2012-09-14Beste Kobus,
Jy vergeet die lewe van elke mens het met 'n enkel selletjie begin. Nie blitssnel hokus pokus met die swaai van 'n ribbebeen nie.
2012-09-14Beste Thomas,
'n Mens moet die arme god jammer kry. Hy is mos nou verantwoordelik vir alles wat met altwee spanne gebeur: die driee, die strafskoppe, die inmekaarsak van skrum, die aanslane en die bloedneuse. Hy voel seker netso goor soos ek soos wanneer
2012-09-14Kobus, jy wys nie snert nie, jy sê sommer dis snert en dan glo jy dat dit so moet wees, want ek, Kobus, sê so. Jy hou aan dat ons sê dat die wetenskap onbetwisbaar is. So stry jy teen jou beterbete, want jy weet self dit staan enigeen vr
2012-09-14Moedige poging, Angus, maar wat jy nie vir Dolf uitwys, nie, is dat jy en veral Thomas, eintlik algar van julle (die enigste uitsondering was Wouter Ferns en dalk Johannes Comestor, maar hy neem baie selde deel) juis nie by vlak een, soos jy self hierbo u
2012-09-14Jy maak ’n arrogante aanname, Angus – jy het my van niks oortuig nie. Jy my oortuig enige van julle teorieë as ware wetenskap? Jy het baie ernstige begripsprobleme. Nog die heeltyd wys ek jou op die snert wat julle teorieë verk
2012-09-14Beteken dit dan dat die Ribbebeen "lewe" gegee word deur die spannetjie wat bestaan uit die Vader as lemswaaier, die Seun wat goeters aangee, die Heilige Gees wat sorg vir die nodige pynverligting of narkose en ’n menigte v
2012-09-14Thomas, ek weet darem nie of dit waar kan wees nie. Waar sal die voël byvoorbeeld die kombers kry, en wie knoop vir hom die baba in die kombers toe?
2012-09-14Jaco, jy sit die pot mis. Kerke, katedrale, monumente en die soort van ding gee duisende in die boubedryf, van argitekte tot staalvlegters, en duisende in die musiekwêreld, komponiste, orrelspelers, trompetspelers die lot, werk en dus betaling
2012-09-14Voshaarnooi was sy groot treffer, maar op Louis se album Katvoet sing hy sy toonsetting van DJ Opperman se Sprokie van ’n Spikkelkoei, met sy kenmerkende heserige, boeiende stem. Afrikaanse musiek neem afskeid van nog &rsquo
2012-09-14Ai mense, waarom die bitterheid aan beide kante van die debat? Die ateïste is lief om sulke 'one liners'aan te haal en daarmee dit wat hul wil bewys, te bewys. Aan die ander kant is daar weer gelowiges wat vasklou aan ’n 6000 jaar oue aarde en
2012-09-13Kobus,
Die klippe wat sjimansees gebruik, het hulle netso opgetel. Hulle het dit nie doelbewus afgesplinter om die snykant van ’n lem te vorm nie. Slegs ape met meer menslike eienskappe as sjimps het gesit en doelbewus instrumente gemaak.
Ek
2012-09-13Ironies dat die klem op "bruines" geplaas word wanneer van minderheidsregte hierbo gepraat word. Geen uitnodiging aan blankes, ook ’n minderheidsgroep, om deel te neem nie. Soos ek in my vorige brief "Who is African and Who is N
2012-09-13Cornelius,
So wragties, ou Cornelius, daar pas die skoen jou perfek – nou toe nou!
Jy wil nie luister nie, Cornelius! Let op in die klas! Die varke, onthou tog die varke!!!!!
Angus,
Jy is duidelik ’n ou Afrikaanse digter aanha
2012-09-13Aan die een kant lekker ou dae. Die jongklomp was buite bedrywig met kattekwaad, vandag is hulle in selfopgelegde ballingskap voor die rekenaar vasgekluisenaar. Maar and die ander kant, is ek dankbaar vir die moderne geriew
2012-09-13Dolf
Dankie vir jou spiritueel intelligente reaksie op Angus se skrywe. Tussen jou en Kobus kan mens werklik net wys word oor die hogere insigte van die soort van intelligensie.
So tussen hakies kon jy nou al dink by watter erkende universiteit ju
2012-09-13Beste Dolf,
Jy vra watter bewyse daar is vir evolusie, en dan gee jy sommer die antwoord ook. Jy sluit jou skrywe af met ’n klompie Boggom- krete. Waar wil jy nou beter bewys hê vir evolusie as dit?
As ek net "straatkennis&q
2012-09-13
Dolf,
Onmoontlik om jou lang skrywe ten volle te beantwoord, daarom gaan ek net op een vraag van jou iets probeer sê.
Jy wil weet wat die doel van hierdie oor-en-weer geskrywery van ons is.
Jou doel is om my sleg te sê omdat ek anders dink as jy.
2012-09-1350-60 jaar gelede, is al die pos wat deur Staatsdepartemente gepos is, in koeverte wat kakiekleurig was met die volgende endossement in hoofletters bo-aan die koevert : OHMS of in Afrikaans IDVSM. Dit was ampelike pos en geen posseels is daarop
2012-09-13Angus,
Ek dink die eintlike storie oor Haeckel en trawante ontglip jou – die wetenskaplikes verwerp sy snert, ja, maar feit is dat die leuens steeds as materiaal vir skoolkinders opgedis word! Dit punt wat dit maak, is juis dat evolusioniste die
2012-09-12Angus,
Jy sê "Die bewyse vir evolusie is nog nie omgestoot nie" – Watter bewyse is dit nou presies, Angus? Is dit nou die "onbetwisbare en onomstootlike" bewyse vir die on-bewysde bestaan van die hipotese e
2012-09-12Dit is ook maar weer die ou geval van agnostiese onbenullighede wat nulle vermaak. Selfs Duitswester willie hoorrie, maar kannie-anners-asomtehoorrie.
2012-09-12Angus,
Nee wat, vir wat kuier jy by duisend jaar – jy is mos ’n miljoene-der-miljoene man of is die apie weer los!
Jou opskrif “Fossiele praat duidelik en sonder simboliek” laat ’n bietjie van jou verbeeldingsvlug deurs
2012-09-12Dankie Thomas. Dis menslik om te dwaal. Ek dink egter die sieldodende fout wat fundamentaliste in hul oorlog teen logika maak, is om ons hart as blote buitelyn te verklein. Ons hart is die enigste kleur in ons bestaan. En dis presies wat die
2012-09-12Wat jy sê laat nie die indruk dat jy gedink het voor jy gedoen het nie Angus. Dit is vir enige gelowige duidelik dat sou jy net vir ’n oomblik gedink het, jy sou gevind het dat ’n baksteen ’n veel beter en goedkoper "doo
2012-09-11Johannes:
Die apartheidswette was nie die papier werd waarop hulle geskryf was nie. Die meerderheid van die land se bevolking het geen seggenskap in daarde bedeling gehad nie.
Jy kan in elk geval nie hedendaagse SA politiek debateer as jy nog die
2012-09-11Angus,
Die klippe wat die sjimpansees gebruik het – sommige daarvan – is afgesplinter, Angus. Help nie om slim te probeer wees nie. Is eintlik maar logies – met die gebruik sal die ronde kante eerste afsplinter tot dit feitlik hee
2012-09-11Beste Dolf,
Laat my asseblief weet in watter woordeboek jy die woord naarstigtelik gekry het.
Laat my ook weet wie het vir jou gesê dat die evolusieteorie sê lewe het eensklaps begin. Evolusie het oor miljoene jare plaasgevind. Dit i
2012-09-11Charl Linde
Daar mag maar teen bestaande wette kapsie gemaak word; des te meer as dit, soos in hierdie geval, vreedsaam gedoen word. Dit is anders en beter as die gewelddadige manier waarop die ANC en sy meelopers teen wette in die ou Suid-Afrika t
2012-09-11Angus,
Voordat ek jou skrywes beantwoord, net gou die volgende: Moet jou nie ophou met nietighede soos spelling nie – as jy nie verstaan wat naarstig, naarstigheid, naarstiglik én naarstigtelik beteken nie, raadpleeg een of ander taa
2012-09-11O genade ...! Jy het dit so goed geskryf ...! Werklik, goed vertel. Jy het jou gehoor getref. En dit na die ongelooflike, onlangse nuusskokke wil ek vir jou vertel – jy het MY getref. Puik vertelling.