2012-09-26Kobus, gaan lees Euthyphro van Plato en dit sal vir jou onmiddelik duidelik raak dat daar groot fout is met jou stelling: "God is die Alleen Maatstaf, die Een Wie bepaal wat reg of verkeerd, goed of sleg, is. Die mens het daar geen seggenskap oor
2012-09-25Thomas,
Nee, ek stem nie saam met jou nie. Die Kreature hier op SêNet mors nie ons tyd nie. Ek was nou die dag by ’n sirkusvertoning, en vir geen oomblik het ek gedink die narre mors my tyd of my geld nie.
Ons het mos eens op ’n
2012-09-25Johannes Comestor,
In jou kommentaar by Chris se artikel pas jy Occam se kam toe op my kommentaar daar. Maar, as jy reg was, oortree jy self die Occam se kam toets, soos jy dit toepas. Jy maak die aanname dat daar so iets is soos ‘die geheel&rsq
2012-09-25Beste Jan,
Dis heeltemal waar ... ek neem jou geheel onder die arm met hierdie hartseer werklikheid.
Hindoe, Moslem, Joodse-, katolieke-, Boeddhistiese en Afrikaliefde,
Cornelius
2012-09-25Dit moet moeilik wees om mee saam te leef, maar ek reken dit sal al beter gaan, noudat jy die klip van jou bors af het. Die feit dat sy na die lawaai-insident vir jou broodjies (pau) gebak het wys sy het nagedink en tot ander insigte gekom.&nbs
2012-09-25’n Baie geldige punt Raed-na-Gael. So’n paar jaar, dalk paar dekades, gelede in Duitsland het die vrouens vir ’n ruk melk geboikot en dit het gewerk; sommer gou-gou is die buitesporige pryse aangepas.
2012-09-25Dis ’n gawe gedagte wat jy daar beet het Hans. Iemand kan dalk geld maak deur T-hempies te verskaf gedurende hierdie jammersêfeeste met die woorde 'Ek is ’n akademikus en ek is jammer oor apartheid' groot daarop geskryf of, 'Ek is
2012-09-25Dag Thomas,
ek stel voor jy takel meer kennisvolle opponente as die ouens hier op die werf, jy mors jou talent en kennis op hulle. Toets gerus jou formidabele kennis en begrip teen meer waardige opponente soos bv Creation Ministries. Ek dink hulle
2012-09-25Thomas,
Dankie, vir die bydrae en interessante inligting in Science oor die Khoe- en San-stamme en evolusie, in teenstelling met Kobus de Klerk se onsamehangende 4 000-plus-woorde-getjommel van 19 deser, getitel: “Oor die biologiese natuurlike,
2012-09-25Jan Rap
As Steve Hofmeyr aangewys gaan word as die grootste Afrikaner ooit sal dit darem nou water op die meul wees van daardie groepe wat die onsmaaklike karikatuur van die Afrikaner geskep het.
Ek sal nogtans nie soos Ruda Landman bedank as Afrika
2012-09-25Angus
Nee, wag – nou gaan jy te vêr. God het ons goed geskape (hy sê mos self so in Genesis).
Kyk hoe perfek het hy jou ore en neus geposisioneer sodat jou bril goed kan sit – alles perfek uitgedink om te kompenseer vir die ef
2012-09-25Kobus
’n Volle 2 000 woorde se godgegewe dit en godgegewe dat. Die uiteindelike konsekwensie van jou redenasie is dat my ateïsme godgegewe moet wees. Hoe durf jy dus beweer dat my godgegewe gawes nie goed genoeg is nie? Stel jy straks &rsqu
2012-09-25Beste Clinton
Vergewe die familiariteit. Dana kyk vorentoe en jy wil om verskeie en ontroerende redes terugkyk. Ons leef in die jaar 2012 en Afrikaans het AL haar sprekers nodig soos nooit vantevore nie, as sy hierdie riel met Engels wil oorle
2012-09-25George,
Die psalmdigter het al geweet dat ons stof is (103:14), maar ons is nie net stof nie. Ons het ’n bewussyn.
’n Teorie is net ongeldig wanneer dit as sulks bewys word en nie by gebrek aan bewyse nie.
Ek het nie die Higgs met enige Gel
2012-09-25Kobus,
Is dit nie insiggewend hoe die evolusiemanne geen reaksie op ons direkte verwysings na die essensie van die evolusieleer, toon nie. Nee-nee, dit word eenvoudig WEER met woorde soos “navorsing” en “vordering” en &ldq
2012-09-25Angus, daar is die grappie oor hoe jy die drommer in ’n orkes kry om sagter te speel. Antwoord, jy sit bladmusiek voor hom neer. Dit sal natuurlik nie werk as die drommer blind is nie.
Chris
2012-09-24Kobus, jou "kompleksiteit" ewenaar die infernale spirituele intelligensie van hierdie huiskerk bendelyer. Wat is daar tog aan te begryp of te verstane? Ekke vergewe jou nogmaals ... jou amigo in Adam, Ekke.
2012-09-24Kobus,
jou kennis van die wetenskap is en bly maar uiters beroerd.
Natuurwette word nie ontdek nie, want dit is mensgemaak. Wetenskaplikes neem in die natuur waar dat liggame mekaar aantrek. Dit word bestudeer en nagevors en dmv taal en wisk
2012-09-24Kobus,
As die Bybel, volgens jou, nie fiksie is nie, dan is dit nie-fiksie. Dan is die Bybel mos ’n wetenskaplike handboek, en/of Geskiedenisboek. Dan kan ’n mens dit nie metafories verstaan nie, maar letterlik. Dan moet dit getoet
2012-09-24Kobus,
O, ek verstaan nou. Chris se voorbeelde is swak en ongekompliseerd omdat hy rooi en blou gebruik. Dit word eers goeie voorbeelde en gekompliseerd as jy dit vervang met swart en wit. Nou is dit nie meer ’n amper maar nog
2012-09-24God is die Alleen Maatstaf, die Een Wie bepaal wat reg of verkeerd, goed of sleg, is. Die mens het daar geen seggenskap oor of inspraak in, nie.
God Self is natuurlik verhewe bo dit alles. Die eenvoudige konsep daarvan is dat, indien iets teen Go
2012-09-24Comestor, ek oor die naweek het iets geskryf oor die saak wat jy aanroer betreffende die geheel. Ek sal daar reageer op jou kommentaar aan my, hierbo.
Wat Occam se kam aanbetref, sal die darwinistiese tipe evolusieleer, sekerlik nie daaraan kan o
2012-09-24Is nodig, Chris. Met julle, ten minste waar dit met sake Gods te make het, is daar mos nie die goeie begrip wat met die halwe woord kan regkom, nie. Vir julle klompie agnostici moet mens dit in die fynste besonderhede uitspel – en dan verstaan
2012-09-24Chris,
Johannes se kommentaar wat jy aanhaal, is juis die grondslag van my kritiek dat hy, ten spyte van progressiewe wegspring, steeds terugval in die beperkende agnostiese paradigma.
Dink maar daaroor – oopkop as jy kan – niema
2012-09-24Angus, die probleem vir jou blyk duidelik uit jou stelling: "God is alleenlik ’n spirituele ervaring by die mens, m.a.w. ’n skepping van sy verbeelding."
Jy stel eenvoudig jou eie reël op, naamlik dat verbeelding en s
2012-09-24Angus,
Ek bemerk jou eie systappie pogings in jou diskoers met Dolf – natuurlik omdat hy vinnig besig is om jou hoek se kant toe, te dryf.
Daar is al telkens vir julle verduidelik dat dit nie nodig is om die Woord te bewys, nie, en ook die r
2012-09-24Angus, die sinkplaatdans probleem is maar jou eie.
Jy moet akkuraat lees, anders is jy die krater, soos nou. Ek skrywe, " ... God’s wil en is báie kompleks en is nié in ’n amper enkelsin-voorbeeld te omskrywe, nie."
2012-09-24Johannes.
Ek lees al jou briewe, en kom agter jy is wyd en goed belese, tot gevolg dat jou algemene kennis van ’n hoe gehalte is, dus vir lui mense soos myself wat nie veel lees nie, kry ek nuttige inligting van persone&n
2012-09-24Ek kan net my kop skud.
Hoe sal enigeen van julle ooit iets verstaan?
Julle weet dan nog nie eens dat julle jul dadels met ’n vurk moet eet as die reën horisontaal is nie.
Duitswester
2012-09-23Kobus,
dit is juis die parameters waarbinne jy slegs sekere permutasies van keuses het wat ’n determinisme skep wat onversoenbaar is met die vrye wil. As God keuses vooruit beplan, hoe wyd ookal, dan het hy reeds beplan wat die enkele k
2012-09-23Kobus
Daar is minstens twee redes waarom ’n heelal sonder ’n oorsaak of begin verkieslik bo ’n God of skepper sonder ’n oorsaak of begin is.
Eerstens is daar Ockam se skeermes. Daarvolgens moet ons verkieslik so min moontlik
2012-09-23Kobus, Johannes sê verder die volgende na jou aanhaling: "Ons kon dus net sowel volstaan met die heelal as ’n gegewe, as iets wat altyd was. Ons hoef nie die probleem onopgelos te verplaas na die aanname dat daar ’n God as skep
2012-09-22Kobus, jy verstaan die werking van beeldspraak verkeerd. Jy kan nie in ’n verhaal net een beeld simbolies verklaar en die res van die beelde letterlik verstaan nie. Die simboliek moet deurgetrek word.
Of is dit nou weer ’n geval v
2012-09-22Dolf,
Glo in die een hand en dinges in die ander hand, klink vir my oorspronkliker. Jou Afrikaanse term is geyk en so vol muf en spinnerakke soos die Bybel.
Hoe jy ookal tekere gaan, die evolusieteorie is gebaseer op waarneming en navorsing. Die B
2012-09-22Cornell en Jooste se poging om feminisme op te saal met die oorkoepelende stryd teen die marginalisering van die Ander, maak geen (logiese) sin nie. Dit het ’n erg politiek-korrekte geurtjie wat sterk herinner aan die neiging deesdae om a
2012-09-21Die wye spektrum van keuses is deur God gegee, Angus, maar die besondere permutasie van keuses wat jy met jou vrye wil daarin maak, is nie vooraf beplan, nie, want dit is jou prerogatief binne die raamwerk van die parameters waarbinne jy dit mag maa
2012-09-21Ek dink daar moet ’n voorbeeld van woolies gemaak word. Na bykans 2 dekades is dit nie my skuld as sommiges bloot net nie in staat is om op hul eie te presteer en te kompeteer nie. As jy eenmaal die staat se hulp nodig het sal jy vir altyd soo
2012-09-21Wat ’n simpel, nuttelose reaksie, Chris – weereens, nogeens.
Jy't so wrintie nie agtergekom nie – ek had geen bedoeling of begeerte om met jou saam te stem, nie, maar wel om die korrekte perspektief te gee vir jou van ’n b
2012-09-21Chris,
Sjoe! Kobus is bekend vir sy warmsinkplaatdans, maar so het ek hom nog nooit sien bokspring nie. Ek het nie die aantal woorde getel nie, maar alles is absoluut niksseggend. Cornelius se metafoor beeld dit mooi uit.
Ek lag lekker oor: