Kommentaar

Die ingrypende werking van Johannes 14:6 teenoor sinkretisme

2012-08-10 Niemand wat ware gelowige is, ontken die Godheid van die HERE Jesus Christus, nie. Maar ware gelowiges weet ook dat die HERE Jesus Christus Een, die Seun en Woord (Johannes 1: 1-5, 9-14; 1 Johannes 5:7), is, van die Drie-enige Godheid. Jy, daarenteen, we

Bybelse nut

2012-08-10 Jaco, Jou insigloosheid en onnoselheid is weereens voorop. Die onverdraaide, ware Woord van Mattheus 5:22 is die volgende: “ Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir sy broeder sonder rede kwaad is, verantwoording moet doen voor

Bybelse nut

2012-08-10 Jaco, Niemand met begrip en insig en verstand, steur hulle aan jou insiglose snert, nie – jy weet mos, as ateïs is jy mos nie bekwaam om jou oor God, SY Woord, gelowiges, geloof en spirituele sake oor die algemeen uit te spreek, nie, ander

Geter en normaal – briewe op die vakansiedag

2012-08-09 Herstel!  X- en Y-as moet omgeruil word, maw die gebied op die Y-as links van die piek van die klokkromme is die aantal ten opsigte van wat ookal op die X-as verteenwoordig word. Jammer

Bybelse nut

2012-08-09 Beste Jaco,   Institusionele Protestantisme met die Bybel as politieke wapen is vandag vasgevang in een vicieuze sirkel. Dit kan nie die samelewing opnuut probeer saamstel sonder 'n radikale herskepping in eie geledere nie. As integrale deel va

Seun word geweier by skool – raad gevra, asb.

2012-08-09 Hi Theresa Jy noem nie in watter area jy woon nie, maar Tomorrow's People in Faerie Glen (Pretoria Oos) het van volgende jaar af 'n Graad 10 klas. Die skool is 'n geintegreerde skool, d.w.s. kinders met geen gebreke, sowel as kinders met fisiese of ve

Die ingrypende werking van Johannes 14:6 teenoor sinkretisme

2012-08-09 Kobus,   Jou onthutste anderhaat is duidelik ten spyte van jou kamstig heilig en spirituele intelligente sweem.  Johannes 14:6 lees “Ek (Yeshua)  is die Weg (HaDerech) en die Waarheid (HaEmet) en die Lewe (HaChayim); niemand

Krisdos ee mech mer haydnetsav

2012-08-09 Duitswester,   Sholem aleykhem.   Sirië is gewis 'n gevaarlike kookpot in die Midde-Ooste. Beskou 'n mens die uitdaging om jou geloof daar te leef, dan is die ware Christengelowiges se onthutste en naargeestige onderdrukki

Krisdos ee mech mer haydnetsav

2012-08-08 Dag Cornelius, daar is goeie artikels daaroor in Israel Today en Israel Hayom. Shalom Duitswester

Geter en normaal – briewe op die vakansiedag

2012-08-08 Naomi, normaal is wat gepleeg, beoefen en/of gedoen word deur die aantal verteenwoordig deur die gebied op die X-as onder die piek van die klokkurwe ten opsigte van wat ookal op die Y-as voorgestel word.  Dit is geter net so akkuraat of waar as as wa

Moedertaalonderrig is ’n mensereg

2012-08-08 Jason, dis mos nou nie 'n probleem nie.  Dit het al in die verlede gebeur, BAIE, en gebeur nog steeds, dat leerdertjies by Afrikaanse skole opdaag en aandring om in Engels onderrig te word; hulle beroep hulle op een of ander bepaling in die Grondwet

Krisdos ee mech mer haydnetsav

2012-08-08 Cornelius, Ek weet regtig nie of jy moedswillig , beperk van begrip of bloot ‘n amok-maker is nie. Daar is al vele skrywes op hierdie forum deurgegee (van Kobus, Henry, myself en ander ware gelowige christene) oor presies Wie en Wat Jesus Chris

Afrikaanse radio 75 jaar oud, deel 2: Kaaps, ens

2012-08-08 Dit is maar die verval wat mens kan verwag, Comestor, omdat die Afrikaner se grootste kultuurskat, sy taal, nes hy met sy anker, sy geloof in God, gedoen het, deur die Afrikaner self vir die voëls daarbuite gegooi word, as aas om te verniel soos hul

Gaygeit

2012-08-08 Dolf, Ek dink ek moet jou daarop wys dat "Sondaar" en Cornelius Henn, een en dieselfde persoon, is. Cornelius het vir die eerste keer, sover ek kan onthou, in 2010 begin met die alter ego persoonlikheid van hom. Nadat hy daarmee gekonfront

Help ons skool, asseblief!

2012-08-07 E-posadres asb?

Pox populi ignoramus en ons beste manier van weet

2012-08-07 Dr Claassen, In u kommentaar hierbo vermeld u die volgende : "Maar die feite op die tafel dui onteenseglik dat so 'n godheid wensdenkery is en deur mense ongeveer 20 000 jaar toe religie die eerste keer begin beoefen is deur ons spesie, uitgedin

Nog oor die liefde

2012-08-07 Cornelius, Jy skryf o.a. hierbo: "Trienie, pas 'n mens dit in ons algemene bestaan dan is dit soos 'n hoer wat 'n opregte minnaar gevind het maar die res in die buurt herinner sonder ophou haar aan wat in die verlede gebeur het". Jy bedoel ampe

Die kwessie van vergiffenis en gevolg

2012-08-07 Jy weet werklik nie waarvan jy praat nie, Cornelius, en ook nie waarvan ek praat, nie. Dit is so jammerlik.

Oor Goddelike wette se geldigheid

2012-08-07 Dankie, Trienie. Al wat ek kan sê, is dankie - dankie veral omdat jy die Krag van die Woord kan insien, beleef en beroem as deel van jou lewe - dankie dat jy jou lewe so ingeklee het dat jy so na aan die HERE kan leef, so in Hom kan leef en HY in jo

Dertien wapens teen onsinverkopers

2012-08-07 Dr. George Claassen, U eerste aanname (dit is niks meer as ’n blote aanname nie en is dus baie onwetenskaplik om dit as bewese feit uit te gee) dat die aarde ongeveer 4,57 miljard jaar oud is en nie net 6 000 jaar nie en dat dit ‘dee

Oor Goddelike wette se geldigheid

2012-08-07 WOW - Dit is baie interessant! Dankie Kobus, ek geniet al jou kommentaar.  Ekself het nog nooit vir my geloof hoef te geveg het nie, en waardeer jou redenasies en die gesprekke eintlik baie! Op 'n stadium het ek gedog jy mors net

Gaygeit

2012-08-07 Heiden, Voor ek begin wil ek net vir Cornelius, Jaco en dies meer sê: Let op - dit is Sondaar Twee en Heiden wat weer die onderwerp van spesifiek homoseksualiteit opbring en nie Kobus, Henry of ek nie. Nou, Heiden, as jy nie iets van ‘n onderwerp

Die kwessie van vergiffenis en gevolg

2012-08-06 Kobus... wanneer gaan vra jy eendag vir Adele Den Dulk om vergifnis na jou oneervolle en geldgierige uitbuiting van haar weerloosheid?... soos daar geskrywe staan: Vervloek is hy wat die reg van vreemdeling, wees en weduwee verdraai; en die hele volk moet

Oor Goddelike wette se geldigheid

2012-08-06 Kobus,   Ek moedig jou heelhartig aan om meer oor die onderwerp te Google.   Soos menigmaal voorheen hier deel ek weer eens my beskeie mening dat die Mosaïese kultuur die wysste op aarde is.   Daarmee saam kan ek getu

Nog oor die liefde

2012-08-06 Beste Trienie,   In een van die verstandigste sinnebeelde wat ek nog op die werf gelees het, deel jy die volgende met Sondaar II; Dit is soos 'n bruid (gelowige) wat van haar bruidegom (Jesus) 'n vlekkelose trourok ontvang en besluit sy wil ni

Nog oor die liefde

2012-08-06 Cornelius, Dit is interessant dat jy jou skrywe begin met “Dit herinner ook aan die aandrang toe ware gelowiges Titus se voorhuid wou verwyder”. Dit is ook baie subtiel van jou om dit so te stel, terwyl Handelinge 15:1 tog duidelik die volgende s

Nog oor die liefde

2012-08-06 Ek dink nie jy het Sondaar 2 se brief mooi gelees, nie, Trienie, want die aanhef van jou brief bevestig 'n standpunt wat hy verkondig wat direk strydig met die Eie Woorde van die HERE Jesus, ons Vrymaker. Jou verduideliking en raad agterna is egter in

Nog oor die liefde

2012-08-06 Sondaar Twee, Ek staan verstom dat daar nog steeds sogenaamde “christene” en ander (soos jy blykbaar) is wat dink dat daar geen verbintenis tussen die Ou Testament en die Nuwe Testament is nie - in die geval, wat homoseksualiteit spesifiek aanbetref

Nog oor die liefde

2012-08-06 Beste Sondaar Twee,   Dit herinner ook aan die aandrang toe ware gelowiges Titus se voorhuid wou verwyder.     Ek deel Petrus se antwoord daarop uit Handelinge 15;  En toe daar 'n groot woordewisseling plaasvind, het Petrus

Nog oor die liefde

2012-08-06 Hoe reg is jy net nie, dit is wonderlik om te weet dat Jesus Christus ons vrygekoop het van die wet. Vandag is die wet vir my net 'n rigtingwyser na vryheid, om my te WAARSKU waarin gevare le. En ja, Jesus se liefde is so volmaak teenoor ons, dat ek en jy

Die kwessie van vergiffenis en gevolg

2012-08-06 Kobus... mag Jesus Christus onse HERE jou verlos van jou duistere intellektualisme en ingewikkelde spirituele drogma... mag Jesus Christus onse HERE self die eenvoud van vergifnis in jou hart bewerk...  jou amigo in Adam... Cornelius.

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-05 Henry, Cornelius ploeg al weer met die Naam van God vir sy eie doeleindes. Eerstens maak hy dit dikwels baie duidelik dat hy sy eie ‘waarheid’ in sy hart dra en dat ander dit so moet respekteer – net hierbo noem hy dit weer &ls

Afrikaanse Musiek: Eiendoms (Beperk) – (Groot op gelukkige Eiland)

2012-08-05 Dankie Sarel - die punt is eintlik dat die Afrikaanse mediamonopolie  aktief  werk aan die persepsie dat Afrikaans slegs deur 'n beperkte groepie glanstenaars in hul beperkte genre verteenwoordig word. Kyk maar na die demografiese profiel van "p

Die 666-dier herbesoek

2012-08-05 Behalwe vir sogenaamde agnoste; betreffende die vervelige neerhaling deur Kobus de Klerk en sy huiskerknes vol krioelende geskubde spirituele intelligentes en ware Christengelowiges, bevind ek my in hul eentonige hoon ook saam met harte soos ons geliefde

Kobus de Klerk herbesoek

2012-08-05 Na aanleiding van Kobus se belediging en vervloeking deel ek toe die volgende uit 'n Vatikaanse verklaring: "... the various religious traditions contain and offer religious elements which come from God, and which are part of what the Spirit brings

That Great Gig in the Sky (Klassiek wat weergalm in die 21ste eeu)

2012-08-04 Plinius die veel veel jongere. Dis 'n baie cool vel papier hierdie.  Wat van Pink Floyd se Atom Heart Mother. Of Five Bridges?  Rick Wakeman, ja die hele blerrie Prog Rock spul.  Hmm, goeie tye en goeie musiek.

Oom James

2012-08-04 heita, skot! ons skotte is almal goeie mense hoor ekke. nee, daar sal nie 'n boek wees nie, goeie genade nee! dis die mense wat hier praat. ek dra bloot oor wat ek sien en probeer maar oordra. groete uit oesterland!

Die 666-dier herbesoek

2012-08-04 Cornelius, maak dit nie vir jou saak dat jy 'n klomp woorde laat uitpeul, maar dat daar niks sinvol tussenin is, nie?  Is jy nie in staat om te besef wat jy doen nie? Klaarblyklik nie. En die ergste van alles is dat jy weer gewetenloos deur die agnos
Top