2012-09-04Dr. Claassen,
U sal moet beter doen as dit. Om vir my telkens toe te voeg hoe onkundig en uitgedateer my argumente is, maar self geen stawende feite wat u bewerings van 'onbetwisbaarheid' staaf nie u eie bewerings nie, gaan gewoon nie op, nie. As die i
2012-09-04Cornelius,
'n Baie bondige antwoord sal doen vir jou lang,maar niksseggende, relaas hierbo.
Daar is eintlik net aan aspek wat aandag verg - jou stelvraag "Moet ek hel toe gaan net omdat ek nie Kobus de Klerk en sy Dolf se drogma verwerp dat o
2012-09-04Angus,
Op die ou end gaan dit maar weer oor jou wat voor die spieël staan en galbraak, sekerlik omdat jy in 'n hoek, is. Nou probeer Jy die aandag afwentel met 'n taalkwessie. Maar selfs daardie poging van jou is nutteloos.
Jy sien, ons weet da
2012-09-04Beste Johannes,
Ek veronderstel daar is verseker 'n groot uitdaging vir onse Webvoete om ons werf aan die kant te hou. Ek glo hulle vermag wonders met dit tot hul beskikking en in hul omstandighede. Ek sal hulle ewig dankbaar wees vir die onb
2012-09-03Hoor! Hoor!
In 'n vorige debat (in die antieke verlede) met Jan Rap, het ek volhou dat Afrikaans ontstaan het, aanvanklik as gevolg van die verbastering van Hollands deur die Maleise slawe, en later as gevolg van ander inheemse inbo
2012-09-03Jan, apartheid was verkeerd, maak nie saak hoe dit nou gaan nie.
Die keuse is nie so eenvoudig soos OSA vs. NSA nie. Dinge is tog meer kompleks.
En beide die Reitz ding en die plaasmoorde is tog afstootlik -- nes onintelligente kombersgoedke
2012-09-03Jan Rap
Jy gooi die baba met diie badwater uit.
Natuurlik is die demokratiese stelsel en grondwet wat ons nou het in die NSA beter as dit wat ons in die OSA gehad het. Die ANC is 'n uiters swak regerende party met 'n pateet van 'n
2012-09-03Beste Yuri
Die Noord-Kaap is ongetwyfeld oorwegend Afrikaans en die gehalte van daardie Afrikaans is beter as in bv sekere kringe in die Wes-Kaap. Daar word 'n universiteit vir die Noord-Kaap in die voortuitsig gestel. Ek het al talle teksboodskappe aan&
2012-09-03
My bedoeling was om vier opeenvolgende skrywes oor PG du Plessis se roman te publiseer; een aflewering per dag. Die eerste drie dele is van Maandag tot Woensdag (27 tot 29 Augustus) geplaas. Woensdagmiddag het ek die vierde e-pos hieroor gestuur,
2012-09-03Angus,
Kom ons hou maar die klere aan ou maat.
Waargeneem deur wetenskaplikes (oor miljoene-der-miljoene jare natuurlik - nê Perdebytjie?) sê jy? Deur middel van die fossiele rekords en nogal genoom ontledings, sê jy? Jy vege
2012-09-03Jacobus, baie dankie - ek jubel saam met jou in ‘n welluidende stem die semantiek uit my hart uit; Allah, o Allah, ons lieflike Allah, ons onbepaalbare groot Skepper, Allah, o Allah, U wat in U grote liefde en genade vir ons moderwesens ‘n r
2012-09-03Kobus,
Jou onkunde-onderrok hang al hoe verder uit as dit by evolusie kom. Waargeneem, ja, waargeneem deur wetenskaplikes dmv die fossielrekord, alhoewel kreasioniste hulle oge en ore dig toehou daaroor, en deur genoom ontledings. Nee, moenie in die
2012-09-0303-09-2012
Kardinaal tot die stryd tussen leuen en waarheid is die bewysbaarheid van die apartheidskategorie van 'ras'. Indien daar vir elke mens so ’n definisie opgetower kan word, sal mens regtig van bewysbaarheid, as volledige wetenskapl
2012-09-03Perdebytjie: dankie vir die kommentaar. Dis goed om te hoor daar is Afrikaanse mense wat wel onsinverklikkers het en nie meer daarsonder wil klaarkom nie.
Kobus de Klerk: nee, ek vermy nie jou argumente nie. Maar ek raak ook nie betrokke in deb
2012-09-03Perdebytjie,
Dit is eenvoudig ongelooflik hoe sommige sodanige “eks” christen gelowiges daarop roem dat hulle ook was waar ware gelowige christene huidiglik is – en dan ook daarop “aandring” hoe hard hulle aan hulle geloof
2012-09-03Kobus,
Ek probeer nie iemand slegsê of verdagmaak nie. ek gebruik hoegenaamd nie jou of die kreasionis se taktiek nie. Ek sê iets reguit soos dit is. En ek sê nou reguit vir jou : google is nie navorsing nie. Dit is slegs inligting wat
2012-09-03Kobus,
jy het nie die vaagste benul wat beeldspraak (maw vergelyking, metafoor, simbool, allegorie, ens.) is nie. Die Bybel is vol van hierdie taalverskynsels en dit verskil hoegenaamd nie van enige ander letterkundige genre s'n nie.
Die s
2012-09-02Kobus,
Laat ek jou neerhaling weg dan is daar letterlik niks oor van dit wat jy hierbo boog nie.
Ek het egter met 'n vergrootglas begin soek en dalk maak jy die volgende stelling sonder te veel belediging.
Jy tik: Di
2012-09-02Baie geluk aan Hilda (en ook aan al die ander skouperde wat Jo uitgewys het). Dit was 'n opwindende kompetisie en het 'n paar baie goeie inskrywings opgelewer.Ons maak weer so, binnekort.Bibi(Redakteur: Nuwe Skrywerk)
2012-09-02Dagdê Jaco
Interessante feite oor Ysland wat jy gee.
Dit lyk vir my hoe minder godsdiens jy in 'n land het hoe hoër die waardes en norme in daardie land!
Thomas
2012-09-02Perdebytjie en ander wat soos sy dink, se grootste leuen, of eintlik een van hulle, is die bewering dat die evolusie proses oor miljoene jare 'waargeneem' word. Waargeneem? Deur wie? Dit is gewoon basislose aannames en hipotese. Die een bitter ernstige pr
2012-09-02Genade! Ek weet nie wat gebeur het met my kommentaar hierbo, nie. Wil voorkom asof twee van my kommentare, een aan Kerneels en die ander aan Angus, deur die kreatiwiteit van 'n moderator iewers langs die kuberpad is 'n soort van collage opgedis, is.
2012-09-02Angus
As jy in staat was om die beeldspraak en taalmiddelle van die Woord te begryp, asook die doel van sulke beeldspraak en taalmiddelle, sou jy besef het dat die nie fabels is nie, maar metafoor en beeldspraak wat werklikheid verduidelik en aanbied i
2012-09-02Kerneels, jou probleem is maar dat jy nie die Woord verstaan, nie, soos Dolf ook tereg elders aan jou uitgewys, het.
Die saak is eintlik eenvoudig - jy begryp die geopenbaarde aard en wese van God, nie - sy Drie-eenheid nie. Die HERE Jesus het baie ui
2012-09-02Dit is waarskynlik omdat die 'onsinverklikker' juis een van die agnostikus se 'meme' is, CM.
Stel jou voor die massa gelowiges laat van hulle hoor. Dan sal jy 'n ding sien.
2012-09-01Beste Jaco,
Ek weet nie of jy dit geweet nie maar die hofmeester in Aspoestertjie se verhaal was ook gay.
Die ou was glo vreeslik in sy noppies toe die prins nie 'n vrou wou vat nie.
Die koning wou egter baie graag eendag met sy kleinkind
2012-09-01Kobus,
Ek laat weereens al jou belediging in ontwyking ter syde en deel die volgende met jou.
Jy tik: Ek [Kobus de Klerk] het jou klaar en duidelik geantwoord. Die "verskil", soos jy dit noem, blyk uit die Woord soos ek t
2012-09-01Hi,
Ek wens ek kon vir jou iets opbouend sê, want dan sou ek self beter voel. My omstandighede is dieselfde, en het ek nou vetroue in my eie oordeel verloor.
Dalk, na 2 onsuksesvolle verhoudings, probeer 'n mens te hard, juis omdat jy nie
2012-09-01Verbeel ek my dit, of het ek Kobus al op TV gesien? So 'n rooihaarmannetjie met 'n ronde brilletjie? Hy het nog saam met daai Angus Aartappelboer verskyn toe hy net so pas bekendheid begin verwerf het.
Ek glo so.
2012-09-01Kobus,
Jy dink dat as jy iets google, dan doen jy navorsing. Jy laat my lag. Jy probeer om wetenskaplikes op hulle foutiewe berekeninge wys deur sommer net te glo wat jy google. Wetenskaplikes is wel altyd besig om ander se werk te ondersoek
2012-09-01Kobus,
Darwin sal nie in sy graf omdraai nie. Toe hy nog gelewe het, het hy al gewoond geraak aan sulke leuens wat die Christene versprei het oor evolusie. Nêrens, maar nêrens in die evolusiemodel ontwikkel een spesie uit 'n ander nie.
2012-08-31Kobus
Ek en jy sal nooit om dieselfde vuur raakende gay-lewe en die Bybel kan vrolik saamsit nie, maar ek wil wel die vrymoedigheid neem om jou te komplimenteer op die volgende, en waardeur ek glo jy meer geneentlheid va
2012-08-31
Beste Thomas.
Was nie daar nie, maar dit klink aanloklik. Bykomstig tot jou brief, die volgende inligting rakende gays daar:
Gay seks gewettig sedert 1940
Ouderdom vir beide geslagte tot instemming tot seks = 14
Gayregte soortg
2012-08-31Beste Oester
Jammer ek reageer nou eers. Was hierdie week saam met 5 gay boerevriende diep in die Lesotho berge, waar daar geen internet opvangs was nie. Nou net ingehaal. Sou die naweek ook oorgebly het, maar een van ons vriende s
2012-08-31
Dankie Cornelius
My onbegrip vir die term is uiteindelik op geklaar. Onse Kosie se pogings om logies te redeneer sal self ’n vermaaklike video maak.
Ek het spirituele intelligensie wat julle nie het nie.
Hoe weet jy dit?
Dis aan my geopenb
2012-08-31Lucas; ’n briefie wat aan die hart ruk!! Dankie!
Ja, so het ons tog in die ou dae gepraat en by geleentheid, vandag ook nog. Dis lekker om te weet tussen al die skewe goed in die wêreld – en in ons pragtige land; is daar nog hoop