Kommentaar

Bybelse nut

2012-08-14 Hierbo gee Jaco die kernagtige opsomming van sy insigloosheid, waar hy sê 'Net soos ek ‘n Duitser, Fransman, Engelsman, Italiaaner, ens kan uitken sonder om self een te wees nie, volgens sy voorkoms en spraak;  so ook kan ek &rsqu

Die kwessie van vergiffenis en gevolg

2012-08-14 Nogmaals siestog ou Kobus ... punt bly staan dat jy jouself reeds jare openbaar vir wie en wat jy is ... Adele Den Dulk het seker ook maar nie genoeg spirituele intelligensie gehad nie ... en jou minagting vir die hof? ... nou ja, die regter kon dalk ook

Die kwessie van vergiffenis en gevolg

2012-08-14 Ter aansluiting by die collage van waansin van Cornelius (deel1; deel 2; deel 3; deel 4; deel 5; deel 6), die een wat homself op hierdie forum so geredelik ongevraagd by enige ordentlike gesprek inwurm en dan met groot hatigheid en nydigheid lostrek me

Bybelse nut

2012-08-14 Jaco, Dit is moeilik om met jou, as erkende ateïs (deel van die kring van spotters), te redeneer op ’n volwasse vlak vanuit ’n christelike geloofs oortuigings punt – bloot omdat jy GEEN idee waarvan jy praat nie en ook GEEN b

Bybelse nut

2012-08-14 Dolf of te wel Kobus   Ek sien jy skram steeds weg om my rubriek punt vir punt te be-antwoord.  Kan heel duidelik nie weens gebrekkige Bybel kennis..  Ek gaan julle kort terugbring na my waarhede hierbo geskryf   Jaco Fourie 

Musikale vrede in gebed

2012-08-14 Die mooiste opname van die Onse Vader in Swahili is hierdie deur ’n kinderkoor in Tanzanië. http://www.youtube.com/watch?v=rFEx0jY5emc&feature=related Ek waag met my eie poging van die pragtige Baba yetu (Onse Vader) uit Swahili in Af

Die Here maak gays

2012-08-14 Skalla Sal jy kies om gay te wees in ’n wêreld waar jy verseker verwerp gaan word? Weet jy hoeveel pyn en wroeging veroorsaak daardie verwerping deur mense en die kerk? Kan ’n mens wat seksueel aangetrokke is tot die tee

Die kwessie van vergiffenis en gevolg

2012-08-13 Jy is publiek, ja, maar wat jy daarna doen, is jou verantwoordelikheid ... en dit is waar die probleem vir jou inkom.

Die kwessie van vergiffenis en gevolg

2012-08-13 Korrek, ja, Cornelius, wat met my gebeur het is wel op publieke rekord, daarom dat mense al gesien het hoe kwelsugtig, kwaadwillig en leuenagtig jy is – maar diegene wat jou ken, veronderstel dit al by jou. Ook insiggewend hoe minagtend jy

Wie’s wie (vir Kobus de Klerk)

2012-08-13 Hoe sal ons weet? Cornelius het al tevore so gemanifesteer onder sulke skuilname en dan is die goed wat jul kwytraak, ook so asof uit een hart. Veral as Kerneels begin saampraat, moet jy weet – daar's meer as net ’n rokie wat van die vuu

Die ingrypende werking van Johannes 14:6 teenoor sinkretisme

2012-08-13 Ongelowiges en Godloënaars soos jy, Cornelius, probeer graag julle verleentheid, gekweste ego's en die letsels wat deur julle afguns agtergelaat word, nadat julle onder die uitnemende Goddelike Geestesgoed en gawes van ware gelowiges deurgewerk

Die ingrypende werking van Johannes 14:6 teenoor sinkretisme

2012-08-13 Natuurlik onthou ek wat ek sê, Cornelius, maar dit is jý wat nie kan begryp wat ek sê, nie, omdat jy steeds nie die Drie-enige aard en Wese van God ken nie. Jou vals, twisgierige beskuldiging was dat ek sou voorgee dat die

Wie’s wie (vir Kobus de Klerk)

2012-08-13 Sondaar: II Ek beaam  "hoor, hoor". Jaco Fourie

Bybelse nut

2012-08-13 Cornelius, Ek dra geen haat in my hart teenoor jou, Jaco, ens dies meer, wat nie hulself as ware gelowige christene sien nie. Die sonde haat ek wel – net soos Christus – want dit verstrik en laat elke mens so maklik struikel. Verder ide

Die ingrypende werking van Johannes 14:6 teenoor sinkretisme

2012-08-13 Cornelius, Jy vra my om openlik te verduidelik wat dit in die gewone omgang van menswees volgens my beteken om iets te deel. Nou ja, ek sonder hierdie aspek van jou kommentaar hierbo, vir jou uit. Wat jy, op jou eie getuienis, deel, is jui

Wie’s wie (vir Kobus de Klerk)

2012-08-13 Ag sorry ou Sondaar 2... moet erg wees om so saam met my reg in die ou grote Jacobus de Klerk se visier vasgevang te wees... vra maar vir Ronel; daar's hoegenaamd geen genade te vind by die werf se hoëpriester en sy lakeie nie - onse Webvoet se bekra

Die Here maak gays

2012-08-13 Liewe Heidin. Jammer dat ek nou jou bubble gaan bars, ek dink regtig jy is aspris met die briewe wat jy hier plaas. Of jy is dood eenvoudig te dom om enige iets te verstaan. Eerstens. God het almal gemaak, maar almal die verstand en wil gegee om besluite

Die ingrypende werking van Johannes 14:6 teenoor sinkretisme

2012-08-13 Kobus... en soos menigmaal al aan jou uitgewys... my sogenaamde collage van waansin (deel1; deel 2; deel 3; deel 4; deel 5; deel 6) is jou waansinnige opstel in desperaatheid om my te probeer neerhaal... dis geskryf en onderhewig aan jou eie beskouing en

Bybelse nut

2012-08-13 Beste Cornelius   Alhoewel ek 'n ateis is, respekteer ek die reg van elke indiwidu sy reg op sy persoonlike godsdiens, maak vir my nie saak wat dit is nie.  In my daaglikse lewe, skel dit my eintlik min waarin elkeen, my vriende en kennis

Die ingrypende werking van Johannes 14:6 teenoor sinkretisme

2012-08-13 Hel Kobus, dis absurd!   Jy huigel skaamteloos in jou woernaal hierbo: Waar het ek [Kobus de Klerk] óóit gesê, dat die HERE Jesus Christus nié ons ewige Vader is, nie?   Onthou jy hierdie leerstuk van jou

Bybelse nut

2012-08-13 Dolf   Jy en Kobus is ongetwyfel die een en dieselfde person.  Jy gee voor jy is ‘n Christen, maar die krag daarvan verloen jy.  Jy se jy is ‘n ware Christen, maar jou spraak en gedrag gee jou weg as ‘n leuenaar;  d

Bybelse nut

2012-08-13 Jaco,   Elkeen van ons behoort ten volle afhanklik van die krag in ons eie hart te wees.   Ek beskou Godsdiens as die kollektivisering van daardie empiriese belewenis in elkeen se hart.   Godsdiens werk van binne na buite

Bybelse nut

2012-08-13 Dolf, Wel, dis steeds soos ek al menigmaal elders aan jou en jou broeders verduidelik het...   Die hartseer werklikheid is dat ek geen vertroue in jou of jou hoëpriester die ou grote Kobus de Klerk se oplossings, idees of ideologie&e

Die 666-dier herbesoek

2012-08-13 Baie betekenisvol jou woernaal hierbo Kobus...   Jy tik: Jy [Cornelius] dink verniet dat Landman en van Niekerk met jou lastering en onwaarhede sou akkoord gaan. Jy sit alleen opgeskeep met jou hart vol leuens.   Kobus, dis ook nie d

Bybelse nut

2012-08-13 Jaco, Jy is ‘n erkende ateïs, reg? Jy ken dus glad nie God nie en verder verstaan jy nie Sy Woord nie (as jy het sou jy nie ‘n ateïs gewees het in die eerste plek nie – maar jy het dit so gekies) – dié (jou onnoselheid) het jy al oor-en-oor

Die kwessie van vergiffenis en gevolg

2012-08-13 Nou ja toe ou Kobus...   Jy tik: Jy [Cornelius] weet mos dat jou opgesmukte ‘aanklag’ teen my [Kobus de Klerk], (oor iets wat jou glad nie aangaan nie, terloops) ’n leuen is. Gierig was ek nie en is ook nie nou, nie en as jy

Die ingrypende werking van Johannes 14:6 teenoor sinkretisme

2012-08-12 Cornelius, Waar het ek óóit gesê, dat die HERE Jesus Christus nié ons ewige Vader is, nie? Só ken ons jou mos nou al goed – die leuenaar wat ander daarvan beskuldig… Maar dit is jý wat ontken

Bybelse nut

2012-08-12 Kobus.     Weereens ‘n relaas wat niks te se het nie, en jy verwag ek moet jou insiglose snert tot tienkeer lees! Wees verseker ek lees dit nie weer nie, en wees verseker jy SAL  my weer be-antwoord nieteenstaande dat jy gese jy sa

Bybelse nut

2012-08-12   Beste Cornelius     Jy skryf dat jy met my saamstem dat ‘n mens sonder die Bybel kan klaarkom.  Stem jy met my saam dat die mensdom ook sonder godsdiens, en veral sonder enige God sal kan klaarkom?  Indien nie, verskil

Die kwessie van vergiffenis en gevolg

2012-08-12 Die aanklag wat jy teen my hou, is nie die ware klagte gewees nie, Cornelius, maar jou eie kwaadwillige aanklag teenoor my, waar jy die situasie ook maar verdraai om jou eie versinsels te pas omdat jy ’n persoonlike vendetta teenoor my het – a

Die ingrypende werking van Johannes 14:6 teenoor sinkretisme

2012-08-12 Kobus...   Vir jare reeds werk jy om die algemene betekenis van taal en begrip met jou sogenaamde spirituele intelligensie.   Met jou bedrieglike slimheid beïndruk jy sekerlik die naïwelinge om jou.   Niks is wat e

Afrikaanse radio 75 jaar oud, deel 1: Dan Sleigh

2012-08-12 Bravo Johannes.  Nou die dag was daar 'n komediant die gas in Praatsaam  en hy praat van 'lyne wat gekruis word'.  Ek kom later agter hy bedoel 'grense wat oorgesteek word', hy't 'crossing the lines' direk vertaal kan jy glo.  'n Inbel

Bybelse nut

2012-08-12 Julle moet Kobus tog maar verskoon dat hy so 'n lae begrip van dinge het. Hy ly aan spirituele intelligensie...

Bybelse nut

2012-08-11 Dit is net diegene wat self die satan ten prooi geval het, Jaco, wat sal dink dat mense soos ek met die duiwel geassosieer sal word - want die satan doen homself juis as die engel van lig voor (2 Korintiërs 11:14) en daarom dink sy gevallenes dat die

Dertien wapens teen onsinverkopers

2012-08-11 Dr Claassen, U het elders ’n rubriek geskrywe waarvan die titel die volgende bevat: “Pox populi ignoramus” welke u sê, 'die pes van die onkundige bevolking' moet beteken. 'Ignoramus' is die eerste persoon meervoud van die te

Die 666-dier herbesoek

2012-08-11 Dit is goed dat jy die skakel plaas, Kerneels sodat die mense vir 'n slag self kan sien hoe jy dinge verdraai. Jy dink verniet dat Landman en van Niekerk met jou lastering en onwaarhede sou akkoord gaan. Jy sit alleen opgeskeep met jou hart vol leuens.

Die ingrypende werking van Johannes 14:6 teenoor sinkretisme

2012-08-11 Jou belydenis is inderdaad die sinkretistiese, lasterlike leuen wat jou ten laste gelê word, Cornelius. Jou belydenis is : “As katoliek bely ek dat Jesus Christus GOD is.  Met my Joodse broers en susters deel ek dat Yeshua Ha'Mashiac

Bybelse nut

2012-08-11 HeHe! Die Kobus darem,   Hy het met sy gebruiklike beperkte woordeskat en kennis, omtrent 600 woorde vermors om my repeterend vir ‘n aap uit te skel. Pleks dat hy homself die tyd en moeite gespaar het om my maar eenvoudig net regguit te

Bybelse nut

2012-08-11 HeHe! Die Kobus darem,   Hy het met sy gebruiklike beperkte woordeskat en kennis, omtrent 600 woorde vermors om my repeterend vir ‘n aap uit te skel. Pleks dat hy homself die tyd en moeite gespaar het om my maar eenvoudig net regguit te

Bybelse nut

2012-08-10 Jaco,   Dis erg hoe voorspelbaar Kobus de Klerk is.   Sy gesindheid kom uit die oerdonkerte van Genesis.   Soos daar geskrywe staan: Toe sê die HERE vir Kain: Waar is jou broer Abel? En hy antwoord: Ek weet nie. Is e
Top