wyse verwys na  ‘h

Nog ’n dag

2012-10-05 Eina!  Ja, so raak ons lewens op 'n dag aan mekaar en ons dink steeds ons kan die lewe 'side-step' en ons eie reëls skryf!!

Oumatjie

2012-10-05 Dis sooo mooi;  dit verwoord elke gevoel en gedagte wat ek tans koester oor my ma.  Dankie!!

Kerke praat OM enige Bybelvraag

2012-10-05 Beste Hans,   Ek het geheel ooreenstemming met jou dat "kerke en hul aanhangers" eerder op wêreldse ideologie as op die hart van die mites (soos in mitologie) wat hulle so graag misbruik vir hul eie gewin gesteld is.  

Wie het gelieg, die slang of God?

2012-10-05 Cornelius, ek vind hierdie laaste bydrae van jou uiters teleurstellend. 'n Liberale gebruik van terme is seker partykeer van pas, maar wanneer dit so wollerig raak, soos wat jy doen met die woord 'mite', kan ons net so wel praat oor die weer. Chris

Fotoblad: Betoging teen breking in Kaapstad

2012-10-04 Die Karoo het nie 'n Boesman van ouds se kans as ons nie saamstaan teen die brekers nie.  Die skape, die rooikatte, die kraanvogels, die drosters, die boere, die bossies, die bossies, die bossies se water in sy maai.  Die landsleiers ken nie die

Die essensie van die evolusieteorie

2012-10-04 Driesie, ek sien jy hol weg van die leeswerk wat ek vir jou voorgestel het. Sukkel seker om te veel kennis in te neem!  Gaan lees dan maar net Jerry Coyne se Why Evolution is True en Gould se Wonderful Life.    Dan sal jy onder meer sien

'pussy riot in moscow court'?

2012-10-04 Pieter   Omtrent 'n jaar laas van jou gehoor. Lekker om jou menings weer hier te gewaar.  Hoop ons hoor nog vele meer in die nabye toekoms   Jaco Fourie

Die essensie van die evolusieteorie

2012-10-04 Hello Einie Dis bydraes soos hierdie van jou wat idiote soos ek help om 'n minder donker idee te hê van die fisiese heelal. Baie dankie daar voor. Jy is egter dalk effens onregverdig teenoor teologie. Jy sê dat "volgens Einstein se teor

Vir Thys Human (Pta) en Thomas

2012-10-04 Ek hou van Thomas se respons.  Beleefd en eerlik. Die ander loop die gevaar waaroor fundementalistiese Christene beskuldig word, nl.  onverdraagsaamheid, alwetend en neerhalend teenoor eerlike soeke na waarheid, hetsy in ewolusie of in

Vir Thys Human (Pta) en Thomas

2012-10-04 Jan Rap:   Gaan lees daardie webwerf waarna ek in 'n vorige kommentaar verwys.   http://www.talkorigins.org/faqs/bombardier.html   Jy volg nou die tipiese kreasionistiese werkwyse: vra 'n dosyn vrae en sit agteroor en wag dat hulle

Vir Thys Human (Pta) en Thomas

2012-10-04 Jan Rap Dis alles geldige vrae wat jy vra en ek glo daar is baie meer gekwalifiseerde mense as ek om jou te antwoord. Ek vertrou maar Angus en kie sal my beperkte antwoorde kan aanvul. Die evolusionêre proses is ’n langsame proses en

Vir Thomas, Angus en Brianvds oor model en teorie

2012-10-04 Angus.   Jy verwys nogals dikwels in jou kommentare na Wikipedia en dan gee jy jouself voor as `n voortreflike wetenskaplike. Bronne 101 se vir jou dat Wikipedia nie `n betroubare bron is nie, en daarom die rede hoekom dit in geen amptelike publi

Die essensie van die evolusieteorie

2012-10-04 Ok Thys. Gaan wys vir my daai 50 miljoen jaar tydperk op `n tydskaal van julle teorie? Lyk dit dalk soos een sentimeter in 10 meter? Nogals `n groot vinnige sprong is dit nie? En dit is ook darem maar al te gemaklik om te se die vroeëre spesies het

Jesus van die evangelies buite-egtelik

2012-10-04 Hannes,   Ek gaan nie eens moeite doen om met jou enigsisn te argumenteer nie. Jou motiewe is duidelik boos en jy het geen intensies om tot beter insigte te kom nie. Daarom is jy juis die een wat geen idee het wat aangaan nie en duim suig oor iets

Die essensie van die evolusieteorie

2012-10-04 Ek wil net voorlopig hier meld dat skrywers soos Lee Strobel en Josh McDowell goeie joernaliste is, maar intussen 'n verleentheid vir die Kreasioniste geword het. Hulle "bewyse" kom maar nie verby die glo in  die bonatuurlike nie.  &n

Die essensie van die evolusieteorie

2012-10-04 Hello Duitswester Kom ons sê vir argumentsonthalwe dat niemand vir jou 'n antwoord kan gee oor die oerknal nie. Kom ons gooi sommer die ontstaan van lewe op aarde ook in. Almal is geheel en al onkundig oor hierdie twee goed! Wat laat jou dink dat d

Die essensie van die evolusieteorie

2012-10-04 Driesie skryf:  "Gaan soek byvoorbeeld bietjie na die "Cambrian explosion". Dit behels die skielike verskyning van verskillende spesies oor dieselfde tydperk...sonder enige oorgangs fossiele. Hoe verduidelik evolusie dit?"  

Wie het gelieg, die slang of God?

2012-10-03 Chris, weer eens baie dankie vir jou antwoord.   Ek dink nie om in diepte daarop te gaan nie, maar is geloof in iets soos realiteit en feit nie 'n erge teenstelling nie?   Tewens, eksegeties is die kenmerkende Hebreeuse trant bekend

Vir Thomas, Angus en Brianvds oor model en teorie

2012-10-03 Beste Jan Rap,   Yster pomp vir groter spiere is nou nie juis wat Darwin in gedagte gehad het  met aanpassing  nie. Aanpasssing het hy gesien in elke plant en blom, in die kewer wat deur die water ploeg, in die vere van voels, soos hy in

Wie het gelieg, die slang of God?

2012-10-03 Beste Chris,   Dankie vir n besondere interessante bydrae tot die ewige onderwerp van "erf sonde", the grondslag en kern van ons Joodse-Christelike wêreldbeeld. Dit doen my hart goed om te sien dat n tesis oor Yaweh d

Vir Thomas, Angus en Brianvds oor model en teorie

2012-10-03 Jan Rap:   Die vrae wat jy opper is almal interessant. Die probleem is dat hele boeke al oor elkeen van hulle geskryf is, en dit is moeilik om selfs 'n enkele een van hulle in 'n relatief kort brief aan te spreek (ek probeer hier onder met die vraa

Die essensie van die evolusieteorie

2012-10-03 Luister, Dummkopf, ons is besig om oor evolusie te ppraat - nie oor die ontstaan van die heelal nie. Dis 'n heel ander onderwerp wat oor totaal ander feite gaan as evolusie van lewe hier op aarde.   En net om jou bietrjie op datum te bring:  d

Die essensie van die evolusieteorie

2012-10-03 Duitswester   Die evolusieteorie is losstaande van die oerknalteorie en is beslis nie daarvan afhanklik nie.    Wat maak jou teorie dat 'n imaginêre skepper god alles geskep het meer geldig as die oerknaltoerie? As jou redenasie v

Die essensie van die evolusieteorie

2012-10-03 Skepping en evolusie: Die groot vraag.   Rooikrans – Solank as mense kan onthou, waak hierdie rots oor die vallei wat ons later Ceres sou noem.  Onveranderlik, ewig, majestueus.  Maar tog nie so onveranderlik en ewig nie?  Met

Die essensie van die evolusieteorie

2012-10-03 Thomas, Ek wil eintlik fokus op die tekortkominge van evolusie (wat die oorspronklike bedoeling van Jan Rap se brief ook was), as om oor teistiese evolusie te stry soos Thys dit hierbo beskryf. Soos gesê bly die probleem vir Jan Alleman dat daar ni

Die essensie van die evolusieteorie

2012-10-03 En so teoretieseer die span teorie-aanhangers voort laat die stof staan. Punt is, al hul teoriee is gebaseer op die aarts-teorie van 'n oerknal, iets wat nie een van hulle 'n sweempie van logika of "credibility" aan kan verleen nie. Ek hoop ee

Die essensie van die evolusieteorie

2012-10-03 Goeie inset,  Thomas, maar dalk vereenvoudig en dus vatbaar vir wanvoorstellings - soos alweer blyk.   Daar is 'n toenemende tendens by wetenskaplikes om weg te beweeg van die gebruik van die term "evolusieteorie" - juis omdat dit de

Karoo Book | Boek Bonanza at the Second Karoo Development Conference, Beaufort West

2012-10-03 Ek kan nie glo dat ek die dag sou beleef dat net in Engels oor Beaufort-Wes gekommunikeer word nie. Johannes Comestor

Die essensie van die evolusieteorie

2012-10-03 Thomas, jy se dat fossielfondse nie die kreasionistiese model ondersteun nie, en tog ook dat jy net `n basiese wiskunde en fisika agtergrond het. Dit is juis die probleem wat soveel verwarring veroorsaak. Mense is oningelig en dan glo hulle afleidings v

Wie het gelieg, die slang of God?

2012-10-03 Hello Cornelius Jy is reg, my woorde: "Die geloof in realiteit vir 'n groep word beskryf as mitologie deur ander van buite af, nie van binne die groep self nie", is effens onduidelik. Miskien sal 'n voorbeeld dit wat ek bedoel beter verduidelik

Die essensie van die evolusieteorie

2012-10-03 Dankie, Kabous vir ’n sinvolle reaksie vanuit ’n gelowige perspektief. Die antwoorde wat die evolusieteorie en vele ander wetenskaplike teorieë aan my verskaf is werklik genoegsaam. Ek het nie die behoefte om nog ’n veranderlik
Top