2012-08-31Prof Willemse, dankie vir jou volronde huldeblyk aan Neville. Dis hoe soveel mense hom leer ken het en dit is wat ons verander het.
Elize Koch
2012-08-30Beste Kobus,
Ek moet jou dit toegee: die Christendom, die Islam en die Boeddhisme het so ’n groot aanhang dat die ateïs altyd aan die minderheid sal bly.
Uiteindelik stem jy met my saam dat die Bybel metafories gelees moet w
2012-08-30Kerneels,Wat ’n flou poging, Angus! En baie onvolwasse, boonop. Magtig is julle dan tot niks beter in staat nie?
Gegoogle, Angus? Daar is geen verskil tussen woorde wat van skrif na elektroniese media omgeskakel is, en die wêreld ingestuu
2012-08-30Kerneels,
Enige kind kan verstaan wat ek gesê het, en hulle doen, ook omdat hulle nie bevooroordeel en besoedel is nie, maar suiwer van hart. Maar nadat jy klaar is daarmee, soos jy hierbo vertoon, verstaan jy self ook dit nie eens nie.
Ek h
2012-08-30Dis so ’n hartseerstorie. So baie ou geboue het al orals in SA in die stof gebyt. Hier is nie ’n vreeslike kultuur van bewaring nie.
Weereens baie mooi geskryf!
Groete
Perdebytjie
2012-08-30Dolf
Ek het my lewe lank moeite gedoen om my "Skepper God"te ontmoet,maar daar was heeltyd net ’n lugleegte en ek het gesien hoe spartel almal om my om die mites te probeer glo.
Die evolusie wat daagliks plaasvind kan veral waa
2012-08-30Dr Claassen,
'n Mens sou verwag u sou die kritiek ontmoet en u saak stel. Na alles, hierdie is 'n openbare forum en mens sou niks minder van u verwag, nie, as om op ordelike, professionele wyse met kritiek en kwellings waarmee u oor u uitlatings gek
2012-08-30Cornelius,
Sies tog, sê jy? Wat verstaan jy nie? Ek dink jy is besig om met jou verwarring in jou mengelmoes-kardoes godsdiens, nie mooi te verstaan wat die Bybel ( die Enigste Waarheid - God se Woord) eintlik duidelik uitwys nie. Maar dan is ek o
2012-08-30Ag ou Kobus, jou kastige 'kommentaar' wat jy 'voorberei' het op George Claassen se artikel het jy verkry deur te google. Dit wil voorkom of Google ook een van jou gode is, want wat jy google is vir jou evangelie. Waarom voeg jy dit
2012-08-30Kobus, hierdie ding is al lankal in 'n sirkelgang oor jy nie oplet nie en konstant die kat aan die stert beetkry. Ek moet oor en oor jou dieselfde ding vertel. Byvoorbeeld, ek haal aan, " ... ek aanvaar nou dat jy nie met Rietha saamst
2012-08-29Ek sal jou weereens moet reghelp, Angus, en dit dat die Christendom die sterkste Godsdiens aanhang in alle eeue het - om te praat van ondergang, is dus maar wensdenkery van jou en natuurlik deel van die selfdesepsie.
Die simboliek, beeldspraak, m
2012-08-29Kobus, ek laat al jou eentonige neerhaling tersyde en bedank jou vir jou weerwoord.
Jy tik: Dus, jy [Cornelius] haal aan "Jesus Christus is nie ons Hemelse Vader nie maar die Woord - daarom aanbid ware gelowiges Jesus Christus as ons Ewi
2012-08-29Perdebytjie,
Jy sê vir Dolf hy 'babbel en gorrel reedsgesegde afgesaagde' kritiek. Maar dit is juis die probleem wat julle het. Julle maak sulke leë bewerings oor die sogenaamde reedsgesegde afgesaagde retoriek, maar ontmoet nie daardie kwan
2012-08-29
Geagte Prof.
Ek waardeer u skryfsels van nugterheid en het lankal my onsinverklikkers aangeskakel.Ek moes ook 'n pad stap om by nugter denke uit te kom.Dit het baie leeswerk,diep nadenke en eerlike selfondersoek gekos om daarby uit te kom.
Op my pad,h
2012-08-29Thomas,
Dankie vir jou indrukke van Ysland. Ek sal tog eendag probeer om daar uit te kom, maar dit sal in die middel van die somer moet wees, want my bloed het al dun geword hier waar ek die son aan die Suidkus koester. Snaaks genoeg, wintermaande besoek
2012-08-29Dolf
Jou gebrabbel hierbo,wys jy het nog nooit moeite gedoen om Darwin se boek te lees nie.Jy gorrel al die reedsgesegde, afdesaagde retoriek van mense wat nog nooit oopkop na evolusie gekyk het of wil kyk nie.
Doen moeite en lees 'n paar boeke oo
2012-08-29Kobus,
Fabels is juis die ondergang van Christenisme, want die Christen se geloof is daarop gebaseer: slange en bome wat praat, ribbebene wat eensklaps in vroumense verander, agteruitkykende vrouens wat in soutpilare versteen, water wat in wyn ve
2012-08-29Dolf,
As jy mooi lees, sal jy sien Thomas is besig om julle Kreasioniste vir die gek te hou. Nêrens sê die evolusiemdodel dat een ding in 'n ander ding verander nie. Dis net julle Kreasioniste wat so dink, omdat die Bybel so s&eci
2012-08-29Kerneels,
Ai, maar jy is so sonder begrip en dan neul jy boonop sonder om te besef wat jy jouself aandoen. Jy haal my aan, soos in die verlede, en laat dan die kruks van die verduideliking, die deel wat jy nie verstaan nie (eintlik maar die beste part
2012-08-29Jan Rap,
Goed, ek aanvaar nou dat jy nie met Rietha saamstem nie (is mos so - jy stem of saam, of jy stem nie saam nie), hoewel dit nou eers uit jou pogings om jouself te verduidelik, blyk, maar beslis nie uit jou eerste kommentaar, nie. Gaan maar w
2012-08-29Siestog... en daar het die arme Dolf ook geen antwoord op sy hoëpriester Kobus de Klerk se vyandige dwaal jeens die Evangelie naamlik dat "Jesus Christus nie ons Hemelse Vader is nie maar die Woord - daarom aanbid ware gelowiges Jesu
2012-08-29Thomas,
Asof daar nie genoeg gekonkel en politiek reeds in internasionale rugby is nie, moet jy nou wragties nóg ‘n spreekwoordelike “spanner” in die werke gooi met jou skrywe hierbo. As ek jou reg verstaan, en die kangaroo (wallabie) gaan
2012-08-29Jy slaan die spyker op die kop Perdebytjie. Mens mag bekommerd wees oor van die blou skoenlapper tot die reënwoud en jy word geloof. Is jy egter bekommerd oor Afrikaans is jy 'n dehoehis, polities nie korrek en inklusief nie. En om nie in
2012-08-29Kobus, jy let nie op nie en raak in onnodige detail verstrengel. Ek het nie ingestem met Rietha se brief nie, ek het reageer op jou snydende kommentaar op Rietha se brief. Ek sê weer: Niemand kan Rietha kwalik neem dat sy ontstig w
2012-08-28Thomas,
Jy slaan die spyker so op die kop. Ek het juis by mense in Australie gaan kuier wat 'n toekomstige wallabie grootmaak, en hy het my verseker hy gaan nog springbok word.
Groete
Angus
2012-08-28Aan almal met harte.
Gelowige en ongelowige of enige ander wat Kobus de Klerk in sy infernale spirituele intelligensie nie eer nie, sal deur hom en al die gebreinspoelde naïwelinge om hom op grond van hul skewe en hatige waarheid neergeh
2012-08-28Ag ja, en steeds geen verduideliking vir Kobus se aandrang "Jesus Christus nie ons Hemelse Vader is nie maar die Woord - daarom aanbid ware gelowiges Jesus Christus as ons Ewige Vader"... net 'n nimmereindigende boog neerhalende veronderstelling
2012-08-28Hoe knus pas julle outjies se kommentaar nie in by juis dit wat ek demonstreer nie - veral arme ou Thomas met sy doktorale 'gaaaap'.
Dit is so, Panda, dat sommige van die kritiek al uit die vorige millennium dateer, en ander vanuit hierdie bloedjong mi
2012-08-28Ek weet, Thomas. Ek het nie verwag dat jy en Russel beter insig sou hê, nie. Dit is dan juis waaroor dit gaan.... jy ondersteun dus juis my punt.
Fabels is julle ondergang.