Kommentaar

Die 666-dier herbesoek

2012-07-29 Aka Kobus de Klerk... "So, 'n mens kan beswaarlik iets anders van hulle verwag, met die duiwel as hul spirituele vader (Johannes 8:44)"... ja, en dis presies hoe 'n mens Dolf se woernaal tot eer van Kobus de Klerk hierbo lees; identies soos maai

Die 666 dier

2012-07-29 Alternatiewelik Jaco... tot eer in vrees dien Dolf en Henry hul bose huiskerk sekte hoëpriester -  die ou grote Kobus de Klerk - deur sy geskubde spirituele drogma met skaarste verwerking in hul woernale te spoeg en plak en siedaar; die poorte n

Wat ’n taal is

2012-07-29 Bravo! Ek skryf 'n avontuurreeks wat afspeel in die laat neëntiende eeu, in suiwer Afrikaans dus, en die terugvoer wat ek sonder uitsondering kry van ouers, onderwysers en  lesers jong en oud, is dat die taalgebruik so pragtig is. Baie mode

Die 666-dier herbesoek

2012-07-29 Wat die ou bose Kobus en sy "gevolg" so desperaat probeer onderdruk, is die genade en liefde waarin ons elkeen enig in ons aard; waarvan daar nie 'n tweede bestaan nie; merkwaardig en onvergelyklik voor die Troon van ons almal se Almagtige Lewen

Rugbyvoorstelle III

2012-07-29 Ek sien baie winkels het so 'n stuk elektroniese "tag" aan veral duur items. Sodra daai ding by die deur uitgaan begin een moerse klok te lui. Nou in die gees van die bespreking stel ek voor dat so 'n ding binne die bal geplaas word en die

Lekker verjaar, Haile Selassie!

2012-07-29 Daai onlangse plaasaanval waar die seuntjie in kookwater verdrink is, was dit om hierdie verjaarsdag te vier?

Adriaan oor hoflikheid

2012-07-28 ekke doen my deel soos my burgerlike plig beduie. ek is deel van so 'n groot minderheid dat my bydrae of nie-bydrae basies 'n ronde nul is. dus: hulle het my nie nodig nie en hulle het dit in soveel woorde gese. ek wil niks met hul bose, kinder-en vrouemo

Uit die Argief: Kleinboer se eerste brief op LitNet

2012-07-28 Kleinboer   Was die Indiervrou se kerrie te sterk vir jou?   Enjee

Die 666-dier herbesoek

2012-07-28 Maar, behalwe dat dit vir ons as gelowiges skadeloos en haas irrelevant is, is daar natuurlik ook 'n ander baie handige aspek omtrent Jaco en Cornelius se strawasie oor die identiteite hierbo... Daar is nou ook vir Dolf en almal wat hom ken en weet wie

Die 666-dier herbesoek

2012-07-28 Jaco, Ek sien jy en Kerneels is ewe desperaat. Dit is maar hoe dit gaan met julle. As gelowiges is dit vir ons egter  'n riem onder die hart om te sien hoe die Gees met ons werk, en hoe dit julle, die Geesloses, absoluut verwar. Dus, hoe

Adriaan oor hoflikheid

2012-07-28 oester, jy's 'n rakker.  Ek't my gat afgelag.  Ek moet sê, met hierdie kort opmerkinkie van jou het jy 'n berg van my skouers afgehaal.  Pretoria, Pietersburg en Nelspruit word nie bemors nie maar wel Tshwane, Polokwane en Mbombela (e

Die diskoers by die Neelsie (ôklig)

2012-07-28 Dag Jan, 'n paar jaar voordat ek Afrika verlaat het, het ek en 'n paar vriende dieselfde dinge sit en bespreek/bekla. Een vriend het 'n boek voorgestel. Ek het die boek bestel by Amazon en dit gelees. Ek het daarna nie meer sulke vrae gehad nie, hulle

Adriaan oor hoflikheid

2012-07-27 ek verskil: ek maak juis allerande gemors bymekaar en ek spaar dit vir die tye wat ek in die sg nie-blanke woonbuurt moet beweeg: ek geniet elke papier en stukkie plestiek wat ek so een vir een uit die venster gooi. dis hulle land. ek wil sien of hulle di

Hartseeraand

2012-07-27 ek erken bloot nie die nuwe name nie. as mense van die nuwe polities onkorrekte name praat weet ek bloot nie waarvan hulle praat nie. ek het nog nooit in my lewe bv van 'n plek soos polokwane gehoor nie. weet nie waar dit is nie. mense kom baie gou reg as

Die 666-dier herbesoek

2012-07-27 Beste Jaco... dankie dat jy die ou grote Kobus se vieslike bedrog uitwys... so het menige karikatuur al onder Kobus de Klerk se gloeiende vingerpunte in 'n "oormag van ware gelowiges" deur die werf gesluip... Cornelius

Die 666-dier herbesoek

2012-07-27 Jaco, ek weet nie of jou snert met my laaste kommentaar hierbo gekruis het nie, en of jy net weer die aandag probeer afwentel van die issues af, nie. Dalk wel, maar daar is vir jou die uitdaging - hanteer dit. Terloops, moet jou glad nie oor my en Dolf

Die 666-dier herbesoek

2012-07-27 Daar het jy dit. Kobus en Dolf is een en dieselfde persoon.  Die styl is identies. Die aanvalswoorde soos bv. insigloos en dwase is identies, en keer op keer volg die een se briewe onmiddelik agtermekaar.  So Kobus nou weet ons jy pra

Die 666-dier herbesoek

2012-07-27 Jaco, Jesus is aan die mensdom bekend as eniggebore Seun van God – die geïnkarneerde Woord van God Wie vlees (Mens) geword het en tussen die mense kom woon, het (Johannes 1:1-5, 10-14). Só is HY aan ons bekend gestel en só he

Die 666-dier herbesoek

2012-07-27 Jaco, Jy maak, net soos vele ander ateïste en agnostici, die groot fout dat jy die Woord van God as instrument wil gebruik (natuurlik op ‘n selektiewe basis en met bose motiewe) en wil aanwend as wapen om (sodanig dink jy) ware christen gelowige

Gays gaan die wêreld oorheers

2012-07-27 Werklik, het jy onlangs uit die kas gebliksem? Wat se dwelms ookal jy gebruik moet jy onmiddellik stop. 

Lekker verjaar, Haile Selassie!

2012-07-27 Koos Kombuis het ook 'n pragtige rasta liedjie gesing op Niemandsland...

Hartseeraand

2012-07-27 Dag Jan, ek verstaan jou gevoel. Die feit is egter dat die Afrikaner self sy land weggegee het en nou in daardie selfde land 'n passiewe slagoffer is.Dit gaan nie verbeter nie. Die afrikaner gaan ook nie weer 'n leier hê nie, wat is oor om te lei,

Die 666-dier herbesoek

2012-07-26 Die antichris gees wat jy uitstraal, en die valse vroomheid waarmee jy as selferkende en volhardende ateis die Woord van God probeer misbruik om gelowiges wat jou valsheid en Godslastering uitwys, mee te probeer bykom,  Jaco, is siek, en nutteloos, w

Lekker verjaar, Haile Selassie!

2012-07-26 Moet die laaste sin van die gediggie nie lees "God sent me here" nie?

Mymeringe oor my dae by SêNet

2012-07-26 Jy was een van die bestes, Deborah. Ek was hartseer toe jy weg is by ons...

Lekker verjaar, Haile Selassie!

2012-07-26 Carina   Baie dankie vir die mooi briefie en die gevoelvolle gediggie.   Enjee

Hartseeraand

2012-07-26 Beste Jan   Ek deel jou gevoel, en dit pla my werklik, en ek glo die meerderheid Afrikaners ook.  Ek stem nie saam met jou dat Afrikaners aan 'n apatiese gesindheid ly nie.  Die werklikheid is dat daaraan niks gedoen kan word

Die 666-dier herbesoek

2012-07-26 Ek het pas oor Kobus se tong geskryf, voordat sy jongste tirade hierbo verskyn het.  Hierbo vat die koek hoe Kobus uitbeeld hoe 'n Christen behoort op te tree.  Maar dit toon ook dat ek Kobus goed ontkant gemoker het op sy eie vakgebied, du

Gays gaan die wêreld oorheers

2012-07-26 Is jy gerook?   Jaco Fourie

Die 666-dier herbesoek

2012-07-26 DIE MAG VAN DIE TONG     Ek het altyd volgehou dat ek (homo en ateis) baie waardes vanuit die Bybel bekom het, veral met betrekking tot menslike verhoudings onderling.  Baie skrywers van die Bybel boeke het wyse gesegdes, onder andere Sp

Die 666-dier herbesoek

2012-07-26 Terloops Jaco - ek het my nie oor jou intelligensie uitgelaat nie - ons weet almal dat alle ateïste aan die intelligensie strooihalm vasklou soos n god - synde die basis vir hulle be-all en end-all afgod, die 'rede'. Dit is ironies, want julle onderd

Die 666-dier herbesoek

2012-07-26 Ja nee, die snaar by Jaco-ateis  is behoorlik getokkel. Sommer drie kommentaar aflewerings agtermekaar... Maar, dit sal jou steeds niks help om jou vorige insiglose snert en dom-astrante arrogansie te herhaal nie, Jaco, want dit is steeds ewe irre

7de Laan geen reënboog nie

2012-07-26 Dis tog so jammer dat mense met 'n uitreikingsvermoë soos diè van Jason Lloyd, nie die apartheids-koei kan uitlos nie - die ding vrot al, man!  Die deursnee Suid-Afrikaner -van alle kleure - sal graag VORENTOE wil gaan.  En die

Die 666-dier herbesoek

2012-07-26 Regstelling Keiser Nero is dood voor die verwoesting van die Tempel in Jerusalem in 70nC wat die vroer vertolking van die profesie moontlik maak. Jaco Fourie

Mymeringe oor my dae by SêNet

2012-07-26 Wel...nou toe nou...

Die 666-dier herbesoek

2012-07-26 Trienie   Jy vergelyk Kobus met Petrus, en ou Kobus voel so in sy noppies daaroor dat dit eintlik lagwekkend is. Jy se Kobus is soos Petrus wat die soldaat se oor met ‘n sward afgesny het om Jesus te probeer verdedig (onthou Jesus het hom daa

Herwin jou hoflikheid

2012-07-26 Adriaan, Ek stem. Hoflikheid kos niks, inteendeel dit skep goeie verhoudinge veral in 'n land waar ras nog steeds 'n sensitiewe "issue" is.  Grappens gewys.  Toe ek 'n vroee tiener was, was plastiese sakkies verniet, en kondome

Die 666-dier herbesoek

2012-07-26 Die Kobus darem. Met oudergewone gebruik, lees hy weer tussen die lyne in die Bybel, en volgens sy "Spirituele Intellegensie"  waaroor hy so lief is om oor te spog, skryf hy weer snert wat nie in die Bybel staan nie, en natuurlik
Top