Kommentaar

Kobus de Klerk, los dit net!

2012-08-22 Rietha, met die afknouery het jy 'n belangrike saak aangeroer. Dit is nodig dat ouers en almal wat belang het hulle daarteen verset. Ek wil jou aanmoedig om voort te gaan en volgens jou oortuigings te leef. Jy het een groot fout gemaak, maar dit is nie di

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-22 Angus Ek hou van jou humorsin Jaco Fourie

In die Naam van God

2012-08-22 Jaco Ek voel lus om te huil as ek van sulke dinge hoor.'n Mens kan net magteloos toekyk oor hoe sulke verwronge idees tot die smart van mense lei.Ek het onlangs ook gelees van 'n twaalfjarige Downssindroom meisietjie in Afganistan, wat tans gevange

Kobus de Klerk, los dit net!

2012-08-22 Rietha Moet asseblief nie verdwyn oor een persoon jou verkeerd opgeneem het nie.Ons soek bietjie nuwe bloed hier.Die feit dat jy geld genoem het in jou betoog,het dit nie eers by my laat opkom dat dit vir jou net daaroor gaan nie.Jy wou juis daarmee uitw

Kobus de Klerk, los dit net!

2012-08-22 Nee, Rietha, dit is nie vir my wat die geld pla nie, maar vir jou - en ek het jou net daarop gewys - jy self skep die indruk dat die geld die spilpunt is waarom alles draai en jou kind se ervaring sekondêr is. Die Christene wie ek nou weer ken, i

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-22 DAAAG, DOLF !! Dag Dolf, Dag ou Dolfyntjie, man! Welkom hier by ons.  My ou taanta Koba praat al lank nie meer met my nie ..... van die dae toe sy haar gesensor gesien het met die parallaks. Nou stoot sy jou maar voor om die vuilwerk  (lees:

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-22 Wat 'n  reaksie, Jaco. Besef jy wat dit van jou getuig? Ek twyfel. En, terwyl jy daaroor kopkrap, kyk maar of jy kan verstaan en begryp wat hierdie beteken: "Ek wil my werklik nie vêrder aan jou twisgierigheid steur nie – as mens

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-22 Cornelius en Jaco, Luister manne (Jaco?), ek weet julle sukkel verskriklik met begrip van die FEIT dat ek en Kobus NIE dieselfde persoon is NIE! Cornelius, jy noem my ‘n leë dop - ek is so min ‘n “leë dop” as wat jy ware geloof het! J

Afknouery? Jy het die kat aan die stert beet, Kobus de Klerk!

2012-08-22 Waarvan praat jy, Kerneels? Wie pleit onskuld? Onskuld op wat? Ek, die werf se boelie, Kerneels? As jy nie opgewasse is nie, en teenstand as boelie beskou, moet jy vir jou liefs skaars hou hier.  Jou reaksie is werklik baie onvolwasse. Kom Cornel

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-22 Kom Cornelius - almal het werklik genoeg gehad van wat jy versin en as waarheid verkondig - skaars 'n dag gelede het jy elders ewe driftig bevestig dat alles wat jy op die forum 'deel' wat jou betref (nogal veelseggend) die waarheid is ... Dus,

Kobus, Kobus, Kobus ...

2012-08-22 Wys vir ons waar ek 'iewers' voorgegee het dat my vader n 'prediker' was, Cornelius. Dit bestaan bepaald net in jou eie kop, waar jy dit versin, het. Ek is bewus daarvan dat jy sê dat jy nooit aangekla was en skuldig bevind was, nie - maar daar

SA-illustreerders: Chris Venter

2012-08-22 Well done Chris! Rightly deserved :)

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-22 Ek dog jy het belowe jy gaan nie meer met my praat nie. Woorde skaars koud en siedaar 'n antwoord op my skrywe.  Ek dink jy is bang jou skrif gaan in 'n monoloog ontwikkel, want dit wil vir my voorkom dat niemand anders meer, be

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-22 Hahaha... Dolf se identiteit?... hahaha... hel nee ou Kobus, Dolf is niks behalwe 'n leë dop beset deur jou nie...  maar wat het jy nou weer verkondig oor jou pa se beroep?... ek meen - ek kon dalk 'n fout gemaak het, of so iets...

Afknouery? Jy het die kat aan die stert beet, Kobus de Klerk!

2012-08-22 Hahaha... siestog, die werf se boelie word toe soos enige lafhartige afknouer bang en pleit onskuld... hahaha... en ou Kobus, wat het jy nou weer verkondig oor jou pa se beroep?... ek meen - ek kon dalk 'n fout gemaak het, of so iets...

Afknouery? Jy het die kat aan die stert beet, Kobus de Klerk!

2012-08-22 Ek is steeds wie ek is, Jaco, en was nog nooit wat julle bevooroordeelde outjies van my probeer maak, nie. So, vergeet maar van my 'beeld' en let op jou eie... Kobus de Klerk

Ek weet my Verlosser leef!

2012-08-22 Gay ou man Jou stelling - “al het ek geweet die Bybel en omtrent alle gelowiges veroordeel gays” – is nie korrek nie. Die Bybel waarku téén en wys óók -  die beoefening van homoseksualiteit – uit a

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-22 Jou monoloog voortaan aan die lesers lewer, Jaco? Sien? Nes ek gesê het - lees weer die artikel hierbo sorgvuldig - jy demonstreer die psigotiese obsessiwiteit waarvan ek melding maak en beskrywe,  juis daarmee, perfek. En, wil jy weer gel

Kobus, Kobus, Kobus ...

2012-08-22 Kobus,   Daar is baie omstandighede beskryf in my bydraes wat jy doelbewus buite rekening laat in die verhaling van my ervaring op die grens. Jy is geen regter nie ongeag die mening van die naïwelinge om jou.   Maar dis tipie

Afknouery? Jy het die kat aan die stert beet, Kobus de Klerk!

2012-08-22 Kobus Omdat "ons drie" agnostici is,kanselleer dit volgens jou ons opinies heeltemal uit.Dit sit ons twintig jaar terug in SA, toe dit nog 'n vreeslike ding was om agnosties te wees.Ons is nie melaats nie en het ook 'n vrye sê,al ver

Bou saam aan 'n ander soort debat

2012-08-22 Ek was 'n hele ruk weg en het vol verwagting gister kom lees,om maar net weer dieselfde ou getjommel raak te loop.Dit was altyd so lekker hier,maar van gewone debatvoering is daar geen sprake nie,want soos almal reeds gesê het,word mens net beledig

Afknouery? Jy het die kat aan die stert beet, Kobus de Klerk!

2012-08-22 Kobus Ek sien sedert Naomie se aanmaning aan ons almal, jou skrywe meer matig aangepas is.  Doe so voort.  Dit gee 'n heel meer aangename beeld van jou.  Jaco Fourie.

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-22 Kobus Jy skryf:  "Ek wil my werklik nie vêrder aan jou twisgierigheid steur nie" Dit pas my goed.  Ek sal voortaan my monoloog aan die lesers lewer.  Ek verwag voortaan geen kommentaar van jou kant soos deur jou hierbo 

Die trein stop nie hier nie

2012-08-22 Ek hoop regtig om gereeld van jou skrywes hier op Senet te sien.  Dis soos 'n vars briesie wat begin waai.   Doen asseblief so voort.   Enjee

Ek weet my Verlosser leef!

2012-08-22 Gay Ou Man Lees my brief "Hensop" wat hopelik deur SeNet gepubliseer word  Jaco Fourie

Bou saam aan 'n ander soort debat

2012-08-22 Nou ja toe, daar sit Naomi haar voet met 'n ferm hand neer. Is reg so, ek hoop van die ou bydraers kom terug, ek mis die griffels van manne soos Namib en die Gemaskerde Sopbeen, om net 2 te noem. Ek groet Duitswester

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-22 Arme Kerneels - die outjie met probleme.  Vir hom is dit blykbaar so belangrik om stories te neem, dit sy eie te maak, en dan vir die waarheid op te dis. Soos nou met die nuwe 'pastorieseun' storie. Waar op aarde kom hy aan die goed wat hy vir die wa

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-22 Jaco, nou ja, ek hoef nie weer myself te herhaal nie – alles staan daar en jy moet maar besef, dat gelowige lesers sal begryp wat ek sê alhoewel jy weens jou agnostisiteit, dit nie kan regkry, nie. Wat jouself aanbetref, verstaan jy negentig p

Afknouery? Jy het die kat aan die stert beet, Kobus de Klerk!

2012-08-22 Dit is maar julle drie, Jaco, Kerneels en Perdebytjie, wat die onbeheerste emosionaliteit van julle eie subjektiwiteit en vooroordeel in die pad laat staan van objektiewe hantering van 'n baie netelige kwessie, Soos gewoonlik, sal julle onbeheerste emosio

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-22 En o ja Angus... jy't dalk nog nie van Dolf geweet nie... hy ken jou egter al baie jare lank... dis een van Kobus se stemme wat besluit het om solo te gaan (nes 'n paar ander voorheen)...

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-21  Lesers. Kobus het uiteindelik reageer soos ek hom oorspronklik versoek het. Hy lig 'n mening oor die sekulere kalenders, maar ons weet die Jode het nooit die sekulere kalenders van die Romeine onderhou nie, en dit kom nerens in die Bybel voor, vera

Ek weet my Verlosser leef!

2012-08-21 Amen... versekerd, soos in altyd en ewig...

Ek weet my Verlosser leef!

2012-08-21 Gay Ou Man, Ek dink nie jy is reg as jy sê die Bybel "veroordeel gays" nie. Wat die Woord wel tipeer as gruwel, is die homoseksuele praktyk, maar dit weet jy reeds. Om homoseksueel te wees, is dus 'n versoeking om tot die daad oor te

Bou saam aan 'n ander soort debat

2012-08-21 Beste Naomi,   Ek is eens met jou.   Ek vra verskoning vir my aandeel daarin.   Daar is egter twee pertinent gevalle van buitensporige en ongevraagde belediging die afgelope ruk wat dalk net 'n oomblik se aandag nodig het. &

Eugène Marais (1871–1936): ’n lewensoorsig

2012-08-21 Wat 'n hartseer en dramatiese lewe! Loammi Wolf

Bou saam aan 'n ander soort debat

2012-08-21 Dit is 'n feit dat sommige kommentaar op die internet van 'n bedenklike aard is. Die probleem kom by die billike toepassing van 'n suiweringsbeleid.   Dit is betreurenswaardig dat Rapport se webmeester nie "adres" reg kan spel nie en stap

Kobus, Kobus, Kobus ...

2012-08-21 Jy erken dus dat jy massamoord en bedrog gepleeg het, soos jy self geskrywe het en soos ek bloot uitgewys het, Cornelius - en dat jy daarmee, tot nou toe, in elk geval, weggekom het, juis as gevolg van jou bedrog -  terwyl jy met al jou vingers vuil,

Sharpeville vs Marikana

2012-08-21 Reusedwerg   Pragtig.  Jy het die oplossing in jou tweedelaaste paragraaf vir die polieste gegee !!  As die SAPD dit toepas sal die toi-toi darem wragtig op 'n vinnige pas uitgevoer word.   Enjee

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-21 Hallo Angus... ek's bly jy's veilig tuis... wat onse infernale en onnutsige witbroodjie pastorieseun betref en al sy onhebbelike afknouerigheid van weerlose inwoners in die aftreeoord, wel, jy't daar ook nie veel gemis nie... behalwe, Jaco sien helder deu

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-21 Angus, Jy skryf: “Die menslike verbeelding vermag alles: daarmee kan jy vierkantige sirkels, vuurspuwende drake, gode, engele, en selfs mooi meisies uit ribbebene skep.” Soos dit vir my lyk, val jy saam in die “apie-sindroom” liga
Top