Ek dink geen vrou het ooit 'n eie opinie nie. Gemeet aan handjie vol meelopers wat agter 'n ander se opinie aan drel op LitNet, moet jou al oortuig.
Bv 'n advertensie wys Cindi Nel haarloos, daarna het jy duisende meelopers. Was sy gewys met lyfhare oral, sou hulle ook meelopers gewees het. Hoe kan jy nog dink dat 'n vrou eie opinie kan hê in godsdiens, politiek, ens? Geen SA-vrou kan oorleef anders as 'n meeloper, dis instink om agterna te drel.
Kan 'n vrou prontuit sê 'ek is nou jags'? Hul is mos te ordentlik en word nooit lus nie. Hoe dan nog verwag dat hul 'n eie opinie kan hê, as hul nie hul basiese fisiese behoeftes prontuit kan bewoord nie. Don't beat around the bush, beat the bush. As jy een het ...
Hans Richardt


Kommentaar
Hans, ek lees gewoonlik jou bydraes en lag lekker vir jou manier van dink; ek hou daarvan.
Hierdie een was nie snaaks nie!