Kommentaar

God en gehoorsaamheid - oor God, sonde en kwaad

2012-09-18 Die karakter God in die Bybel sê self: "Ek maak die lig en skep die donker; Ek gee voorspoed en skep rampspoed." In Engelse Bybel sê God: " I form the light, and create darkness: I make peace, and create evil: I the LORD

Biologie sans evolusieteorie is sinloos

2012-09-18 Angus, Ek weet dit is ’n lang skrywe maar doen moeite en lees gerus. Ek lees werklik met interessantheid hoe jy poog om die evolusieteorie te probeer sin gee as die “basis” vir/van die vak Biologie – waarsonder, só b

God en gehoorsaamheid - oor God, sonde en kwaad

2012-09-18 Kosie, volg jou eie skakel hierbo, want dit wat jy hierbo saamgegorrel het sit nie eens die pot mis nie, dit doen dit sommer direk op die vloer. Jy het ’n keuse: óf jou God is 'n knoeier, óf hy het boosheid as deel van sy wese. T

Biologie sans evolusieteorie is sinloos

2012-09-18 Angus, Dit is so dat die opgeskrywe Woord, die Bybel, nie ’n natuurwetenskaplike verhandeling is, nie, maar daar is inderdaad natuurwetenskaplike inligting ook in, wat, soos in die geval van die skeppingsgebeure, baie rigtinggewend, is, en di

Oor die Woord, slange en mense

2012-09-18 Kobus,   Ek staan nederig teenoor dit wat jy, of enigeen glo of nie glo nie.   Elke druppel geloof kom in die liefde en genade uit die hand van ons almal se Almagtige Lewende Skepper (ALS)!   Geen mens kan aan &rsqu

Is godsdiens gevaarlik?

2012-09-17 Beste Thomas, Dankie vir hierdie brief van jou. Dit plaas die eeue oue debat in perspektief. Ek geniet dit as Kobus die Bybelse fabels probeer verdedig en homself in sy eie sirkelredenasie vasknoop. (Die pratende slang is ’n matafoor, maar d

Oor die Woord, slange en mense

2012-09-17 "Die ‘slang’ van Eden is inderdaad die satan". Is dit regtig so? Klink eerder na Genesis se weergawe van die Prometheus mite. Prometheus wat aan die mens vuur bring wat hom in groot moeilikheid bring by Zeus. In konteks maak hier

Is godsdiens gevaarlik?

2012-09-17 Thomas, dit gaan hier om verdraagsaamheid. Al distansieer jy jou (tereg) van fundamentele Moslems kan jy waarskynlik nog ’n hele entjie op die pad van verdraagsaamheid vorder. Ons moet ook erken dat die Moslems as ’n breë gemeenskap

Oor die Woord, slange en mense

2012-09-17 Dankie, Kobus, uiteindelik stem jy met my saam dat die Bybel fiksie is en dus ’n skepping van die menslike verbeelding. Nou kan ons die debat verder voer en dit as letterkundige genre bespreek. Ek kan sien dat die gebruik van beeldspraak  nl

Fossiele het Kobus domgeslaan

2012-09-17 Angus, Laat ek jou reghelp – die Woord in SY essensie is primêre Ooggetuie getuienis – eersteklas, betroubare gelouterde getuienis. Dit is terselfdertyd die bewys van die korrektheid en Waarheid daarvan, al is daar dinge daaromt

Die groene bewaringsding

2012-09-17 Beste Hennie Baie goeie brief! Vanaf die vroeë sestigs tot nou toe, het die mens verander van ’n gebruikerswese na ’n verbruikerswese en weggooiwese!Alles wat gebruik word, laat ’n ontsettende koolstofspoor en niks word o

Biologie sans evolusieteorie is sinloos

2012-09-17 Angus Dis ’n baie mooi kompakte en op die man af redenasie. Om jou storie egter te kan begryp moet mens bietjie verder as een swart boek gelees het en moet jy darem verstaan hoe die wetenskaplike metode werk.  Ek is bevrees sinvolle deb

Die beproewing van rugby

2012-09-17 Thomas, Ek kyk nou een aand na ’n boksgeveg op TV wat deur die skeidsregter beëindig moes word nadat dit in ’n bloederige gemors ontaard het. Soveel bloed het ek laas in MeadCo se abattoir gesien. Nadat die “oorwinnaar” se

Myners se lone

2012-09-17 Varkspek Die aspek wat jy uit die gesig verloor is die kwessie van vraag en aanbod. In ’n vrye mark word prys deur hierdie fenomeen bepaal. Omdat die taak van mynwerker nie besondere vernuf of geleerdheid verg nie is daar ’n ooraanbod v

Fossiele het Kobus domgeslaan

2012-09-17 Anders as jy, wat dink dit is nodig om enige verwysing na God met hoofletters, en enige verwysing na Satan met kleinletters te skryf, voel ek gemaklik met my ongeloof in my verwysing na die God van die Christene waarin ek nie glo nie. Dit geld, terloo

Oor komplekse lewe uit ’n enkel selletjie ... of uit ’n komplekse ribbebeen

2012-09-17 "Dolf", wat laat jou dink ons almal se Almagtige Lewende Skepper het julle gesiglose oorlogshonde as lyfwagte nodig?   Besef liefs ek is ’n sieldaat in diens saam met my Hindoe, Moslem, Joodse en katolieke naastes.  

Oor komplekse lewe uit ’n enkel selletjie ... of uit ’n komplekse ribbebeen

2012-09-17 Kosie, soos gewoonlik ’n lang reaksie sonder inhoud. Miskien is dit tyd dat jy weer Genesis 1 & 2 deurlees om te besef hoe verwyder jou idees is van die teks. Dit lyk regtig of jy jou eie kommentaar op hierdie gedeelte gelyk stel aan dit wa

Oor komplekse lewe uit ’n enkel selletjie ... of uit ’n komplekse ribbebeen

2012-09-17 Kobus, Baie dankie vir jou skrywe hierbo. Maar ek is bevrees die “apie-sindroom” manne verstaan dit eenvoudig nie. Selfs hul leier, ou Angus, gee maar ’n powere “one liner” opmerking as poging om jou baie sinvolle en

Fossiele het Kobus domgeslaan

2012-09-17 Chris, Jou interpretasie van wat ek skrywe is ook maar soos jou interpretasie van die Woord- bevooroordeeld en kwaadwillig verkeerd. God het nié die mens geskape sodat sonde ’n opsie vir hom sal wees, nie. Die mens is met volledige vermo&

Oor komplekse lewe uit ’n enkel selletjie ... of uit ’n komplekse ribbebeen

2012-09-17 Chris, Jy is een van die venynigste en uitgesproke ateïste wat op hierdie forum skrywe – om dit nou baie sagkens te stel. Jy het dus sekerlik nie Christen ‘vriende’, nie – dié wat jou as ‘vriend’ be

Net die twee van ons ...

2012-09-17 Angus, Ek vra nederig om verskoning – dis net dat ek probeer het om op jou vlak van verstaan te probeer kommunikeer (af te sluit) – jy weet mos man, jou "geloof" in die ape van die "apie sindroom" (jou voorou

Kook met blikkies en pakkies-kompetisie: Resep – patat

2012-09-17 Dit klink erg lekker, maar sowaar, in my "bachelor" kebuis is daar nie al daai groceries nie. Ek is erg oor patat, maar ek werk vinnig met hom. Skil af, sny in stukke so omtent so groot soos doerietyd se laerskool-uitveërs en kook dit

Fossiele het Kobus domgeslaan

2012-09-17 Kobus, Jy en julle mag hierdie "onbetwisbare bewys" van wie ookal ondersoek, bestudeer, navors, en verkeerd bewys as jy kan. Die enigste heilige koeie is die Bybelverhale. Dit mag glo nie verkeerd bewys word nie, want hulle kan nie v

Fossiele het Kobus domgeslaan

2012-09-16 Kosie, iets om jou aandag af te trek van die "kernissues". In FC Boot se reaksie op jou raak hy 'n belangrike punt aan: die minder as perfekte skepping van die mens. Anders gestel, in jou eie woorde: "Die mens is met 'n onbevange wil geska

Oor komplekse lewe uit ’n enkel selletjie ... of uit ’n komplekse ribbebeen

2012-09-16 Gesplete: "Ons [Kobus de Klerk] het juis nou met Angus gesels oor die soort van onvolwasse snert van julle kant, af - en tot die gevolgtrekking gekom... [blablabla], nie." Siestog, Kobus de Klerk is onweerlegbaar op sigself in 'n ongeneeslike ei

Oor komplekse lewe uit ’n enkel selletjie ... of uit ’n komplekse ribbebeen

2012-09-16 Christen vriende Adam, God se moddermannetjie, en Eva, God se ribbevroutjie! Hoe belaglik dat 'n volkome wese wat geen behoeftes het, behalwe sy eie wese, homself sal wil vermaak soos 'n verveelde kleuter met dit wat onvolmaak is. Dit is so duidelik mit

Woolworths-herrie steek Afrikaner in skande

2012-09-15 Goeie punt in terme van die feit fat die sogenaamde apartheids'wette' wel toegepas was en dat hul dus die papier werd was waarop hul geskryf was... Die feit dat hulle toegepas was regverdig hulle egter glad nie. Dit getuig meer  van die wit regime se

Fossiele het Kobus domgeslaan

2012-09-15 Angus, Dit is verbasend dat jy steeds nie besef dat akademici soos George Claassen en Jurie van den Heever hier ter plaatse  graag die ''onomstootbaar' en ''onbetwisbaar' tipe retoriek in verband met die darwinistiese tipe evolusie wat hulle aanha

'n Raaiselroman met bek en binnegoed

2012-09-15 Mooi resensie, waarmee ek saamstem, ofskoon ek darem moet byvoeg ek het Poppekas ook vreeslik geniet. Ahem.  Insluip.

Tien wenke as jy wetenskapfiksie wil skryf

2012-09-15 Dankie vir die artikel, Jaco. Dit bevat baie goeie advies.Ek stem met jou saam op omtrent al hierdie punte, maar..".8. En terwyl ons nou oor klein irritasies praat: Stadig met die Shift-toets."Wanneer ons binne die WF en F genres is, is daar sekere neigi

frokkeling

2012-09-15 Jacobus, is 'sê nou' nie die regte uitdrukking vir 'wat as' nie?  'Wat as' klink so na die direkte vertaling van 'what if'. Frokkeling (mooi woord) is maar net weer 'n mynaktiwiteit wat vir 'n wyle werk gaan verskaf maar uiteindelik is 'n klom

Woolworths-herrie steek Afrikaner in skande

2012-09-15 Charl, om te sê iets is nie die papier werd waarop dit geskryf is nie beteken gewoonlik dat dit nie werk nie.  As die 'apartheidswette' nie gewerk het nie, beteken dit sogenaamde apartheid was nie toegepas nie, iets waarmee jy kennelik nie saam

Who is African and who is not

2012-09-14 Jaco, hier slaan jy die spyker op die kop.

Fossiele het Kobus domgeslaan

2012-09-14 F C Boot, Als reg, en dankie vir jou bydrae. Ek het waardering vir als wat jy skrywe. Daar is tog net sekere aspekte waaroor ek graag opmerking sou maak. Ek dink nie een van ons wat hier skrywe, sê dat die aarde 6,000 jaar oud is, nie. Jy is r

Ateïsme en evolusie

2012-09-14 Jan   Dit was tot onlangs toe dat in Rusland,  katedrale 'n funksionele waarde gehad het.  Hulle was in publieke toilette omskep.  Dit kan vir  jou verblydend wees dat Afrikaanse kerke nog nie dieselfde pad geloop het nie

Alle opinies moet aangehoor word

2012-09-14 Ou Kobus willie-siennie, willie hoorie, maar kannie-anners-asomtepratie. 

Oor komplekse lewe uit ’n enkel selletjie ... of uit ’n komplekse ribbebeen

2012-09-14 Die tyd en dag sal kom dat jy gekonfronteer word met jou sinnelose arrogansie en verwaandheid, Chris - dit is onvermydelik. Ons het juis nou met Angus gesels oor die soort van onvolwasse snert van julle kant, af - en tot die gevolgtrekking gekom dat m

Die fossiele sou verstom staan ...

2012-09-14 Angus, Kom ons handel gou die sjimpansee-en-klip situasie af. Dankie vir die video skakel. Jy praat asof ek sou te kenne gee dat die ape die klippe spesiaal voorberei - kan jy dan nie sorgvuldig lees wat ek skrywe, nie? Lees tog maar weer wat ek ges

Oor komplekse lewe uit ’n enkel selletjie ... of uit ’n komplekse ribbebeen

2012-09-14 Chris   Dankie vir 'n lekker lag so voor die naweek. As daar nou al ooit duidelike bewys was dat God 'n menslike skepping is dan is dit onse Kosie se skrywes. Moet sê dit gee nuwe betekenis aan die begrip "God die groot geneesheer".

Waarom 'n minderheidsberaad gehou moet word

2012-09-14 Trevor Manuel en Peter Marais het dieselfde as Jason Lloyd gedoen deur beswaar teen rassediskriminasie te maak as bruines nie in dieselfde mate as swartes in die nuwe Suid-Afrika bevoordeel word nie. Waar die bruines in die vorige bedeling wit wou we
Top