Kommentaar

Afrikaanse Skryfgids-kompetisie: ‘n Gids om oorlewing

2012-09-11 Weereens, jou stories SO goed vertel! Nooit 'n einde soos mens verwag nie, altyd daardie iets vir die gedagtes los ...

Jan Rap, vang daai Sangoma!

2012-09-11 "Ek self sal nie daar wil werk nie, al betaal hulle my ook wat." Ek stem, en het baie ander dit ook hoor sê, maar daar is tog n belangrike verskil tussen "ons" en "hulle". "Ons" kies om nie daardie werk t

Ontydige dominee

2012-09-11 Wys jou net op die universaliteit van die Bybel. ’n Mens kan dit vir absoluut enigiets gebruik. As die wind so deur die huis waai, gebruik ek my nuwe vertaling vir ’n deurstop. Dit werk uitstekend.

Ateïsme en evolusie

2012-09-11 Beste Jaco, Beter kan niemand dit stel nie, dis presies hoe sake staan. Daar is darem een stelling waarmee ek nie saamstem nie. Jy sê: " Die debat oor evolusie vs. skepping is beskore vir die akademies ingestelde minderhei

Die fossiele sou verstom staan ...

2012-09-11 Kobus, jy skryf so baie uit onkunde dat ek nie kan byhou nie. Baie praat verdoesel die onnoselheid soms goed. Jy  gorrel: "Wat die klipinstrument aanbetref, was daar onlangs media op televisie wat duidelik getoon het hoe sjimpansees skerp k

Logiese liefde (en ander gedigte)

2012-09-10 Ek het die skryfskool te Bloemfontein bygewoon op die 25e Augustus en dit baie leersaam gevind, baie dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het, ek glo almal wat die geleentheid gehad het om dit by te kon woon het iets geleer en iets daarby gebaat

Net die twee van ons ...

2012-09-10 Dolf, jou gesiglose dwepery op die werf is ewe vermom. Nie een van julle "ware gelowiges" is behoorlik sigbaar nie. Nie eens jou hoëpriester die ou grote Kobus de Klerk se profiel is duidelik nie. Maar dis hoe julle huiskerkbende nog alt

Net die twee van ons ...

2012-09-10 Beste Cornelius, Hoe laat jy my skrik, man, ek dag ek sien spirituele spoke. Ons sal maar in die toekoms moet oppas waar ons delf, anders steek ons iets onaagenaams raak met die graaf. Die goed kan sowaar vermeerder ook, oppas!  Kyk hoe waarsk

Net die twee van ons ...

2012-09-10 Cornelius, My maggies, ou Cornelius – niks om te sê nie, nou broei jy maar weer nonsens uit. Lyk my jy het ’n voorliefde vir die vermommings tipe vermaak, siende dat Mike Myers al drie die rolle speel van Dr. Evil, Mini Me en Aust

Dertien wapens teen onsinverkopers

2012-09-10 Ag, dr Claassen, die probleem is wat u self maar uitwys – u duld nie weersprekende literatuur, nie. Die maklikste manier om van iemand ontslae te raak wat kwansuis ’nul' weet van ’n saak, is om hom met weersprekende feite te weerl

Die fossiele sou verstom staan ...

2012-09-10 Die skrywers van die fabels in die Bybel sou natuurlik net so verstom staan oor dit wat ons Kosie aan hulle verhaaltjies en volksmites toedig.  Die interessante feit is natuurlik dat elke gesaghebbende unversiteit in die wêreld die evolu

Die waarde van fossiele, veral vir Ko ... ek bedoel Dolf

2012-09-09 Dolf, Voor ek jou antwoord sal ek graag wil weet wat vir ’n ding naarstigtelike soeke is. Laat my dink aan die krieketkommentator wat altyd sê dat Suid-Afrika naarstigtelik soek na lopies. Die woord in Afrikaans is naarstig met afleidin

No haikus

2012-09-09 Lovely little poem

Wenners by die kykNET Silwerskerm-fees

2012-09-08 Alles omtrent Die Wonderwerker is uit die boonste rakke: die draaiboek, die akteurs, die toneelspel, die fotografie, die gebruik van lig en skaduwee, die tempo, die rolprentstel, die musiek, en boweal die regie. Die draaiboekskrywer oortref sy vorige werk

Die fossiele sou verstom staan ...

2012-09-08 Ter opheldering, ingeval ek die indruk sou skep dat die bekende Philip Skell 'n volbloed evolusionis, is - hy is inderdaad 'n ondertekenaar van die wetenskaplikes se protesskrif, A Scientific Dissent From Darwinism. Daar is blykbaar talle gerekende w

Marikana: Word die Sangoma ook aangekla?

2012-09-07 Varkspek, hoe kan die toordokter nou aangekla word?  Sy medisyne het bloot nie gewerk nie, iets wat met baie gewone dokters taamlik gereeld gebeur.  As hy willens en wetens muti verskaf het wat hy geweet het nie gaan werk nie is hy skuldig aan b

Who is African and who is not?

2012-09-07 En ek is beslis 'n Afrikaner, en niemand gaan my die teendeel sê nie. Jaco Fourie

Ewebeeld

2012-09-07 Dis 'n oulike storie!!!

Die liefde vir wysheid

2012-09-07 Johannes, Wysheid begin met die dien van die Here. Dit is die mens se eie aanspraak op "wysheid" wat al eeue lank verwarring saai - veral vanaf die sogenaade eiewys "wysgere" waarna jy verwys hierbo. Die doel van die lewe bestaan

Die waarde van fossiele, veral vir Ko ... ek bedoel Dolf

2012-09-07 Angus en ge-“cc” vir “Ongelowige” Thomas, En? Eintlik het jy presies NIKS gesê nie! Al wat ek kan aflei – natuurlik uit jou rigtinglose en sinlose skrywe – is dat daar geen vordering, van watter aard ookal, d

Interstellêre reisgids

2012-09-06 Cornelius, Dankie vir die terugblik en 'n blik op die toekoms! Groete Panda

Die waarde van fossiele, veral vir Ko ... ek bedoel Dolf

2012-09-06 Angus, Ek wou eintlik by jou bydrae oor die  Eendbek-platipus van vroeër die maand kommentaar lewer oor evolusie maar val nou maar sommer hier in. Volgens professor Steve Jones,  Emeritus Professor  aan UCL in oa Genetika en Evol

Dertien wapens teen onsinverkopers

2012-09-06 Kobus de Klerk: Wat jy oor evolusie weet, is nul. Vertel asb. aan LitNet se lesers watter boeke jy al oor evolusie gelees het, nie die boeke van kreasioniste en intelligent ontwerperondersteuners wat nie glo in bewyse nie. Waar begin jou leesprogr

Dertien wapens teen onsinverkopers

2012-09-06 CM, Ek weet nie wat ek glo, nie? Nee, wat, CM, die kwessie is eerder dat jy nie verstaan wat ek skrywe nie ... miskien wil jy weer die slotsin in my voorlaaste paragraaf lees? Kan jy dit begryp? En die retoriek wat jy aanwend, is maar net wat mens v

Ou oompie

2012-09-05 Oester, dankie vir Ou Oompie se storie. Het veral gehou van die volgende en my sorge weggelag: "Lank gelê en luister hoe hy homself soms in die rede val so in sy slaap." Ek dink selfs PG sal homself op die skouer klop met so 'n "ontd

Die waarde van fossiele, veral vir Ko ... ek bedoel Dolf

2012-09-05 Angus   Bly altyd vir my verstommend dat die Dolf de Klerks van die wêreld die bewyse wat wetenskaplikes met groot moeite bymekaargemaak het sommer so goedsmoeds verwerp. Lawwe aansprake wat gemaak word sonder enige sweempie van bewys word go

Vir Thomas en Malach HaMavet

2012-09-05 Behalwe Jan; Malach HaMavet is eintlik 'n begraafplaasboer ... dit sal baie sleg moet gaan aan hierdie kant voor die ou kan juig aan daardie kant ...

Vir Thomas en Malach HaMavet

2012-09-05 Deeglik, diepgaande, wel oorwoë, ingrypend, grondig, eerlik ... netjies Jan!

Die Berg en Sy miere

2012-09-05 Nou is jy regtig besig om te gorrel ou Kobus. Jy het geen benul van wat beeldspraak is nie. Beeldspraak  bestaan uit vergelyking, metafoor, simbool en as dit volledig uitgebrei word, kry ons die parabel of gelykenis, die allegorie, die fabel, e

Die waarde van fossiele, veral vir Ko ... ek bedoel Dolf

2012-09-05 By die lees van my brief moet ek darem iets regstel, want ek het te vinnig getik. Kay Behrensmeyer het die lawa-as waarin die klipinstrumente gevind is laat toets en daar is bepaal dat dit 2.4 miljoen jaar oud is. Hierdie toetse is taamlik akkuraat; mag m

Sneeugodin

2012-09-05 Kobus, Net omdat jy so seg beteken allermins dat dit waar is – juis die teendeel gemeet aan jou neerhaling van ander se harte en die algemene reaksie daarop.   Jy is die een wat gedurig onthuts raak (uit jou gemaksone geskud word) met

Dertien wapens teen onsinverkopers

2012-09-05 CM, Ek dink nie die debat oor darwinistiese evolusie kan sommer so bloot as ’n rookskerm afgemaak word, nie. Diegene wat dit propageer doen dit as ’n saak van erns. So ook diegene wat dit teenstaan as ’n saak van erns. Dit is

Die spel, hulle roep hom rugby

2012-09-04 Baie goed Reusedwerg! Barmoeder!!? Hie-la-flippen-rieus. Die uitslag was egter eintlik andersom as wat jy beskryf. Wat gebeur het is die Cheetahs snatched defeat from the jaws of victory.

Saywen

2012-09-04 Hi Perdeby! Hierdie huis is eintlik soort van my huis ook omdat hier soveel eelte en bloedblase van my en my voorsate se hanne hierin belê is. Hulle mens moenie vasklou aan die verlede nie en dit het meriete soms. Ek sal maar ’n afda

Die anner Herrie (P)

2012-09-04 Thanx, Jaco!!! Ek sien uit om jou te ontmoet eendag. miskien moet jy kom draai maak volgende jaar dan kan jy sien hoe haak ons uit as dit pienk loerie is. Of, wel, ons haak maar gewoonlik uit ...

Die 666-dier herbesoek

2012-09-04 Kobus, Net omdat jy so seg beteken allermins dat dit waar is – juis die teendeel gemeet aan jou neerhaling van ander se harte en die algemene reaksie daarop. Jy is die een wat gedurig onthuts raak (uit jou gemaksone geskud word) met die vry den

With every full tank

2012-09-04 Dis dalk nes jy seg Adriaan... MAAR iemand wat die taal verstaan het dit millennia gelede so vir ons neergepen: The wind blows to the south and goes around to the north; around and around goes the wind, and on its circuits the wind returns. All streams ru

die myner wat doodgeskiet is deur poliesmanne

2012-09-04 Wat het geword van die nuwe Suid-Afrika waar ons almal 'n kans sou hê op beter dinge en 'n beter lewe?   Ja, ons weet almal van die haat en die woede waarmee die grootste gros Afrikaners grootgeword het - en 'n hele spul daarvan IS wit;&nb

Dertien wapens teen onsinverkopers

2012-09-04 Evolusie daar gelaat. Dit bly 'n rookskerm. Dat daar  steeds 'n magdom is,  geleerdes inkluis,  wat in 2012 aanvaar dat moord en kannibalisme die grondslag van " verlossing" en moraliteit is,  is verstommend.

Die Fees, deel 4: Die fisante

2012-09-04 Beste Cornelius Baie dankie vir jou periodieke aanmoediging. Ek waardeer ook Webvoet se grootmoedigheid om my bogenoemde reaksie te plaas.  Johannes Comestor
Top